klein letaba dag
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
klein letaba dag
ons het die naweek bietjie gery. die wit mahindra was n 2x4 met limited slip diff. het oral gery waar die ander gery het.
- Attachments
-
- IMG-20131102-WA0002.jpg
- (79.8 KiB) Downloaded 446 times
-
- IMG-20131102-WA0004.jpg (57.99 KiB) Viewed 4128 times
-
- IMG-20131103-WA0000.jpg (74 KiB) Viewed 4128 times
-
- IMG-20131102-WA0000.jpg (66.67 KiB) Viewed 4128 times
One life, one dream, one toyota
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: klein letaba dag
Baie nice Nico . Een dag sal ek saam met julle ry. Lyk of jy stilstaan in die water. Het jy eers gerus voor jy verder gery het?
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: klein letaba dag
ek het eers gerus voor ek myself gerecover het. was vas in die water.Jaans wrote:Baie nice Nico . Een dag sal ek saam met julle ry. Lyk of jy stilstaan in die water. Het jy eers gerus voor jy verder gery het?
One life, one dream, one toyota