Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
- mossie89
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 299
- Joined: Thu May 09, 2013 6:31 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 4x4 4.0 v6
- Real Name: Riaan
- Location: Paarl
Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Goudini toutrek klub met hulp van Wellington VO bied weer hul jaarlikse 4x4 aan op die 30ste April! Soos ouder gewoonte het Wellington weer `n fantastiese klomp pryse vir die gelukige trekking aan die einde van die dag!
Die wegspringtyd is 9:00 en die roete begin 16km buite Rawsonville op die Slanghoek pad.
Kom bymekaar by die Rawsenville rugby veld/toutrek klub
Die wegspringtyd is 9:00 en die roete begin 16km buite Rawsonville op die Slanghoek pad.
Kom bymekaar by die Rawsenville rugby veld/toutrek klub
- mossie89
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 299
- Joined: Thu May 09, 2013 6:31 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 4x4 4.0 v6
- Real Name: Riaan
- Location: Paarl
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Net n regstelling op die datum, dit is Satertdag 26 April 2014
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Die Dors span is daarmossie89 wrote:Goudini toutrek klub met hulp van Wellington VO bied weer hul jaarlikse 4x4 aan op die 26ste April! Soos ouder gewoonte het Wellington weer `n fantastiese klomp pryse vir die gelukige trekking aan die einde van die dag!
Die wegspringtyd is 9:00 en die roete begin 16km buite Rawsonville op die Slanghoek pad.
Kom bymekaar by die Rawsenville rugby veld/toutrek klub
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Wie gaan daar wees ?
1; Mossie 89
2: X-Dors
3:
4:
5:
6:
7:
8:
9:
10:
1; Mossie 89
2: X-Dors
3:
4:
5:
6:
7:
8:
9:
10:
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Ek gaan nog nie my naam opsit nie, ek wag net om te hoor van die Dr of hy my gaan sny.
Anders sal ek daar wees
Anders sal ek daar wees
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Ek gaan dit nie maak nie maar Abri en 'n paar van ons kliente gaan ...
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Jo, hoe droog is my keel nou !!
- Omo
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Wed Oct 23, 2013 10:31 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Ford Ranger super cab 3.0 xlt 4x4
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: HC236
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Weet jy watse 4x4 baan gaan julle ry?
There a two kind of people. Those who pushes a door when it says pull and they who pull a door when it says push.
- Fire & Ice
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Oct 10, 2011 11:49 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 4L V6
- Real Name: Andro
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Mossie ek is in. Gaan ons in n groep van die kaap af ry of gaan ons mekaar daar kry?
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- Fire & Ice
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Oct 10, 2011 11:49 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 4L V6
- Real Name: Andro
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Sent from my GT-I9300 using TapatalkX-Dors wrote:Wie gaan daar wees ?
1; Mossie 89
2: X-Dors
3:Fire & ice
4:
5:
6:
7:
8:
9:
10:
- mossie89
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 299
- Joined: Thu May 09, 2013 6:31 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 4x4 4.0 v6
- Real Name: Riaan
- Location: Paarl
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Ons kry mekaar by die rugby veld in Rawsenville, volg net die borde gewoontlik goed gemerk. Die roete begin in Slaghoek en loop deur die plase, die pad word mooi oopgesaag om krapmerke te verhoed en die roete word weer reggeruk met n buldoser omdat dit net eenkeer per jaar geopen word. Sand en as die weer saam speel MODER Gewoontlik is daar n groot tent by die halfpad merk wat braaivleis en nat verversings verkoop, terwyl jy lekker op die duine speel. Lekker pryse word uitgedeel na die tyd by die klubhuis op die rugby veld.
- Omo
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Wed Oct 23, 2013 10:31 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Ford Ranger super cab 3.0 xlt 4x4
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: HC236
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Fire & Ice wrote:Sent from my GT-I9300 using TapatalkX-Dors wrote:Wie gaan daar wees ?
1; Mossie 89
2: X-Dors
3:Fire & ice
4:Omo met die ford
5:
6:
7:
8:
9:
10:
There a two kind of people. Those who pushes a door when it says pull and they who pull a door when it says push.
- Fire & Ice
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Oct 10, 2011 11:49 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 4L V6
- Real Name: Andro
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Hoop dit is n heeldag event. Wil baie foto en so kry van vw wat dit nie maak nie. Lol net grappie
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- Omo
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Wed Oct 23, 2013 10:31 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Ford Ranger super cab 3.0 xlt 4x4
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: HC236
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Kevi: Het jy al nuus gekry of jy onder die lem gaan kom of gaan jy ons kom join?4x4BEES wrote:Ek gaan nog nie my naam opsit nie, ek wag net om te hoor van die Dr of hy my gaan sny.
Anders sal ek daar wees
There a two kind of people. Those who pushes a door when it says pull and they who pull a door when it says push.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Ek wag vir die tweede opienie want die Dr gaan niks kan doen nie.
Sal 10 teen 1 dit nie kan maak nie.
Hoop julle geniet dit.
Sal 10 teen 1 dit nie kan maak nie.
Hoop julle geniet dit.
- Fire & Ice
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Oct 10, 2011 11:49 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 4L V6
- Real Name: Andro
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Nog net 2 slaappies
Lol
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Lol
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- Fire & Ice
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Oct 10, 2011 11:49 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 4L V6
- Real Name: Andro
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Kevin. Hou op hoogte wat die dokter se. Dink aan jou en hoop die 2de dr is slimmer :)
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Andro gaan ons saam ry ? (hilux4x4 klub magsvertoning )
- Omo
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Wed Oct 23, 2013 10:31 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Ford Ranger super cab 3.0 xlt 4x4
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: HC236
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Die ford sal agter ry as ons almal wat die kant bly saam ry.
There a two kind of people. Those who pushes a door when it says pull and they who pull a door when it says push.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Julle ouens moet dit geniet, ek sal maar wag vir foto's.
- Fire & Ice
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Oct 10, 2011 11:49 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 4L V6
- Real Name: Andro
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Ons kan so maak. Kan mekaar kry by N1 stop. Of my net laat weet waar dit vir julle pas. Ek het gedink om so net na 6uur te ry. Het met Johan gepraat en hy se ons moet inteken tussen 07:00 en 07:30.
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- Fire & Ice
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Oct 10, 2011 11:49 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 4L V6
- Real Name: Andro
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Johan het ook gese dat daar laasjaar 130 motors was. So inteken gaan tyd neem
PS. Johan is die ou wat se nommer op die poster is.
PS. Johan is die ou wat se nommer op die poster is.
Last edited by Fire & Ice on Wed Apr 23, 2014 8:52 pm, edited 1 time in total.
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Beliksem dis vroeg !! Ma dis reg !!
Kevin moet ek jou kom oplaai !??
Kevin moet ek jou kom oplaai !??
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Ek sal jou more laat weet as dit reg is met jou Eben.
- Omo
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Wed Oct 23, 2013 10:31 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Ford Ranger super cab 3.0 xlt 4x4
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: HC236
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
06h00 op n saterdag oggend is vroeg maar dis reg. Kan aaltyd so n tee kie by die 1 stop kry voor ons ry.
Kom Kevin kom. Ons weet jy wil.
Kom Kevin kom. Ons weet jy wil.
There a two kind of people. Those who pushes a door when it says pull and they who pull a door when it says push.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Ek sal julle more laat weet
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Okay, dit is mos vandag "more"
Het met Eben gereel en hy gaan my optel sodat ek kan saamgaan.
Het met Eben gereel en hy gaan my optel sodat ek kan saamgaan.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Julle moet dit geniet
Sou wou saam maar moet my meisie kind se paspoort gaan doen
Tyd raak min om dit te doen
Sou wou saam maar moet my meisie kind se paspoort gaan doen
Tyd raak min om dit te doen
- Fire & Ice
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Oct 10, 2011 11:49 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 4L V6
- Real Name: Andro
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Kevin ek is bly jy gaan saam. Laat weet net of ons mekaar kry by N1 stop of daar.
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Warrior (Eben) gaan my 05:45 optel.
So ek neem aan dat ons mekaar by die 1stop kry 06:00
So ek neem aan dat ons mekaar by die 1stop kry 06:00
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Ja sien julle 6am !!
- Omo
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Wed Oct 23, 2013 10:31 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Ford Ranger super cab 3.0 xlt 4x4
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: HC236
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Kan dit ongelukag nie meer maak nie. Release bearing het opgepak.
There a two kind of people. Those who pushes a door when it says pull and they who pull a door when it says push.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Eina
Waneer het dit gebeur?
Waneer het dit gebeur?
- Omo
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Wed Oct 23, 2013 10:31 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Ford Ranger super cab 3.0 xlt 4x4
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: HC236
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Het dinsdag begin na ek die naweek so 200km grondpad gery het. Was dinsdag aand gou by hoppy om te hoor wats voud. Eers gedink dis net bikkie stof in die bearing. Q20 gespuit maar niks help nie. Nou klink dit soos n ou vaaljapie trekker wat opstuig as ek die clutch los. Gaan donderdag die job doen en sommer n nuwe clutch insit met n flywheel.
There a two kind of people. Those who pushes a door when it says pull and they who pull a door when it says push.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Eish
Sterkte ou maat.
Sterkte ou maat.
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Ai dis slegte nuus Omo !
Wie ry dan nou nog saam 6am ?
Net ek, Kevin en Andro (Fire & Ice) ?
Wie ry dan nou nog saam 6am ?
Net ek, Kevin en Andro (Fire & Ice) ?
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Ook slegte nuus Ek moet môre werk so sal dit ook nie kan maak nie .
- Fire & Ice
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Oct 10, 2011 11:49 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 4L V6
- Real Name: Andro
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Ek gaan nog deur. Sal net na 6uur by 1stop wees.
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- Fire & Ice
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Oct 10, 2011 11:49 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 4L V6
- Real Name: Andro
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Omo - Sterkte met die motor. Dit is nie nice nie.
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- Fire & Ice
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Oct 10, 2011 11:49 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 4L V6
- Real Name: Andro
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Ek is nou daar. Klim nou op n 1
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Jis dit was nou baie lekker - ons was n lekker Hilux groepie daar en dit was n fees !!
Kobus sit asb nog n paar fotos op man !!
Dankie Kevin vir die pics - en die lekker geselskap !!
Dit was darem ma baie lekker om daai Jeep uit te sleep !!
Kobus sit asb nog n paar fotos op man !!
Dankie Kevin vir die pics - en die lekker geselskap !!
Dit was darem ma baie lekker om daai Jeep uit te sleep !!
- Omo
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Wed Oct 23, 2013 10:31 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Ford Ranger super cab 3.0 xlt 4x4
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: HC236
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Nous ek darm spyt ek kon jul nie gejoin het nie. Dit lyk darm lekker nat. Net bly ek hoev nie daai hilux te was nie.
There a two kind of people. Those who pushes a door when it says pull and they who pull a door when it says push.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Dit lyk darm baie lekker
Daai silver wa ken mos darm van modder
Daai silver wa ken mos darm van modder
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Foto's van Kobus ....
- Attachments
-
- DSC_0598.JPG (85.93 KiB) Viewed 3991 times
-
- DSC_0581.JPG (71.37 KiB) Viewed 3991 times
-
- DSC_0556.JPG (55.16 KiB) Viewed 3991 times
-
- DSC_0542.JPG (58.29 KiB) Viewed 3991 times
-
- DSC_0532.JPG (68.9 KiB) Viewed 3991 times
-
- DSC_0510.JPG (68.63 KiB) Viewed 3991 times
-
- DSC_0506.JPG (62.79 KiB) Viewed 3991 times
-
- DSC_0489.JPG (92.32 KiB) Viewed 3991 times
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
nog
- Attachments
-
- DSC_0610.JPG (98.28 KiB) Viewed 3991 times
-
- DSC_0717.JPG (92.71 KiB) Viewed 3991 times
-
- DSC_0712.JPG (98.8 KiB) Viewed 3991 times
-
- DSC_0698.JPG (98.39 KiB) Viewed 3991 times
-
- DSC_0621.JPG (103.69 KiB) Viewed 3991 times
-
- DSC_0615.JPG (94.99 KiB) Viewed 3991 times
-
- DSC_0598.JPG (85.93 KiB) Viewed 3991 times
-
- DSC_0543.JPG (40.71 KiB) Viewed 3991 times