IFS is verkoop wat nou....

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

IFS is verkoop wat nou....

Post by Willem01 »

So dit het gebeur,, my trusty Olive is verkoop vir n goeie prys...waarmee vervang ek haar nou....die paar 4x4 trails wat ek gery het was lekker en sy kon orals loop met gemak,,,,maar die kamp storie is n ander ding want pakplek is min, die nodige goete vir n gesin van 4 is net te veel want die bak is ook net so en kry nie als in....en ek haat dit om n trailer te sleep.

wat wil ek doen met die voertuig: dis nie my elke dag se ryding nie, so as die naweek dit toelaat vir n wegbreek oomblik moet ons net klim en ry,,daar moet genoeg pakplek wees,,4x4 wees,,

my opsies was eers:
Prado120...
Prado90...
nadat ek gesien het daar is veel minder pak plek alhoewel meer luuks...

nou moet ek besluit maak ....ek glo daar is alreeds mense wat indieselle bootjie was .....help asb met n besluit...

moet ek kyk na n
Vigo
L/C 80
of is daar ander voertuig opsies om te oorweeg....onthou my budget laat dit net toe tot R120k
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by Ali3n »

Ek dink Vigo gaan die selfde probleem gee as die ifs. Effens meer spasie dink ek.

Ek persoonlik sal gaan vir die L/C 80. baie lekker spasie, swaar op sous maar is gemaklink. :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by ChrisF »

Ek het die Hilux

My buurman het die Prado


Ons kamp so gereeld as moontlik ...


Die enkel kajuit Hilux werk vir ons - want ons is net twee. help jou NIKS.


My bure is DRIE in die Prado. As hulle VIER was, het die Prado niks meer pakplek gebied as n dubbel cab met n canopy nie - wel meer spasie vir sit en meer ry-gemak. Omdat hulle drie is, word een sitplek plat geslaan en dan het hulle BAIE pakplek.


vir vier mense - double cab met n ORDENTLIKE canopy !! Help niks jy kan als inpak en jy kan by niks uitkom nie ....


gaan jy grond tente of RTT gebruik ??
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by louis fourie »

Nee Willem, wat maak jy nou? Kry vir jou 'n Unimog:D

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by Willem01 »

ek dink RTT is net baie gemakliker en vinniger as dit n eenvoudige setup is.....die kids raak nou groter so daar is klaar n bakleiery van wie wa slaap so as dit nou op die kar se dak is is dit ook seker mar reg ,,kan maar nog altyd die grond tent saam ry..LoL...
die goed wat die meeste spasie vat is die opvou matrasse en ek haat n opblaas matras want tussen 2 en 3 uur die oggend lê jy op die grond....klink vir my ek moet maar n Unimog kry Louis
louis fourie wrote:Nee Willem, wat maak jy nou? Kry vir jou 'n Unimog:D
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
jy weet mos maar as n ou se aali krap jong,,,dan moet ons hom mos behoorlilk krap... :razz:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by ChrisF »

louis fourie wrote:Nee Willem, wat maak jy nou? Kry vir jou 'n Unimog:D

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
of een van die nuwe IVECO double cab 4x4 modelle .... jummiieeee ...
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by Thabogrobler »

Kyk na 'n Nissan Patrol - lekker ruim en baie beter geprys as 'n Cruiser.

Dalk 'n mooi DiD Pajero - redelik ruim, baie betroubaar en ekonomies.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by pietpetoors »

Thabo is jy OK?

Willem ek weet nie so lekker nie, jy het die IFS verkoop omdat daar te min pakplek is, maar goed soos die Prado 90 het minder pakplek en ek dink die Prado 120 ook.
Prado 120 gaan jy nie kry vir R120k nie en ek twyfel of jy 'n Vigo gaan kry vir daai prys.

Vir R120k is dit of 'n IFS wat jy reeds gehad het of 'n 80 series cruiser waar jy gelukkig moet wees met 5km/l, my oom het 'n diesel, hy ry baaaaie mooi en hy kry so 7.5 na 8km/l
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by pietpetoors »

As die brandstofprys my nie gepla het en ek het genoeg geduld sal 'n 80 series diesel cruiser beslis op my lys wees.
Ek kan nie die jaarmodelle onthou maar kyk die een met die nuwe Toyota badge is die nuuter weergawe van die 80 series, hulle het fancy goed soos lugsakke en ABS wat die vorige model (die met woord Toyota) nie gehad het nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by Willem01 »

Thabogrobler wrote:Kyk na 'n Nissan Patrol - lekker ruim en baie beter geprys as 'n Cruiser.

Dalk 'n mooi DiD Pajero - redelik ruim, baie betroubaar en ekonomies.
Ja nee kyk,,,dis n forum die waar elke persoon sy opinie kan lig...sal graag by Toyota wil bly Thabo.

@Piet
Soos reeds gesê deur my en jou die pakplek is minder in die Prado's maar luukser dus hoekom ek hulle nie meer oorweeg nie....ek is nie haastig om te koop nie,,,,ek het wel 3 maande gewag voordat die bakkie verkoop was en n baie goeie prys gekry .....

Ek het nou al gesoek na vigo's en kyk na die eerste reeks van vigo's +-2005 modelle daar rond....
...terloops wat is die kilo's wat die v6'e kan gaan voordat hulle probleme begin gee
...inteendeel die laai spasie in die bakruim is aansienlik groter as die IFS s'n en hulle is beskikbaar in daai prysklas en sal verseker darem n ou se arm kan draai wat wel dringend moet verkoop.....

Die LC80 het ek bietjie gelees oor veral die diesel's en het net negatiewe info gesien seker omdat hulle aftermarket turbos en goed opsit en doen dat die diesel motors breek,,,,tensy daar n seker model is wat jy na verwys dat ek meer gerus kan voel ,,,,laat weet asb.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by pietpetoors »

Ek sal moet uitvind wat se jaarmodel my oom het. Hy is 'n rustige out toppie en ry mooi. Hulle is gereeld in Botswana met die cruiser.
Hy het geen probleme nie en laas was hy ook al hier duskant die 500k km gewees.

Ek dink die ding met 'n diesel hang alles af hoe jy hom ry.
'n Diesel werk by hoër kompressie as petrol, dus is al sy komponente sterkte en swaarder.
As jy hom soos 'n petrol gaan ry gaan hy nie lank hou nie. As jy hom mooi ry gaan hy baie lank hou
Die probleem met 2de hands is jy weet glad nie hoe die vorige eienaar hom gery het nie.

V6 Vigo is nice as jy hom vir daai prys kan kry.
Ek dink Allan hulle sal beter kan se oor wat se probleme. Brandstof verbruik maar baiet dieselfde as 'n Land Cruiser

Alhoewel ek baie hou van 'n 80 series Cruiser is ek nie baie mal oor 'n stasiewa vir toer voertuig, been there done that.
In 'n bakkie is alles agterin, as iets rattle weet ek nie daarvan nie. 'n Rattle kan baie vinnig my moermeter opjaag en as ek ry en daai teelepel rattle heeltyd teen die blikbeker, net hier agter die agtersitplek dan is toer ook nie meer lekker nie.

Ander voordeel van double cab is jou aluminium kappie, dit is heerlik om goed sommer hier van die kant af te kan uithaal en nie alles in 'n laai te moet sit of heeltyd te moet rek tot agter om iets te kry soos in 'n stasiewa nie
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by ChrisF »

pietpetoors wrote:Ander voordeel van double cab is jou aluminium kappie, dit is heerlik om goed sommer hier van die kant af te kan uithaal en nie alles in 'n laai te moet sit of heeltyd te moet rek tot agter om iets te kry soos in 'n stasiewa nie
en nou met die aluminium canopies EN sliders kan mens darem regtig LEKKER pak, en MAKLIK by die goed uitkom !!


mamma pak in die huis op haar tyd in - jy vat die kratte, sit dit op die sliders en almal is rustig en gelukkig.


stop gou vir iets langs die pad - slider en jy is daar .... nie nodig om die helfde van die bakkie uit te pak nie.


LEKKER !!
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by Willem01 »

ChrisF wrote:
pietpetoors wrote:Ander voordeel van double cab is jou aluminium kappie, dit is heerlik om goed sommer hier van die kant af te kan uithaal en nie alles in 'n laai te moet sit of heeltyd te moet rek tot agter om iets te kry soos in 'n stasiewa nie
en nou met die aluminium canopies EN sliders kan mens darem regtig LEKKER pak, en MAKLIK by die goed uitkom !!


mamma pak in die huis op haar tyd in - jy vat die kratte, sit dit op die sliders en almal is rustig en gelukkig.


stop gou vir iets langs die pad - slider en jy is daar .... nie nodig om die helfde van die bakkie uit te pak nie.


LEKKER !!
ja ou grootbek lekker as julle net 2 is en n SC het :wink2: ...eendag as die kinders uit die huis is.....=SC :smile:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by ChrisF »

Willem01 wrote:
ChrisF wrote:
pietpetoors wrote:Ander voordeel van double cab is jou aluminium kappie, dit is heerlik om goed sommer hier van die kant af te kan uithaal en nie alles in 'n laai te moet sit of heeltyd te moet rek tot agter om iets te kry soos in 'n stasiewa nie
en nou met die aluminium canopies EN sliders kan mens darem regtig LEKKER pak, en MAKLIK by die goed uitkom !!


mamma pak in die huis op haar tyd in - jy vat die kratte, sit dit op die sliders en almal is rustig en gelukkig.


stop gou vir iets langs die pad - slider en jy is daar .... nie nodig om die helfde van die bakkie uit te pak nie.


LEKKER !!
ja ou grootbek lekker as julle net 2 is en n SC het :wink2: ...eendag as die kinders uit die huis is.....=SC :smile:
daai laaie is NOG belangriker as jy vier mense is !! :shock2:

as jou krat vol is bly die res by die huis ... :siffler: :surrender:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by ChrisF »

vir die dubbel kajuit manne is daar n paar lekker opsies .... MAAR dan moet die mense saamwerk met die inpak slag !


Dink aan n aluminium kanpie wat LAER is as die cab se dak.

HOOF drawer trek na agter uit.

Vir die hoogte van die sy kante het jy n reeks laaie wat na elke kant uitskuif (net n simpel hoogte met die bakkies wat deesdae so hoog is)


bo-op die canopy sit jy jou RTT - sodat sy bokant aansluit by die cab se hoogte .... (nou gebruik jy net n pop up tent vir 2 van die 4)



MAKSIMUM benutting van jou spasie EN minimum wind weerstand
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by ChrisF »

o-ja .... JA n single cab IS die antwoord .... :siffler: :siffler: :cooldude:
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by Donkey »

With clever packing system, travelling light and carrying what is really needed, the Vigo can still work. Two RTT's are possible, one for the main bedroom the other for the kids. A two man tent is small enough if you want separated spaces for the kids. Just my two cents worth.
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by Danman »

Willem ek sal gaan vir die 2.5 d4d dc
Meer sitplekspasie as jou 2.7,
Genoeg krag(ons is mos gewoond aan die 2.7 se krag)
Baie beter petrol verbruik(as die 2.7)
En meer pakplek as jy in ag neem wat die manne hierbo sê - laai sisteme enol)
Ek sal nooit weg beweeg van 'n bakkie nie...daar is altyd iets om te laai.....netnou kry jy daai 30 sakkies rooihout teen R5 'n sakkie en dan kan jy dit nie laai nie.
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by TOYODA »

Willem,

Ek weet nie of ek geluk, of jammer om te hoor moet sê nie. :mrgreen:

Gaan vir die V6. Jy's mos al gewoond aan 7km/l. Nou gaan jy net meer krag ook hê. :twisted:
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: IFS is verkoop wat nou....

Post by george »

Ek sal ook altyd 'n bakkie verkies,maar moenie 'n SUV weggooi nie.As jy nou 'n Prado of Fortuna vat en jy sit 'n lekker dakrak op.Dan het jy baie pakplek en baie gerief as jy ry
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
Post Reply

Return to “Open Discussion”