diff ratio's op n sfa
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
diff ratio's op n sfa
Dagse Luxers,
Kan iemand my se of n ou die ratio's kan verander op die import diwwe? Ek weet myne is nou tans 4.475
Volgens gearmax kan dit nie gedoen word nie??
Help asb
Kan iemand my se of n ou die ratio's kan verander op die import diwwe? Ek weet myne is nou tans 4.475
Volgens gearmax kan dit nie gedoen word nie??
Help asb
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: diff ratio's op n sfa
Koop Twee Tweedehandse Diwwe Dink die KZ TE het sub 4 ratios dan laat jy een se center in jou voordiff in bou = Beter ratios en Locker voor en agter.....
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: diff ratio's op n sfa
GeorgeJvR wrote:Koop Twee Tweedehandse Diwwe Dink die KZ TE het sub 4 ratios dan laat jy een se center in jou voordiff in bou = Beter ratios en Locker voor en agter.....
Jy meen twee kz agter diwwe? kan werk maar ek dink daai roete gaan my n hele paar rand terug sit...
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: diff ratio's op n sfa
Jip Maar twee Lockers........Yummy
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: diff ratio's op n sfa
Thanx.. Sal maar sien hoe baie my vrou daai idee aanspoorGeorgeJvR wrote:Jip Maar twee Lockers........Yummy
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: diff ratio's op n sfa
Import diff kan jy. Daar is nogals redelike veel om te kies van.
Local kan ook maar net nie so baie opsies.
Gewoonlik std op meeste Hiluxe is die Ratio 4.875
Local kan ook maar net nie so baie opsies.
Gewoonlik std op meeste Hiluxe is die Ratio 4.875
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: diff ratio's op n sfa
Louis, waarna moet/ kan ek kyk, ek hardloop met die 2.5 diesel voor en het redelik krag, maar my refs hardloop weg op 120.. ek wil net gemaklik 130 kan ry sonder om die moter te laat over ref..4x4megaworldpta wrote:Import diff kan jy. Daar is nogals redelike veel om te kies van.
Local kan ook maar net nie so baie opsies.
Gewoonlik std op meeste Hiluxe is die Ratio 4.875
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: diff ratio's op n sfa
Goed.
Net paar dinge nodig.
Waar is die revs as jy 120km/h ry?
Gebruik jy die std hilux gearbox. Indien nie, wat is die ratios?
Net paar dinge nodig.
Waar is die revs as jy 120km/h ry?
Gebruik jy die std hilux gearbox. Indien nie, wat is die ratios?
- hansman
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux sfa
- Real Name: hans
- Location: Pretoria-Noord
- Contact:
Re: diff ratio's op n sfa
Middag my lux het standard n ratio van 4.875:1 met die outomatiese kas op die Lexus in "overdrive" kry ek so 2700 per 120Km/h Ek kan seker my diffs afbring na 4,11:1 toe maar gaan baie krag inboet.Band groote en ratkas ratio speel n groot rol,Het jy n 5-spoed ratkas? Watter groote bande? Mens moet versigtig wees om nie met diff ratio jou engine te verkrag nie.Met n gewone 4Y kan mens dalk krag tekort beleef
Sterkte en n geseende Kersseisoen
Hansman&Vaaltyn
Sterkte en n geseende Kersseisoen
Hansman&Vaaltyn
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: diff ratio's op n sfa
Hans ek het vergeet van die bande.
Hennie wat is grootte band wat jy het?
Hennie wat is grootte band wat jy het?
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: diff ratio's op n sfa
Hi,
Ek het alles standaard, ratkas is 5 spoed, standaard diwwe, 31x10.50x15 bande, 2.5 ford td voor in.
Dankie
Ek het alles standaard, ratkas is 5 spoed, standaard diwwe, 31x10.50x15 bande, 2.5 ford td voor in.
Dankie
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: diff ratio's op n sfa
Haal die bakkie uit low range uit, dan sal die revs nie weg hardloop op 120km/h nie
Die Fortuners het dieselfde 3rd member as die import SFA diffs. Dalk sal die Fortuner ratio's beter werk...
Die Fortuners het dieselfde 3rd member as die import SFA diffs. Dalk sal die Fortuner ratio's beter werk...
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!

- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: diff ratio's op n sfa
Daar is baie ratios beskikbaar vir daai diffs, maar n stel 33" bande sal die probleem mooier oplos en hy sal ligter op brandstof wees
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: diff ratio's op n sfa
Hoppy wrote:Daar is baie ratios beskikbaar vir daai diffs, maar n stel 33" bande sal die probleem mooier oplos en hy sal ligter op brandstof wees
Ernstig?? Sal dit so groot verskil maak?
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: diff ratio's op n sfa
Definitief ja.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: diff ratio's op n sfa
Yes ja.. die 2.5 Fordjie op die Hilux box het biekie groter wiele nodig om lekker te werk...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: diff ratio's op n sfa
Ek sal bietjie uitwerk vanaand op die 2 band groottes.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 141
- Joined: Fri Mar 13, 2009 1:24 pm
- Town: Randburg
- Vehicle: Hilux 2.4 Raider, Suzuki SJ413, Landcruiser FJ40
- Real Name: Murray
- Location: Linden
Re: diff ratio's op n sfa
i stand under correction but the Ranger that has the 2.5TDI has a 3.500 dif ratio