Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...
-
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Wed Feb 13, 2008 2:00 pm
- Town: Swellendam
- Vehicle: '91 Hilux D/C OME 33'BF Muds '06 2.7VVT-i SRX 4x4 S/C SAC Chipped Freeflow
- Real Name: Marius
- Location: Western Cape
Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...
So recover jy n F250!
-
- High Range 4WD
- Posts: 66
- Joined: Sat Apr 05, 2008 8:52 pm
- Town: Lutzville
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux 2.7D/K
- Real Name: Pieter Venter
- Contact:
Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...
So ja, dis mos hoe dit hoort!!!
For yesterday is gone,
Tomorrow may not come,
For this moment is our once in a lifetime!!!
http://www.4w4j.co.za

- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...
Nice man, nou kan ek my skoonpa se mopnd stil maak....hy is Ford mal maar dan is hy ook van die ouskool
- LouisK
- Low Range 4WD
- Posts: 137
- Joined: Fri Feb 15, 2008 9:33 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: 1996 2.8D D/C Raider
- Real Name: Louis Kriel
- Location: Durbanville
Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...
Kyk hoe lekker hoog is die Hi-lux, 'n kameelperd kan onderdeur hardloop.
Daai Ford F-250's noem ek 'n "testosterone" bakkie, iets anders is baie klein nou moet hy opmaak met 'n GROOT bakkie

- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...
Nu wat kan ons se van n Hilux wat nog nie gese is nie.hy bly baas :)
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...
Die enigste ding wat my worry is dat dit lyk of daai Snatch Strap aan die towball vas gemaak is
But this is more proof of how much better a snatch rope / strap is for recovering bogged down vehicles that is basically twice your weight. Try that same recovery with a pull strap and you are going no where

To God be the glory
- Numbnut
- Low Range 4WD
- Posts: 178
- Joined: Sun Jul 26, 2009 3:52 pm
- Town: Vredenburg
- Vehicle: '03 Colt 2.8TDI DC 4x4; Wilderness Offroad Camping Trailer
- Real Name: Daniel
Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...
Ek weet nie of van jul agtergekom het nie, maar dis die manne van Infanta Trailers vir wie daai Hilux uitgehelp het!?
Gaan kyk bietjie hier (http://www.infantatrailers.co.za/pages/ ... llery.html)! Dit wil lyk asof hul daai dag
besig was om hul nice Advertensie Gallery te skiet vir hul website toe n SFA na hul redding kom!?
Miskien kan van die forum members wat n nuwe 4x4 trailer soek n bietjie afslag gaan vrae!?
Niel, hul is mos daar in jou valley en jy soek mos n trailer!?!?

Everything Works Better When It Is Properly Lubricated...!!!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...
Nie seker wat hulle gedoen het nie maar daai Hilux behoort aan Marius (Flying Hilux) lid ook hier op die forum. Hy bly ook in die Swellendam area en n baie nice ou. Die eienaar van infanta trailers JW is ok van Swellendam en gelukkig het ek en Pieter hom al ontmoed en hy is self n baienice ou en bereid om sy kennis te deel.....Numbnut wrote:Ek weet nie of van jul agtergekom het nie, maar dis die manne van Infanta Trailers vir wie daai Hilux uitgehelp het!?
Gaan kyk bietjie hier (http://www.infantatrailers.co.za/pages/ ... llery.html)! Dit wil lyk asof hul daai dag
besig was om hul nice Advertensie Gallery te skiet vir hul website toe n SFA na hul redding kom!?
Ek het vandag met iemand gepraat wat navraag gedoen het oor die prys en ek hoop jy sit want dit was so R 108k So ek sluk nog aan daai een.Numbnut wrote:Miskien kan van die forum members wat n nuwe 4x4 trailer soek n bietjie afslag gaan vrae!?
Niel, hul is mos daar in jou valley en jy soek mos n trailer!?!?
- Numbnut
- Low Range 4WD
- Posts: 178
- Joined: Sun Jul 26, 2009 3:52 pm
- Town: Vredenburg
- Vehicle: '03 Colt 2.8TDI DC 4x4; Wilderness Offroad Camping Trailer
- Real Name: Daniel
Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...
WAT????? R108K???? Ja nee, dit is n bietjie steep daai!!
Ek het R20K vir my trailer betaal, by n buddy van my gekoop! Nog die beste R20K wat ek al ooit spandeer het!
Sterkte, hoop jy kry gou jou 4x4 trailer, jy sal nie spyt wees nie!?
Ek het R20K vir my trailer betaal, by n buddy van my gekoop! Nog die beste R20K wat ek al ooit spandeer het!
Sterkte, hoop jy kry gou jou 4x4 trailer, jy sal nie spyt wees nie!?
Everything Works Better When It Is Properly Lubricated...!!!
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...
Ag, ek krap sommer ou goeters uit.
Ek ken vir ou Marius, was saam met hom op die Witsand roete in Desember 2003.
Daai dag het hy met sy 4Y (met LC 16 duim tyres) vir ons gewys dat dit net oor die drywer eintlik gaan. Ek onthou die eienaar van Burnco met sy opgepompte Range Rover V8 was daar, en hyt later erken dat Marius se 4Y net iets anders is.
Was so lang duin waar Marius amper twee meter hoër as die RR sy merk gaan trek het.
Good stuff, mis die ou honde op die forum so bietjie........

1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."