I need some urgent help.
The temp gauge on my SFA is not working (did all the tests).
Are there new parts available at Toyota?
If not can someone suggest a different mod I can use?
I'm running the Lexus V8.
Thank you!
SFA temp gauge faulty (replace or modify)
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: SFA temp gauge faulty (replace or modify)
Hi Jaco
Ek het maar net vir die wis en onwis n ekstra temperatuur meter in my bakkie geinstalleer.Ek het myne tydelik sommer binne in een van die dashbord cover se sakkies gemonteer om dit later in die plek van die bakkie aan die regterkant van die stuurwiel te installeer.
Dit sit op so n lekker plek tans,heeltyd in jou gesigsveld.So ek weet nie of ek dit nog gaan skuif nie.Ek het n VDO meter gekoop.Dit werk 100% op my 4y en ek glo jy sal dit ook met sukses op jou luxes kan gebruik.
Op my head was n blank plug wat ek uitgeskroef het en dit vervang met die temp sensor unit.

- Attachments
-
- Temp Gauge.JPG
- (45.26 KiB) Downloaded 297 times
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 424
- Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 SFA
- Real Name: Jaco
Re: SFA temp gauge faulty (replace or modify)
Jis, kyk daai vol tenk petrol!!
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: SFA temp gauge faulty (replace or modify)
Baie dankie Dawie,Lollie wrote:Hi Jaco
Ek het maar net vir die wis en onwis n ekstra temperatuur meter in my bakkie geinstalleer.Ek het myne tydelik sommer binne in een van die dashbord cover se sakkies gemonteer om dit later in die plek van die bakkie aan die regterkant van die stuurwiel te installeer.
Dit sit op so n lekker plek tans,heeltyd in jou gesigsveld.So ek weet nie of ek dit nog gaan skuif nie.Ek het n VDO meter gekoop.Dit werk 100% op my 4y en ek glo jy sal dit ook met sukses op jou luxes kan gebruik.
Op my head was n blank plug wat ek uitgeskroef het en dit vervang met die temp sensor unit.
Waar kan ek so gauge en sensor koop?
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: SFA temp gauge faulty (replace or modify)
Ek het myne by Time-Access & Automotive Systems cc gekoop (tel 011 326 4146)Hulle is in Cresta.
Gauge Partnr 310-030-002C R401.00 (btw uitgesluit)
Sensor unit Partnr 323-801-005-00D R100.00 (btw uitgesluit)
Gauge Partnr 310-030-002C R401.00 (btw uitgesluit)
Sensor unit Partnr 323-801-005-00D R100.00 (btw uitgesluit)
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: SFA temp gauge faulty (replace or modify)
Baie dankie, ek sal sommer van die lughawe af soontoe ry.
Ek wil nou nie die Lexus seermaak nie.
Ek wil nou nie die Lexus seermaak nie.
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: SFA temp gauge faulty (replace or modify) Gauge Installe
I found this gauge, works like a dream!
My 1UZ runs max at 89 degrees, glad to know the cooling is sorted.
My 1UZ runs max at 89 degrees, glad to know the cooling is sorted.
- Attachments
-
- Gauge off.
- Gauge off.jpg (56.17 KiB) Viewed 1345 times
-
- Gauge on!
- Gauge on.jpg (53.9 KiB) Viewed 1345 times
- roeland.vlok
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 289
- Joined: Wed Oct 17, 2012 10:36 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 97 SFA Hilux
- Real Name: Roeland
Re: SFA temp gauge faulty (replace or modify)
Jaco, daai is 'n mooi digitale gauge!!!
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: SFA temp gauge faulty (replace or modify)
Thanks!
Die lekker ding is die sensor pas presies in die ou plek van die Lexus engine, niks boor en tap nodig nie.
Was baie bly toe ek dit sien!