Have a look at these chaps - get the heart beating a bit faster - but in my book reckless – keep an eye on the speedo speed
http://vitaminl.tv/video/911?ref=fbsm" onclick="window.open(this.href);return false;
Road race
- roeland.vlok
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 289
- Joined: Wed Oct 17, 2012 10:36 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 97 SFA Hilux
- Real Name: Roeland
Re: Road race
Kyk as daardie knaap so om my stert gery het...
Sonder verkeer op 'n "track" sal die Audi nie die pyp rook nie...
Sonder verkeer op 'n "track" sal die Audi nie die pyp rook nie...
- Umpalumpa
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 355
- Joined: Tue Feb 26, 2013 2:34 pm
- Town: Jacobsbay
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D DC, 4x4=16
- Real Name: Jacques
- Club VHF Licence: HC305
Re: Road race
Kyk ne.... Dis MOEVIES vinnig, maar so n laaitie verdien nie so n kar nie.
Ek kon op soveel plekke tel waar daar dalk families in die ander karre was.....
EISH!!!!
Ek kon op soveel plekke tel waar daar dalk families in die ander karre was.....
EISH!!!!
Just a guy with a passion for 4x4.....
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Road race
die ou MAG maar ... (VERKIESLIK op n track), maar hy MAG maar daai throttle werk .....
ek was onlangs n passasier in n ST - en die drywer het al n hele paar track dae agter die rug ....Helshoogte sal nooit weer dieselfde wees nie !
ek was onlangs n passasier in n ST - en die drywer het al n hele paar track dae agter die rug ....Helshoogte sal nooit weer dieselfde wees nie !
- Genissie
- Low Range 4WD
- Posts: 210
- Joined: Mon Oct 28, 2013 1:23 pm
- Town: Hartenbos
- Vehicle: LC 80, 4500
- Real Name: Andries
- Club VHF Licence: X254
- Location: Hartenbos
Re: Road race
en wonder mense hoekom hulle bloei op n pad, as daar net iets fout gaan of n ander kar doen n onverwagte aksie, neem hulle n groep foto van daai ou.
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Road race
Insanely fast!
MAAR baie riskant om so te ry!
MAAR baie riskant om so te ry!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Road race
Dom en onnosel, die laaitie dink hy is besig om n rekenaar speletjie te speel. Wat van die meisie saam met hom, as dit my dogter was het ek hom iets aangedoen.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Road race
JA - dis stupid om SO vinnig op n openbare pad te ry.
MAAR, hou bietjie daai speedo dop - die STADIGSTE voertuig is 120km/h.
MEESTE van daai voertuie doen so 160 tot 180 km/h .....
okay - dit bly stupid om 280 op n openbare pad te ry. maar dis beslis "vinnige" openbare paaie daai ....