4y met golf carb
- jacol
- High Range 4WD
- Posts: 76
- Joined: Sun Dec 08, 2013 2:14 pm
- Town: Port Elisabeth
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Jay
4y met golf carb
Enige iemand wat die golf carb conversion gedoen het op die 4y? Sal graag wil weet of diet die moeite werd is in watse ruseltate gekry is
- Pettycash
- Low Range 4WD
- Posts: 117
- Joined: Tue Jan 21, 2014 8:47 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1992 SFA 2.2 petrol 4Y
- Real Name: Rubin
Re: 4y met golf carb
Jaco,ek het my lux gekoop met so conversion,en touch wood,geen probleme nie!!sovêr dit my pas is ek happy,ek ken die binne kant van ń golf carb baie goed haha-so meganies makliker vir my om aan te werk!
Ek is nie seker waar die oom dit gedoen het nie,maar ek kan vir jou uitvind!?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek is nie seker waar die oom dit gedoen het nie,maar ek kan vir jou uitvind!?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: 4y met golf carb
Hier is n link hoe om dit te doen.
http://www.hilux4x4.co.za/golf_carb/index.php" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.hilux4x4.co.za/golf_carb/index.php" onclick="window.open(this.href);return false;
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- jacol
- High Range 4WD
- Posts: 76
- Joined: Sun Dec 08, 2013 2:14 pm
- Town: Port Elisabeth
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Jay
Re: 4y met golf carb
watse brandstof verbruik kry jy en wat van krag
- Pettycash
- Low Range 4WD
- Posts: 117
- Joined: Tue Jan 21, 2014 8:47 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1992 SFA 2.2 petrol 4Y
- Real Name: Rubin
Re: 4y met golf carb
Ek kry so 7.5
En ek ervaar die krag partykeer beter as ander dae maar opdraand moet ek maar 2de 3de gebruik!al hierdie is met ń swaar vrag!
Ek weet nou nie hoekom en of dit die carb conversion is nie maar as ek bv.by ń 45* helling reguit op ry vrek die enjin-nou weet ek nie of dit a.g.v die carb is nie en of dit maar normaal is dat die olie hom smoor!Glo hier sal dalk ń paar keners wees hierop!

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: 4y met golf carb
Die Golf carb was nie ontwikkel om teen sulke angles te werk nie. Hy smoor want die brandstof vloei oor tot in dir carb. Daar is 'n modificasie wat jy kan doen dat dit na buite oorvloei, anderste swaai die carb om dat hy oorvloei by afdraande, nie opdraande ... nie te erg nie, jy loop in elk geval teen kompressie.
Ander opsie, behalwe oorspronklike carb terug te sit, sou miskien EFI conversion te wees.
Ander opsie, behalwe oorspronklike carb terug te sit, sou miskien EFI conversion te wees.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: 4y met golf carb
Glo my, hou eerder daai carb op. Die ou mense se altyd, moenie krap waar dit nie jeuk nie.jacol wrote:Enige iemand wat die golf carb conversion gedoen het op die 4y? Sal graag wil weet of diet die moeite werd is in watse ruseltate gekry is
- jacol
- High Range 4WD
- Posts: 76
- Joined: Sun Dec 08, 2013 2:14 pm
- Town: Port Elisabeth
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Jay
Re: 4y met golf carb
ek kry op die oomblik n brandstof verbruik van ongeveer 7km/l. het n nuwe import motor in met omtrent 5000km op die klok , nog nie op n dyno gehad nie, sal dit hepl en of dit dalk nog te gou op op dyno te sit
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: 4y met golf carb
Torque net die head bolts op 10 000km, doen sommer 'n oil change nou, en dan sommer elke 8 000km.jacol wrote:ek kry op die oomblik n brandstof verbruik van ongeveer 7km/l. het n nuwe import motor in met omtrent 5000km op die klok , nog nie op n dyno gehad nie, sal dit hepl en of dit dalk nog te gou op op dyno te sit
Ek het dieselfde motor ingehad, verkoop die bakkie toe die motor op 30 000km was.
Parte wat ek wel vervan het was: vervang Chinese carb na Original Carb en fuel pump. Dink ek het nog 'n original carb oor.
- jacol
- High Range 4WD
- Posts: 76
- Joined: Sun Dec 08, 2013 2:14 pm
- Town: Port Elisabeth
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Jay
Re: 4y met golf carb
Dki vir die advies sien jys ook in pe moet plan maak om dagtrip te reelRebel 4x4 wrote:Torque net die head bolts op 10 000km, doen sommer 'n oil change nou, en dan sommer elke 8 000km.jacol wrote:ek kry op die oomblik n brandstof verbruik van ongeveer 7km/l. het n nuwe import motor in met omtrent 5000km op die klok , nog nie op n dyno gehad nie, sal dit hepl en of dit dalk nog te gou op op dyno te sit
Ek het dieselfde motor ingehad, verkoop die bakkie toe die motor op 30 000km was.
Parte wat ek wel vervan het was: vervang Chinese carb na Original Carb en fuel pump. Dink ek het nog 'n original carb oor.
- Pettycash
- Low Range 4WD
- Posts: 117
- Joined: Tue Jan 21, 2014 8:47 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1992 SFA 2.2 petrol 4Y
- Real Name: Rubin
Re: 4y met golf carb
Thanks Mud dog[THUMBS UP SIGN] great advice!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk