Lexus ombouing Kaapstad
- Danie
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Tue Jan 08, 2008 8:57 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilus 2.2 4x4 Hilux2.7 2x4
- Real Name: Danie
Lexus ombouing Kaapstad
Kan ons nie al die ouens in Kaapstad kry wat al die ombouing gedoen het nie. Ek is wil graag na die ouens toe ry en hul V8 gaan kyk. My v8 is in maar wil graag die regte pad loop om nie onod geld te mors nie.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Lexus ombouing Kaapstad
Danie sover ek weet is Bosvark ook besig met 'n Lexus V8 ombouning, en ek is seker hy sal jou entoesiasme deel. Jy moet miskien by Allan (Hoppy) van AEW Auto kers opsteek, want hy het self al een of twee sulke ombouings gedoen..
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Danie
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Tue Jan 08, 2008 8:57 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilus 2.2 4x4 Hilux2.7 2x4
- Real Name: Danie
Re: Lexus ombouing Kaapstad
Dankie ek weet waar sy shop is. Sal by hom gaan draai.
- Danie
- Newbie
- Posts: 4
- Joined: Tue Jan 08, 2008 8:57 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilus 2.2 4x4 Hilux2.7 2x4
- Real Name: Danie
Re: Lexus ombouing Kaapstad
Ek het toe die BM radiator ingebou en daar is nog 75mm spasie oor om n "Fan"in te sit.