Nuwe Jaars Wense

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Kagiso
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
Town: Benoni
Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
Real Name: Mac

Nuwe Jaars Wense

Post by Kagiso »

Ek het dit op BakkiesBoek ghese .. en elders -- maar nie lamla loop oral rond nie .. Vier ammal oppi Hi Lux plaas en veral vir vriiend PietPetoors ...

Aan alli vrinne en families 'down under' dour onner, daa in Aus en NZL -- julle is klaar in volgende jaar. Pas hom mooi op.
Aaan al my vrinne en bekendes in Afrika .. bly by met die tye, ongeag die jaar nommer.
Aan die handjieviol Amrikanners wat 'k ook ken -- Vat maar wat oorbly van die tye na die Ozzies en NZL en dan ons in Afrika daarmee klaar is .. en probeer fix op wat die Ozzies opgeneek het. Ons in Afrika sallit bikki verder breek. .. maar mag 2014 vir julle daar onner, ons hierbo, en Amerika daar annerkant 'n Christus Vrede gevulde jaar wees. en dankie julle lotte my pelle en vrinne is en Chom. Maar veral my Dwergie aan my sy, elke dag. Dankie Shortie - I luvvvvv you. 2014 en verby.
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Post Reply

Return to “Open Discussion”