waas al die gate in petoors???

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

waas al die gate in petoors???

Post by ForYota »

Dagse luxers..

As da van julle pretoria manne lus voel vi speel en soek bietjie "geselskap" moenie huiwer om my te kontak nie... Foryota soek enige dag n twee spoor pad...

Was laasnaweek bietjie groenkloof nature reserve toe maar dit was ag wel seker nie te bad nie.

Ek hoor graag van julle :thumbup:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
BLOUBULLTROKKIE
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 48
Joined: Mon Jan 07, 2013 8:06 pm
Town: gauteng
Vehicle: HILUX D/C SRX 4X4 2.5 DIESEL & 2.7 VVTI S/C HILUX
Real Name: leonard

Re: waas al die gate in petoors???

Post by BLOUBULLTROKKIE »

Hi hennie was jy al by hennops ,baie nice en nie duur nie plus as mens kla baan gery het is daar swem en braai geriewe was paar mande trug daar iets soos 200 vir die dag en nogal baie lekker baan ,as my wa reg is wil ek weer gaan
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: waas al die gate in petoors???

Post by ForYota »

Hi Leonard,

Ek het al gehoor van die plek maar ja ek soek ook maar backup vir sulke trials.. Laat weet as jou lorrie reg is I

hennie
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
werewolf
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 583
Joined: Sun May 27, 2012 10:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux 1991, 50mm lift suspension, Rear E-Locker
Real Name: Johan
Location: Doornpoort

Re: waas al die gate in petoors???

Post by werewolf »

Hennops and Dewilt is not that difficult, but a lot of fun. I been a lot of times alone. :thumbup:
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: waas al die gate in petoors???

Post by ForYota »

Lekker dan sal ek hulle beslis bietjie gaan ry

dankie
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: waas al die gate in petoors???

Post by grobbepj »

ForYota wrote:Lekker dan sal ek hulle beslis bietjie gaan ry

dankie
Ekt paar sleg besige naweke voor maar bly vra!! Ek try altyd n kuier inwerk. Dewildt het die greatste braai area. Ek sou net nie weer Hennops pride alleen aanvat nie maar Hennops is nie te bad...
Ons moet bietjie Brits se kanttoe gaan soek by Moegatle en Ag se gat... Ek soek ok backup
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: waas al die gate in petoors???

Post by Cleaner »

Hoekom kom ry julle nie saam met die Club nie? Gauteng Events Calendar

Die Club ry at least een keer 'n maand iewers, het nou die naweek wat verby is Berakah gaan ry. Berakah - 12th October

En is volgende maand vir die laaste outing vir die jaar by Kareekrans. YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4

Wonner maar net?
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
User avatar
JEEPIE
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2052
Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
Real Name: Shaun
Club VHF Licence: X 43

Re: waas al die gate in petoors???

Post by JEEPIE »

Cleaner wrote:Hoekom kom ry julle nie saam met die Club nie? Gauteng Events Calendar

Die Club ry at least een keer 'n maand iewers, het nou die naweek wat verby is Berakah gaan ry. Berakah - 12th October

En is volgende maand vir die laaste outing vir die jaar by Kareekrans. YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4

Wonner maar net?
pretoria is ver tjom
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE

if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: waas al die gate in petoors???

Post by Hoppy »

JEEPIE wrote:pretoria is ver tjom
Seker as jy n Jeep ry, hulle het Hiluxe :razz:
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: waas al die gate in petoors???

Post by Cleaner »

Hoppy wrote:
JEEPIE wrote:pretoria is ver tjom
Seker as jy n Jeep ry, hulle het Hiluxe :razz:
:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Te ver van wat af? Jy is weer bang hulle laat jou nie in nie! :tongue:
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: waas al die gate in petoors???

Post by grobbepj »

Cleaner wrote:Hoekom kom ry julle nie saam met die Club nie? Gauteng Events Calendar

Die Club ry at least een keer 'n maand iewers, het nou die naweek wat verby is Berakah gaan ry. Berakah - 12th October

En is volgende maand vir die laaste outing vir die jaar by Kareekrans. YEAR END CELEBRATIONS 22-24 November - Kareekrans 4x4

Wonner maar net?
Die club outings begin vir ons net te vroeg met die kleingoed en met die baby is ons nog nie kampvaardig nie... een van die dae weer...

As daar n kleiner groepie is wat speel kan mens bietjie later die oggend begin en dag ook nie so lank om die kroos happy te hou in die kar nie, veral as mens n ent of so moet ry. Maar soos ek se hulle word darem groter dan kan ek weer die kampgoed afstof...
User avatar
BLOUBULLTROKKIE
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 48
Joined: Mon Jan 07, 2013 8:06 pm
Town: gauteng
Vehicle: HILUX D/C SRX 4X4 2.5 DIESEL & 2.7 VVTI S/C HILUX
Real Name: leonard

Re: waas al die gate in petoors???

Post by BLOUBULLTROKKIE »

Ek stem saam met pieter en kinders raak maar gou lastig ,en meeste vanie club se events is op saterdae wat dit moeilik maak met werk saam meeste van die tyd net n sondag los ,was by 1 event dis was baie nice almal gesels en is vrienlik ,sal enige tyd weer gaan as die werk dit toelaat
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: waas al die gate in petoors???

Post by Cleaner »

Valid punt, ek kan dit verstaan! Ek sal julle ouens in gedagte hou as ons weer net gaan speel!
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: waas al die gate in petoors???

Post by grobbepj »

Cleaner wrote:Valid punt, ek kan dit verstaan! Ek sal julle ouens in gedagte hou as ons weer net gaan speel!
Dankie Ernst!! sal dit waardeer... enige geleentheid is n goeie geleentheid om daai kort stokkie te gebruik!! Wil nou nie he hy moet afgeskeep voel nie...

van die punt af, maar ek het nou net julle post raakgelees oor n At se gat outing saam Alien, Rafs en Jeepie... damn ekt nie gedink daai trail is so erg nie. Was nogals hoog op my lysie maar dink dit moet eers so bietjie afskuif; veral met ons langer trokkies...
En ek sien julle manne kan maar recoveries doen, so ek ry graag saam (just in case... :oops: )
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: waas al die gate in petoors???

Post by Cleaner »

grobbepj wrote:

Hahahahahaha!!! Enige tyd en dis altyd goed om recoveries onder safe circumstances te oefen en so leer mens ook! Ja, dis nogals 'n moeiliker outing, maar glad nie onmoontlik nie. Onthou ons het gaan speel en dit was nie 'n Club of Sanctioned outing nie! Ons het wel die Club se naam hoog gehou, soos altyd, maar ons kon die makliker roetes gevat het!

Sal jou defnitief laat weet as ons weer gaan speel!
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: waas al die gate in petoors???

Post by Stef »

ForYota wrote:Hi Leonard,

Ek het al gehoor van die plek maar ja ek soek ook maar backup vir sulke trials.. Laat weet as jou lorrie reg is I

hennie
Hennops is baie rustig...en baie kort...het hom met Braai dag gaan ry, maar lekker vir 'n vinnige outing.

Groenkloof nog makker, meer 'n game drive met een of 2 hobbels :twisted: is te nie bad as dit kwaai green het nie, die klub het hom in 2011 (ek dink) gedoen...

Kungwini...ja wel...ook meer van 'n game drive sonder wild, nice uitsig oor die Bronkhorstspruit dam.

De wildt ook nie bad, daar is 3 of so lekker obstacles, en die braaiplek is lekker gesellig met gras vir die kinders.

Rhino Park is nogal lekker, braai geriewe en badkamers is netjies.

Ek jeuk lankal vir Moegatle...so as jy gaan, gooi 'n post en die wat wil saam kan mos ma saam...
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: waas al die gate in petoors???

Post by Bulletjie-3 »

Is Chloorkop nog in bedryf?
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: waas al die gate in petoors???

Post by grobbepj »

Eks in v Moegatle! Net nie hierdie naweek of die een van 3 November nie as dt wel gebeur...
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: waas al die gate in petoors???

Post by ForYota »

Ek het vir die vrou gese ek wil einde november gou n laaste kamp in werk vir die jaar voor ons met vakansie gaan.. kan n man kamp by moegatle?

Indien so steek hande op dan begin ek n thread vir moegatle
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: waas al die gate in petoors???

Post by grobbepj »

Na watter naweek kyk jy? Nie seker oor die verbly opsies. Sal ok bietjie try uitvind
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: waas al die gate in petoors???

Post by Cleaner »

Moegatle het plek om Tent op te slaan of bos karavaan in te trek. Daar is 'n huis ook om in te slaap. Die ablusie geriewe is basic, maar daar is warm water en storte. Sover ek kan onthou is daar krag by die kamp plekke.

Moegatle is net nie 'n plek vir newbies nie. As jy die plek nie ken nie, vat iemand saam wat die plek ken. Hy is nie verniet rated een van die top 3 rofste plekke in SA nie. Ek kan ook wel sê Moegatle is een van my fav speel plekke!

Sent from my C6603 using Tapatalk
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: waas al die gate in petoors???

Post by grobbepj »

Cleaner wrote:Moegatle het plek om Tent op te slaan of bos karavaan in te trek. Daar is 'n huis ook om in te slaap. Die ablusie geriewe is basic, maar daar is warm water en storte. Sover ek kan onthou is daar krag by die kamp plekke.

Moegatle is net nie 'n plek vir newbies nie. As jy die plek nie ken nie, vat iemand saam wat die plek ken. Hy is nie verniet rated een van die top 3 rofste plekke in SA nie. Ek kan ook wel sê Moegatle is een van my fav speel plekke!

Sent from my C6603 using Tapatalk
Word die roete nie gegids nie? Het so iets gehoor...
So as dit nie clash met Kareekrans is jy in?? Klink of jy weet wat daar aangaan !!
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: waas al die gate in petoors???

Post by Cleaner »

Ek is seker jy kan met Oom Alex reel vir 'n gids!

Dit sal alles afhang van waneer! Tussen my naweke met my seun, Fundi en Club events, sal ek dit net iewers moet inwerk! :P

Sent from my C6603 using Tapatalk
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: waas al die gate in petoors???

Post by ForYota »

Einde November? 30ste?
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: waas al die gate in petoors???

Post by grobbepj »

klink vir my reg... sal net by swambo check :thumbup:

Kan ek die invite extend na twee van my pelle wat ook al lank praat oor die roete?
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: waas al die gate in petoors???

Post by Ali3n »

MANNE MANNE MANNE!!!! Julle maak nou moelikheid!!!!!!

Hou op... Hou net asb tog net op!!!! Al die gepraat oor Mopegatle maak my mal!!!!

Hoe kan ek konsentreer as julle so aan gaan oor Moegatle!!!! Ek is in.... For Vark Steaks... :twisted: :twisted: :twisted:

Ons het dan nie guides nodig nie... Ons maak ons eie roete!!!! :thumbup: :yahoo:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: waas al die gate in petoors???

Post by Cleaner »

Ali3n wrote:MANNE MANNE MANNE!!!! Julle maak nou moelikheid!!!!!!

Hou op... Hou net asb tog net op!!!! Al die gepraat oor Mopegatle maak my mal!!!!

Hoe kan ek konsentreer as julle so aan gaan oor Moegatle!!!! Ek is in.... For Vark Steaks... :twisted: :twisted: :twisted:

Ons het dan nie guides nodig nie... Ons maak ons eie roete!!!! :thumbup: :yahoo:
Julle gaan my arm afdraai!! Stop dit!!

Ek gee in! Ek sal saam kom! :tongue:

Ek stem ook in vir die 30ste Nov, pas my schedule!
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: waas al die gate in petoors???

Post by Ali3n »

Julle sien!!!! nou kry ek al die "Dis seker maar reg" antwoord van Rafs af!!! :twisted: :twisted:

Dit gaan so so awesome wees. Nou net om te besluit of ons met een kar of 2 karre kom speel!!! :think:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: waas al die gate in petoors???

Post by grobbepj »

Ali3n wrote:MANNE MANNE MANNE!!!! Julle maak nou moelikheid!!!!!!

Hou op... Hou net asb tog net op!!!! Al die gepraat oor Mopegatle maak my mal!!!!

Hoe kan ek konsentreer as julle so aan gaan oor Moegatle!!!! Ek is in.... For Vark Steaks... :twisted: :twisted: :twisted:

Ons het dan nie guides nodig nie... Ons maak ons eie roete!!!! :thumbup: :yahoo:
Ek laaik dit kwaai!! dis wat mens wil sien! ek het mos nou extra verfies sou ek die rock sliders weer moet optouch... klink of hul gaan nodig he hier en hoe meer oë hoe beter...
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: waas al die gate in petoors???

Post by grobbepj »

net n kort skrywe van Tannie Betsie met bietjie inligting vir Moegatle:

"As julle begelei wil word, dan moet julle ten minste 5 voertuie wees. Koste dan R300 vir naweek per voertuig.

Anders kan julle op julle eie ry. Ons gee dan vir julle 'n kaart met ko-ordinate vir obstacles.

Kamp koste is R70 per pers per dag. Daar is krag punte + warm water ablusie.

Hier is swembad plus kroeg. Ons hou hout en ys aan."
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: waas al die gate in petoors???

Post by Ali3n »

grobbepj wrote:net n kort skrywe van Tannie Betsie met bietjie inligting vir Moegatle:

"As julle begelei wil word, dan moet julle ten minste 5 voertuie wees. Koste dan R300 vir naweek per voertuig.

Anders kan julle op julle eie ry. Ons gee dan vir julle 'n kaart met ko-ordinate vir obstacles.

Kamp koste is R70 per pers per dag. Daar is krag punte + warm water ablusie.

Hier is swembad plus kroeg. Ons hou hout en ys aan."
Dankie vir dit piet. Ja dit is n lekker plekkie daai. Sal ook eerder self daar rond wil ry Ons was nou al n hele paar keer daar so weet nou al mooi en ek glo ook ek sal vir Oubaas Sakkie Coetzee se arm kan draai om saam te kom. Hy is een van DAAI klomp as jy weet wat ek bedoel en vat ons gewonlik na plekke wat nie op hulle kart is nie. Kamp klink ook na n baie beter opsie. Dalk sommer ons night driving gaan oefen. :twisted:

Ek raak nou erg opgewonde hoor!!!!
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: waas al die gate in petoors???

Post by ForYota »

viewtopic.php?f=14&t=33053" onclick="window.open(this.href);return false;
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
Post Reply

Return to “Open Discussion”