Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
Ek was gister by die plaaslike Toyota tak om my FJ te laat diens, toe staan daar n ingevoerde Vigo en die dash le buite op die grond. Daai Vigos het nie n filter wat die stof en gras sade keer om die aircon blower skoon te hou nie. Die aircon het nie meer gewerk en daai blower radiater is bot toe van gras sade en stof. Die hele dash moet afkom en die blower gedeelte heel uit, buite, om die lot skoon te maak. So daai Vigo's is dalk bietjie goedkoper maar SA Toyota het tog bietjie beter gedink.
Groete
Groete
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
dis nie net die "ingevoerde" modelle nie.
BAIE van die vroe Vigo moelle het nie die filter in nie ....
Die 2010 model het wel - wel myne het
Dit is ou gewoonte by my om die vents te stel na "recirculate" sodra ek van die teer af draai !!!!!
daai klein filter is NIE gemaak vir soveel stof en gemors nie.
EN jy kry nooit weer daai lugkanale skoon nie ....
BAIE van die vroe Vigo moelle het nie die filter in nie ....
Die 2010 model het wel - wel myne het
Dit is ou gewoonte by my om die vents te stel na "recirculate" sodra ek van die teer af draai !!!!!
daai klein filter is NIE gemaak vir soveel stof en gemors nie.
EN jy kry nooit weer daai lugkanale skoon nie ....
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
Dit vat sowat 10 minute al wat nodig is is die cover vir die pollen filter en die filter en n Stanley mes. Sny die gedeelte waar die filter inpas uit (die plastiek daar is baie din) sit filter in en maak toe
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
Agter die paneel kissie is daar n paneel wat op n sekere km diens oop gesny moet word en dan gaan daar n filter in en n deurkie op wat by Toyota te kry is. Dis deel van die diensplan maar baie keer word dit nie gedoen nie.Het al n paar gedoen , filter R900 by agente.
- Maxx
- High Range 4WD
- Posts: 31
- Joined: Mon Jan 07, 2013 9:52 pm
- Town: Fochville
- Vehicle: 05 4.0 V6 A/T DC 4x4, 01 Opel Astra classic, 04 Suzuki Hayabusa GSX-R 1300
- Real Name: Herman
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
Kan iemand dalkn foto of twee opsit van waar die pollen filter sit op die Vigo, wil graag kyk wat die kondisie van myne is of een insit as daar nie een is nie
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
haak die "cubbie hole" uit - die filter sit reg agter dit.
- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
Op die nuwer modelle is die sisteem biki verander, die filter sit steeds op die selfde plek maar bly relatief skoon(ek boer)!!! Ook geen meer blare en sade nie
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
here is the photo -
- Attachments
-
- IMG_7185 (Small).jpg (47.87 KiB) Viewed 3768 times
- hendrik.earle
- Low Range 4WD
- Posts: 165
- Joined: Tue Nov 02, 2010 10:06 am
- Town: Potchefstroom
- Vehicle: Toyota Hilux 4.0 V6 d/c a/t, 60mm lift, steeltop canopy, Custom Bullbar, Custom roofrack, WHEELS:vacancy open for 35x12.5r15
- Real Name: Hendrik
- Location: Potchefstroom
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
Ek het hierdie filter en dekseltjie bestel voor ons Namibie toe is. Beste R600 wat ek nog ooit gespend het! Moes dit lankal gedoen het. 4000km se stof en niks binne my Hilux nie. My skoonpa ry n 2013 Navara en hy het 80% van die tyd voor gery en ek agter, en sy bakkie was vol stof binne.
We never really grow up, we only learn how to act in public.
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
Myne het ook nie 'n filter ingehad nie. 2006 Model. 10 min en 'n Stanley mes en hy het nou 'n filter in. (Net jammer my Aircon pomp het intussen opgepak en moet nog vervang word - Maar dis 'n ander storie en het met modder te doen en nie met stof nie )
- smokintyres
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 329
- Joined: Mon Jul 05, 2010 10:18 am
- Town: Windhoek
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, relatively standard; for now...
- Real Name: Gernot
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
Does the IFS come with a filter similar to this one?
If so, where exactly would it be located?
If so, where exactly would it be located?
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
doubt it - purely because the first Vigo's did not have it.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
NoDoes the IFS come with a filter similar to this one?
If so, where exactly would it be located?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Riaan99
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:48 pm
- Town: Vredendal
- Vehicle: Hilux 3l 4x4 dc
- Real Name: Riaan
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
2008 het ook nie een in nie. Cleaner wys bietjie hoe maak jy met daai Stanley asb?
..die kalmste is om belangrik te bly...
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
Sal vanmiddag gou photo's neem en post!Riaan99 wrote:2008 het ook nie een in nie. Cleaner wys bietjie hoe maak jy met daai Stanley asb?
Found this on the interwebs in the mean time - http://www.wikihow.com/Change-the-Cabin ... n-a-Toyota" onclick="window.open(this.href);return false;
When you get to step 3, and you do not have the clip-off face with the tabs, that is where the Stanley knife comes in.
- Riaan99
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:48 pm
- Town: Vredendal
- Vehicle: Hilux 3l 4x4 dc
- Real Name: Riaan
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
..die kalmste is om belangrik te bly...
- hendrik.earle
- Low Range 4WD
- Posts: 165
- Joined: Tue Nov 02, 2010 10:06 am
- Town: Potchefstroom
- Vehicle: Toyota Hilux 4.0 V6 d/c a/t, 60mm lift, steeltop canopy, Custom Bullbar, Custom roofrack, WHEELS:vacancy open for 35x12.5r15
- Real Name: Hendrik
- Location: Potchefstroom
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
You need to order this part from Toyota
Then cut this hole, there is a 'guide' in the plastic where you can cut.
We never really grow up, we only learn how to act in public.
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
Julle vertel my nou van n probleem wat ek nie geweet het ek het nie. Dankie vir al die inligting. Ek sal verseker die filter insit. Hoe maak ek die stelsel skoon na daar vir 7 jaar nie n filter was nie of is hoekom hulle die dash moet uithaal Of is dit nou maar wat dit is?
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- hendrik.earle
- Low Range 4WD
- Posts: 165
- Joined: Tue Nov 02, 2010 10:06 am
- Town: Potchefstroom
- Vehicle: Toyota Hilux 4.0 V6 d/c a/t, 60mm lift, steeltop canopy, Custom Bullbar, Custom roofrack, WHEELS:vacancy open for 35x12.5r15
- Real Name: Hendrik
- Location: Potchefstroom
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
Ek het begin om vir myne 'n volt meter in te sit, en terwyl ek begin strip toe hou ek sommer aan en maak als skoon.En toe bestel ek die deksel en filter. Lekker saterdag projek.
We never really grow up, we only learn how to act in public.
- Riaan99
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:48 pm
- Town: Vredendal
- Vehicle: Hilux 3l 4x4 dc
- Real Name: Riaan
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
Dankie Cleaner, nou kan ek ook "Cleaner" lug inasem...
..die kalmste is om belangrik te bly...
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
Ek het nog nie daarby uitgekom om photo's te neem nie. Ek het myne net aan drie kante gesny en die plastic wat moet uitgesny word daar gelos aan die een kant vas om 'n deurtjie te maak. Nie eens geweet mens kan die deurtjies my die Stealers koop nie. Sal photo's opsit sodra ek kans gekry het om te neem!