EGT - before or after the turbo

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

EGT - before or after the turbo

Post by ChrisF »

Where is the best / correct place to mount an EGT - before or after the turbo ??


I have been told this should be BEFORE the turbo.

The people that did my intercooler and EGT gauge fitted it AFTER the turbo ...


is this much of a muchness .... or will it make a big difference for those days when the bakkie works that hard that the EGT should warn one to slow down ....


Is it as simple as turning the alarm a few degrees lower ??



has anybody measuerd the before and after temperatures ??
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: EGT - before or after the turbo

Post by Hoppy »

Een voordeel van na die Turbo is dat daar nie filings in die Turbo in kan gaan nie

Is hy nou al "ge-chip en ge-tune"??
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: EGT - before or after the turbo

Post by Mars »

Ek kan nie sien dat dit regtig 'n verskil kan maak nie. Op die kritieke tyd wat jy wil weet as dit te hoog raak gaan die turbo impeller? al klaar so warm wees dat dit nie die gas gaan afkoel nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: EGT - before or after the turbo

Post by ChrisF »

Hoppy wrote:Een voordeel van na die Turbo is dat daar nie filings in die Turbo in kan gaan nie

Is hy nou al "ge-chip en ge-tune"??
Allan ek het hom netnou gaan haal :) :)

ek ry toe soos normaal daar by Brackenfell Staal verby en dan daai twee draaie voor die robot .... OOOOPPPS ! skrou die tires toe ek vet gee deur die draai !! :shock2:

Hy TREK !!


Dink daar is dalk n "flat spot" as jy voet NEERSIT, trek hy, en so ent verder iets soos n flatspot en daan TREK hy weer ...


NIE seker of dit die engin is, en of dit net iets op die pad oppervlak was nie ... sal hom more beter toets.


ten minste weet ek dat as daar iets is, sal Izak dit reg-stel.
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: EGT - before or after the turbo

Post by Johan Kriel »

Chris, ek het ook my 2.5 gechip en dit was heelwat beter maar dit het nie lank gehou toe voel nog steeds te stadig. Toe koop ek maar n FJ, nou gaan ek die $#%^ se lorries sommer twee twee verby, plus paar onpadwaardige karre agter die lorries. :evil:

Ek het my EGT in die manifold gesit, na die turbo kon dit al n graad of twee verloer het al?
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: EGT - before or after the turbo

Post by ChrisF »

Johan ek sal vrede moet maak met die krag wat ek nou het ..... ek sit nou n kamper kanopie op en sal die wa n hele paar jaar moet hou .... :)

en met so n kanopy op is dit regtig nie veilig om vinnig te ry nie ...


moenie worry nie - ek trek oor as ek vinniger karre sien aankom :)
User avatar
Kagiso
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 377
Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
Town: Benoni
Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
Real Name: Mac

Re: EGT - before or after the turbo

Post by Kagiso »

EGT kom voor die turbo.
Gebruik jy MADMAN s'n ?
Om shavings te voorkom om in die turbo in te moer - paar planne: 1 - haal die turbo eers AF as jy die gat boor Stoot n magneet aan draad vasgemaak [met lagie gries oor daar waar jy gaan boor -- laat die vysels op die magneet klou]
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: EGT - before or after the turbo

Post by louis fourie »

Kagiso wrote:EGT kom voor die turbo.
Gebruik jy MADMAN s'n ?
Om shavings te voorkom om in die turbo in te moer - paar planne: 1 - haal die turbo eers AF as jy die gat boor Stoot n magneet aan draad vasgemaak [met lagie gries oor daar waar jy gaan boor -- laat die vysels op die magneet klou]
Of

Ek hoor hulle laat die enjin idle. Dan kan die boorsels nie inval nie

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: EGT - before or after the turbo

Post by ChrisF »

Kagiso wrote:EGT kom voor die turbo.
Gebruik jy MADMAN s'n ?
Om shavings te voorkom om in die turbo in te moer - paar planne: 1 - haal die turbo eers AF as jy die gat boor Stoot n magneet aan draad vasgemaak [met lagie gries oor daar waar jy gaan boor -- laat die vysels op die magneet klou]
wat is die temperatuur verskil "voor" en "na" die turbo - op daai warm dag wat jy sleep en die EGT jou moet waarsku ??
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: EGT - before or after the turbo

Post by Thabogrobler »

The name says it all: EXHAUST Gas temperature.

As ek reg onthou, 70mm vanaf die head.

Jy wil meet wat in die head gebeur, die turbo kan baie meer hitte hanteer.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: EGT - before or after the turbo

Post by ChrisF »

Thabogrobler wrote:The name says it all: EXHAUST Gas temperature.

As ek reg onthou, 70mm vanaf die head.

Jy wil meet wat in die head gebeur, die turbo kan baie meer hitte hanteer.
wel in die geval is 70mm presies waar hy is .. :shock2: MAAR, dit is NA die turbo ...
optirite
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 720
Joined: Fri Feb 13, 2009 12:00 pm
Town: Hartbeespoort Dam
Vehicle: 1993 80 Series Land Cruiser (3UZ-VVTi)
Real Name: Mike
Club VHF Licence: J91
Location: Hartbeespoort Dam

Re: EGT - before or after the turbo

Post by optirite »

It has to be on the exhaust manifold, as it measures Exhaust Gas Temperature (EGT) as the exhaust gas exits the block. On my Land Rover Discovery 2 the alarm was set at 600, much or prolonged temperatures above that would result in melt down.

When driving and you see the EGT climbing too fast or going too high then tap off the accelerator by about one millimeter and see what a difference it makes. :thumbup:
Image kiss kiss
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: EGT - before or after the turbo

Post by Mars »

Chris
Teen 1800 RPM verplaas jou enjin 1.25 * 1800 = 2250 liter uitlaat gas per minuut. Dit is 37.5 liter gas per sekonde. Teen 2000 RPM is dit 42.6 liter per sekonde. Ek is nou nie lus om te gaan uitwerk teen watter spoed daardie volume gas beweeg nie en ek weet in elk geval nie wat die deursnit van jou uitlaat spruitstuk is nie. Wat ek jou kan belowe is dat dit nie 100 jaar vat vir daardie gas om te beweeg van jou manifold na jou turbo toe (wat in elk geval vir alle praktiese doeleindes deel is van jou manifold) en dan om die laaste 70mm oor te steek tot by jou EGT sensor nie. Jy meet tog nie die temperatuur van jou silinder kop nie jy meet die temperatuur van die uitlaat gas. Dit is sodat jy 'n idee kan kry van die temperatuur van jou silinderkop.

Die punt is jy meet nou daardie temperature wat jy nooit voorheen gemeet het nie. Jy gaan mos nou nie die ding druk totdat hy 600+ slaan nie. Jy gaan mos dadelik sien wanneer die temperatuur vinnig toeneem ten spyte van waar die sensor nou gemonteer is op jou bakkie en dan gaan jy mos die vet bietjie ligter trap. Ek sou my nie hieroor bekommer as ek jy was nie en as ek 'n EGT vir myself insit sal ek hom op dieselfde plek insit.
User avatar
Vlak vark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 757
Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
Real Name: Nico

Re: EGT - before or after the turbo

Post by Vlak vark »

hi Chris
As hy na die turbo sit meet jy die exhaust gasse, as jy hom voor die turbo sit lees jy die TIT (turbine inet temp) wat baie hoer gaan wees as die exhaust temp.
One life, one dream, one toyota
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: EGT - before or after the turbo

Post by cprinsloo »

Dagsê,

Interessante onderwerp. Ek is nie 'n ekspert nie, maar ek dink hierdie het te doen met turbine sommetjies (termodinamika). Die druk en temp voor die turbo gaan heelwat hoër wees as daarna (dis hoekom daar intercoolers tussen die turbo en die inlaat gesit word, om weer die lug koel te maak). Ek dink mens gaan in elk geval 'n baie goeie idee kry van wat gebeur of die sensor nou voor of na die turbo sit, dis nog steeds beter as sonder enige sensor, sal net nie so heel akkuraat wees nie as hy na die turbo is nie.

Hier's so 'n bietjie white noise: http://www.turbodriven.com/en/turbofact ... rbine.aspx" onclick="window.open(this.href);return false;

Cheers,

C
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: EGT - before or after the turbo

Post by ChrisF »

Vlak vark wrote:hi Chris
As hy na die turbo sit meet jy die exhaust gasse, as jy hom voor die turbo sit lees jy die TIT (turbine inet temp) wat baie hoer gaan wees as die exhaust temp.
ons begin nou praat van "Turbomachines", soos aangebied deur n proffie by UCT. Die B-tech studente van die ou Kaapse Technikon het ook die proffie se handboek gebruik.


Kort termo les : "Energie" voor die turbo = "Energie" na die turbo PLUS die energie gebruik IN die turbo

Maar dis nogal lelike formules om al die fassette van die totale energie uit te druk. "Temperatuur" is maar een van die fasette, die snelheid van die gas is n ander fasset.


sonder baie akkurate dimensie gaan ons gewone mense nooit weet wat die werklike snelhede in die uitlaat-spruitstuk is nie, so dit raak baie moeilik om die formules akkuraat toe te pas .....


In kort : na al die leerdery kan ek my self nie help met die een nie ..... :shock2: :surrender: :slap:



Is hier iemand al die temperature voor en na GEMEET het ?? EN dan onder daai uiterste toestande waar jy in hoe temperature die engine laat WERK ! Onthou - die energie wat die turbo "gebruik" bly dieselfde, so hoe hoër die temperature hoe minder effek het die komponent op die temperatuur NA die turbo ...



nee man die hogere denke maak my sommer moeg ... gaan sit sommer NOG n EGT op en TOETS die dem ding .... mos lankal gesien die teorie help net tot op n punt punt, dan moet jy maar TOETS ...
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: EGT - before or after the turbo

Post by Johan Kriel »

Google will know, something like 200 to 400 deg F, I saw
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: EGT - before or after the turbo

Post by ChrisF »

http://www.bankspower.com/techarticles/ ... -Important" onclick="window.open(this.href);return false;

http://www.dieselpowermag.com/features/ ... troke.html" onclick="window.open(this.href);return false;


roughly 150 degree CELCIUS temp DROP from Turbo INLET to turbo OUTLET - IF 1 000 degrees celsius is taken as the failure temp for the engine. then 750 degrees is the temp at which the EGT alarm is set. Allowing for the difference between the Turbo IN and OUT values - about 600 degrees CELCIUS may be taken as a "high value" for Turbo OUTLET .... at least according to the "media" ....



let's see how hard I have to push Elders to reach this value ..... 120km/h shows 400 degrees celcius, with the probe AFTER the turbo ....
Post Reply

Return to “The Workshop”