Lekker jag naweek
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
Lekker jag naweek
En daar skiet boeta sy eerste rooibok !!!
En toe word hy n man
En toe word hy n man
- Attachments
-
- IMG_4831.JPG (37.8 KiB) Viewed 1326 times
-
- IMG_4829.JPG (28.8 KiB) Viewed 1326 times
-
- Ouboet se Rooi hartbees
- IMG_4807.JPG (49.09 KiB) Viewed 1326 times
-
- IMG_4817.JPG (49.74 KiB) Viewed 1326 times
-
- IMG_4812.JPG (51.99 KiB) Viewed 1326 times
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Lekker jag naweek
Pragtig man, geluk
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Lekker jag naweek
Geluk
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
Re: Lekker jag naweek
Dankie julle die mannetjie word nou groot
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Lekker jag naweek
Nice Paul, en om te dink ons moet dit in Junie doen met n 40 jarige Laaitjie!
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
Re: Lekker jag naweek
Dit kan net lekker wees daar is darm niks lekkerder as die bos , vuurtjie en die gepaard gaande voggies
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Lekker jag naweek
Ja nee moet erken nou verlang ek darem ma erg na die Bosveld, Brandewyn , Braai en BlouBul rugby !!!
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
Re: Lekker jag naweek
Ja nee al daardie goed loop soos boude
- Baasvark
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1376
- Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
- Town: Virginia
- Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
- Real Name: Shane
Re: Lekker jag naweek
Wel jy't darem die "bosveld, braai en brandewyn gedeelte reg"......Warrior wrote:Ja nee moet erken nou verlang ek darem ma erg na die Bosveld, Brandewyn , Braai en BlouBul rugby !!!
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
Re: Lekker jag naweek
Haai Shane
Jy kan nie die BLOU BULLE so sleg se nie onthou jy jag in bloubul wereld netnou skiet jy mis en dan !!!!!!!!!!!!!!!!
Jy kan nie die BLOU BULLE so sleg se nie onthou jy jag in bloubul wereld netnou skiet jy mis en dan !!!!!!!!!!!!!!!!