Rubber matte vir Hilux vigo

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Jaans
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 504
Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
Town: Benoni
Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
Real Name: Johannes

Rubber matte vir Hilux vigo

Post by Jaans »

Hi

Weet een van julle waar kan jy rubber matte koop vir jou Hilux vigo? Die gewone matte en modder werk nie so lekker nie. Die algemene rubber matte wat jy kry pas nooi mooi nie.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by ChrisF »

ek koop die "diep rubber" mat by Outdoorwarehouse - dan sny ek n stuk voor af dat dit nie inmeng met die pedale nie ....


soek self n beter oplossing.
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by TOYODA »

Ek het 'n mooi stel by 4X4 Megaworld Menlyn gesien.

Ek dink dit word deur Rhino gemaak.
Dis van 'n harde rubber/plastiek met 'n 10mm randjie rondom.
Ek weet nie of dit universal of model spesific is nie.
Weet nie wat die prys is nie.


Miskien kan Louis by 4X4 Megaworld Menlyn jou help met prys en naam.
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by Thunder02 »

TOYODA wrote:Ek het 'n mooi stel by 4X4 Megaworld Menlyn gesien.

Ek dink dit word deur Rhino gemaak.
Dis van 'n harde rubber/plastiek met 'n 10mm randjie rondom.
Ek weet nie of dit universal of model spesific is nie.
Weet nie wat die prys is nie.


Miskien kan Louis by 4X4 Megaworld Menlyn jou help met prys en naam.
The branch in edenvale has stock,ask to speack to Pieter,he will sort you out :thumbup:
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by TOYODA »

Ek het vergeet om dit te noem...

Die vorige eienaar van my wagen het vinyl carpet covers ingesit.
Dit maak die hele mat toe en kan maklik uitgehaal word as dit moet.
Dit sit met velcro strip vas aan die gewone mat, maar ek het ongelukkig geen idee waar hy dit gekry het of laat insit het nie.

Ek gebruik net rubber matjies bo-oor dit om dir modder/grond/stof uit te hou.
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by Haboob »

I use the bigger rubber mats sold by Midas, which work for me.
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Jaans
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 504
Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
Town: Benoni
Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
Real Name: Johannes

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by Jaans »

Thunder02 wrote:
TOYODA wrote:Ek het 'n mooi stel by 4X4 Megaworld Menlyn gesien.

Ek dink dit word deur Rhino gemaak.
Dis van 'n harde rubber/plastiek met 'n 10mm randjie rondom.
Ek weet nie of dit universal of model spesific is nie.
Weet nie wat die prys is nie.


Miskien kan Louis by 4X4 Megaworld Menlyn jou help met prys en naam.
The branch in edenvale has stock,ask to speack to Pieter,he will sort you out :thumbup:
Dankie ek sal gaan kyk wat het hulle.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
User avatar
Mylux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 530
Joined: Fri Jul 13, 2012 9:19 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 4.0L V6 Vigo 4x4
Real Name: Greg
Club VHF Licence: HC249

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by Mylux »

Hi Johannes
These work for me, got them from Midas for about R300.00
Cheers
Greg
Attachments
20140201_182103.jpg
20140201_182113.jpg
20140201_182044.jpg
User avatar
Dingo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 608
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:39 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: 95 4x4 DC Hilux, 7MG engine, EFS suspension, Home made custom off-road canopy.
Real Name: Scott

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by Dingo »

I went to ProAuto Rubber and bought some of the rubber mat sheeting, then cut my own mats out to get a better fit.
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by TOYODA »

Mylux wrote:Hi Johannes
These work for me, got them from Midas for about R300.00
Cheers
Greg

@ Greg,

Looks like they fit perfectly in the Vigo. I will have to go and get a set for me.
User avatar
Jaans
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 504
Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
Town: Benoni
Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
Real Name: Johannes

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by Jaans »

Mylux wrote:Hi Johannes
These work for me, got them from Midas for about R300.00
Cheers
Greg
Hi Greg

Those mats looks good I will go and have a look at them as well.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
User avatar
Mylux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 530
Joined: Fri Jul 13, 2012 9:19 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 4.0L V6 Vigo 4x4
Real Name: Greg
Club VHF Licence: HC249

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by Mylux »

Hi Johannes & Tiaan,
Ja they work great in the Vigo. The only hassle I had with them is a strong rubber smell, especially when the car has been standing in the sun with the windows closed.
I think they are made from recycled BR Goodrichs' ! :lmao: :lmao: :lmao:
After a few washes they smell seems to be going away.

Go check them out at Midas, I've seen them in grey & black.
Cheers
Greg
klippe
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 104
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
Real Name: Gerhard

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by klippe »

Daar is fabriek in kameeldrift area wat spesialiseer in alle Hilux asook Hino trokke se rubber matte. Ek het stel gekoop en is baie tevrede. Prys en kwaliteit is 100%. Is gemaak van soort checkerd rubber en is omgesoom met Velcro aan die onder kant. Pas presies op die standaard matte. Het pryslys en kontak nommers op my email by die werk. Sal gou more fotos en ander inligting post.
User avatar
Jaans
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 504
Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
Town: Benoni
Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
Real Name: Johannes

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by Jaans »

klippe wrote:Daar is fabriek in kameeldrift area wat spesialiseer in alle Hilux asook Hino trokke se rubber matte. Ek het stel gekoop en is baie tevrede. Prys en kwaliteit is 100%. Is gemaak van soort checkerd rubber en is omgesoom met Velcro aan die onder kant. Pas presies op die standaard matte. Het pryslys en kontak nommers op my email by die werk. Sal gou more fotos en ander inligting post.

Dankie Gerhard
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
klippe
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 104
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
Real Name: Gerhard

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by klippe »

Hier is die fotos en inligting soos belowe. Die vrou se naam is Madelein Marais en haar nommer is 08twee 46nege 8nul8drie.

Die Vigo 2006+ se matte is Single Cab R245 en Double Cab is R390.
Attachments
Hilux Matte 22 .jpg
(73.72 KiB) Downloaded 459 times
Hilux Matte 11 .jpg
(67.25 KiB) Downloaded 459 times
Dewald Posthumus
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 238
Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
Town: Benoni
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
Real Name: Dewald

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by Dewald Posthumus »

Mylux wrote:Hi Johannes
These work for me, got them from Midas for about R300.00
Cheers
Greg
EK het ook van hulle, is awesome matte (oftewel rubbers)
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by Rianc »

Koop jy hulle so vuil of betaal jy ekstra vir die modder spore? :taunt:
klippe
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 104
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
Real Name: Gerhard

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by klippe »

Rianc wrote:Koop jy hulle so vuil of betaal jy ekstra vir die modder spore? :taunt:
Dit is eintlik net om te wys hoe goed werk hulle bo op die standaard toyota matte....... :boss:
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by Hangover »

Ek het sommer by midas n stel gekoop maar moes ook die regter voor hoekie uitsny om die petrol tot onder te kan trap... Ek weet nie hoet toyota gedink met die materiaal matte nie...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
Kolie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 47
Joined: Fri Oct 15, 2010 8:41 pm
Town: Kathu
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 d4 4x4 D/C
Real Name: Kolie
Location: Kathu

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Post by Kolie »

Ek het eendag by die mense wat volvloer matte installeer ingedraf en 'n stuk "offcut" daar gekoop,by die huis gekom het ek vir die voorste areas die matte gesny en dit in my bakkie gesit en dit ook agter gedoen sodat die oorspronklike matte heel bedek is. Die agterste mat het ek een stuk gehou en het dit met die voorste sitplekke se voetjies vasgebout so die kinders kry dus ook nie die mat weggetrap met hulle gewoel en werkskaf nie. Die matte wat ek ingesit het is van die industrieele mat,dus van daai met die kort harde haartjies so dit maak baie maklik skoon en is baie bekostigbaar maar wel so bietjie moeite.

Hoop my inset help jul met idees.
Post Reply

Return to “The Workshop”