lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Dankie vir almal se bydra, dit was ook goed om nuwe gesigte te ontmoet. Die roete word sterk aanbeveel, en het plek plek n uitdaging. Twee pap wiele en een herwinning maak dit n behoorlike hilux roete he he. Die dag was afgesluit met n lekker braai en probeer gerus van die bier wat by Honingklip gebrou word. Fotos volg.............
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
so dis 1 Feb 2014, Honingklip ek hoop jy is reg vir die 6 van ons.
Opgestaan ,bietjie later as wat ek wou, maar dis n ander storie. kan wel raad gee, MOENIE braais reel die aand voor n trip nie, mense waai nie vroeg nie
Ok redbull in, kry vir thys by die vulstasie terwyl hy vol maak en ek ook, R 1700 later met die nuwe tenk wat 4xLux vir my ingesit het. great job weereens.
gaan tel die vrou en kids op, Adrian en Pierre kry my by my huis die res van die groupie wag by die BP op die N2. kry almal op die pad seker so 8:25am en ons stoot deur na Honingklip. Aangekom en vormpies ingevul en geldjies betaal en ons is reg vir die trip, een ding wat ek moet se wat skort is n roete kaart siende dit vir ons almal die eerste keer daar is en daar nie heeltyd pyle raak gesien was nie, anyway back to the route.
soos al genoem deur die ander, dit is werklik n lekker roete om te doen, daar is n bietjie van alles, scenic routes, sand, klip/gravel(dis die Landrover roete) en dan so paar lekker hindernisse wat gery kan word. Soos Dirk-Huismoeles genoem het het ons begin dors raak en honger en die het ons nie die volle roetes gery nie. Ons sal maar net weer moet gaan ry.
Soos genoem ook was die braai na die tyd ook great en lekker om almal te ontmoet het.
fotos volg n bietjie later.

Last edited by Hilux 1 on Sun Feb 02, 2014 7:45 pm, edited 1 time in total.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
photos or it didn't happen
To God be the glory
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
EK SOEK FOTO'S ASB.!!!!!!!!!!!!
Ek wou so graag saam gaan
Ek wou so graag saam gaan
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
patience people patience
- Attachments
-
- IMG_1093 (Custom).JPG (101 KiB) Viewed 2734 times
-
- IMG_1092 (Custom).JPG (94.93 KiB) Viewed 2734 times
-
- IMG_1091 (Custom).JPG (86.96 KiB) Viewed 2734 times
-
- IMG_1090 (Custom).JPG (98.31 KiB) Viewed 2734 times
-
- IMG_1089 (Custom).JPG (95.8 KiB) Viewed 2734 times
-
- IMG_1087 (Custom).JPG (84.91 KiB) Viewed 2734 times
Last edited by Hilux 1 on Sun Feb 02, 2014 7:46 pm, edited 1 time in total.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
more
- Attachments
-
- IMG_1101 (Custom).JPG (97.38 KiB) Viewed 2735 times
-
- IMG_1100 (Custom).JPG (84.97 KiB) Viewed 2735 times
-
- IMG_1097 (Custom).JPG (95.91 KiB) Viewed 2735 times
-
- IMG_1094 (Custom).JPG (96.23 KiB) Viewed 2735 times
-
- IMG_1095 (Custom).JPG (136.44 KiB) Viewed 2735 times
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
and more
- Attachments
-
- IMG_1113 (Custom).JPG (68.07 KiB) Viewed 2734 times
-
- IMG_1112 (Custom).JPG (132.05 KiB) Viewed 2734 times
-
- IMG_1111 (Custom).JPG (120.63 KiB) Viewed 2734 times
-
- IMG_1106 (Custom).JPG (93.21 KiB) Viewed 2734 times
-
- IMG_1105 (Custom).JPG (75.57 KiB) Viewed 2734 times
-
- IMG_1104 (Custom).JPG (75.15 KiB) Viewed 2734 times
-
- IMG_1103 (Custom).JPG (78.61 KiB) Viewed 2734 times
-
- IMG_1102 (Custom).JPG (100.33 KiB) Viewed 2734 times
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
a few more
- Attachments
-
- IMG_1120 (Custom).JPG (98.35 KiB) Viewed 2733 times
-
- IMG_1119 (Custom).JPG (104.12 KiB) Viewed 2733 times
-
- IMG_1118 (Custom).JPG (90.3 KiB) Viewed 2733 times
-
- IMG_1117 (Custom).JPG (111.54 KiB) Viewed 2733 times
-
- IMG_1116 (Custom).JPG (85.47 KiB) Viewed 2733 times
-
- IMG_1115 (Custom).JPG (61.68 KiB) Viewed 2733 times
-
- IMG_1114 (Custom).JPG (64.42 KiB) Viewed 2733 times
Last edited by Hilux 1 on Sun Feb 02, 2014 7:47 pm, edited 1 time in total.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
the last of mine
- Attachments
-
- IMG_1133 (Custom).JPG (74.21 KiB) Viewed 2733 times
-
- IMG_1132 (Custom).JPG (43.85 KiB) Viewed 2733 times
-
- IMG_1130 (Custom).JPG (100.59 KiB) Viewed 2733 times
-
- IMG_1129 (Custom).JPG (110.12 KiB) Viewed 2733 times
-
- IMG_1128 (Custom).JPG (103.29 KiB) Viewed 2733 times
-
- IMG_1127 (Custom).JPG (138.63 KiB) Viewed 2733 times
-
- IMG_1126 (Custom).JPG (126.01 KiB) Viewed 2733 times
-
- IMG_1125 (Custom).JPG (110.59 KiB) Viewed 2733 times
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Cool pics,
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
DIT LYK AWESOME
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Daai silwer Tuna smaak vassit....
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Nie hy nie oom thys
Net die driver van daai tuna wat altyd moet dwars wees
wil mos alkyd anders deur

- Legolas
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Fri Mar 02, 2012 2:42 pm
- Town: Somerset West
- Vehicle: 2008 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Clinton
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Baie dankie aan Tertius vir die reel van die trippie en al die manne wat gehelp het met my pap wiel
Ek moet net gou die GoPro videos bietjie kortknip en dan wil ek hoor kan mens n video hier post of gaan dit te groot wees? Ek neig na die rigting dat dit te groot gaan wees. Sal dan maar dit deur dropbox vir die manne moet reel. Daai een van Pierre wat teen daai steil bult uit is het baie goed uitgekom. Lyk net nie so steil soos Saterdag middag nie...
Ek het ook darem bewys dat die Tuna wel deur die watergat is..
Ek moet net gou die GoPro videos bietjie kortknip en dan wil ek hoor kan mens n video hier post of gaan dit te groot wees? Ek neig na die rigting dat dit te groot gaan wees. Sal dan maar dit deur dropbox vir die manne moet reel. Daai een van Pierre wat teen daai steil bult uit is het baie goed uitgekom. Lyk net nie so steil soos Saterdag middag nie...
Ek het ook darem bewys dat die Tuna wel deur die watergat is..
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Laai die videos op YouTube en post die link op die forum... ons wil almal sien...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
ek sal my videos vannaand op sit, en julle moet maar sensitiewe kykers weg hou, ek vloek n bietjie op die video.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Nou glo ek dit het gebeur want ek het die fodies gesien.... Lyk al te lekker
To God be the glory
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Jis Clinton dis altyd die geval n foto of video verminder half die effek, en dan lyk dit nie so styl as wat dit regteg is nie. Die manne sal maar self eerstehans moet gaan kyk. Die los grond en klippe maak ook dat jy lekker traksie verloor soos ou Andre sal se. Ek sal nogal wil sien hoe lyk dit op die video. Ek het ook n paar fotos, ons laptop is gesteel so sal kyk of ek op seun sin kan iets regkry.
- Legolas
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Fri Mar 02, 2012 2:42 pm
- Town: Somerset West
- Vehicle: 2008 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Clinton
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Thys soos versoek het ek gou n video bymekaar geslaan en dit is besig om op te laai, sodra hy klaar is op YouTube sal ek die link aanstuur. Dis nou nie Bretton kwaliteit nie maar darem iets...
Pierre ek kon nie die versoeking weerstaan om jou celebration na daai steilbult op te sit nie so dit het wel die cut gemaak.
Pierre ek kon nie die versoeking weerstaan om jou celebration na daai steilbult op te sit nie so dit het wel die cut gemaak.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
He he al wat ek kan se adrenalien junkie!
- Legolas
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Fri Mar 02, 2012 2:42 pm
- Town: Somerset West
- Vehicle: 2008 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Clinton
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Right manne net so voor julle uitval hier is die video van gedeeltes van die trip:
https://www.youtube.com/watch?v=Lw2QAlK ... e=youtu.be
https://www.youtube.com/watch?v=Lw2QAlK ... e=youtu.be
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Hier is ook een
https://www.youtube.com/watch?v=rt9Hej1 ... e=youtu.be" onclick="window.open(this.href);return false;
Adrian se attempt
and Dirk aka Huismoeles
https://www.youtube.com/watch?v=t7eJnB7 ... e=youtu.be" onclick="window.open(this.href);return false;

lekker baie lekker
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Jissie ouens, julle jaaaag daai bulte uit... waar's die brand??
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
dit word genoem momentum
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Thanx for sharing. Seems as though a good time was had by all...
HABOOB means "Dust Storm"
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
en AS jy verkeerde lyn ry klink dit sooooo
MOENIE KYK AS JY N SENSITIEWE LUISTERAAR IS NIE
http://www.youtube.com/watch?v=LYxF5b_3 ... e=youtu.be" onclick="window.open(this.href);return false;

- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Hou links man.... hou links!!!!!!!!!
Crooza VX 80 efi - fully locked.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Hier is myne GENIET!!
- Attachments
-
- IMG_1231.jpg (193.42 KiB) Viewed 2619 times
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Jy moes die stuurwiel draai na links boet
- AdrianZ
- High Range 4WD
- Posts: 72
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:52 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: '97 Toyota Hilux 4x4 D/C 2.4 SFA
- Real Name: Adrian
Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
I have uploaded my photos to facebook. It's too much work to do it here too, you'll just have to go have a look on there
https://www.facebook.com/media/set/?set ... 3a6449a65b" onclick="window.open(this.href);return false;

"We can't stop here...this is bat country"
1997 Hilux 2.4P SFA 22RE-T
1997 Hilux 2.4P SFA 22RE-T
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk