vigo d4d mechanic
- BLOUBULLTROKKIE
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Jan 07, 2013 8:06 pm
- Town: gauteng
- Vehicle: HILUX D/C SRX 4X4 2.5 DIESEL & 2.7 VVTI S/C HILUX
- Real Name: leonard
vigo d4d mechanic
Midag almal ,weet iemand waar ek my d4d kan vat vir computer reset en power balens in pta area behalwe agente asb ,iemand wat dalk toyota dionostic kan doen
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: vigo d4d mechanic
Probeer Johan by Mechano in Centurion. Weet hulle doen diagnostics op KZ. Nie seker van D4D nie 082drie sewe66vier drie8
- BLOUBULLTROKKIE
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Jan 07, 2013 8:06 pm
- Town: gauteng
- Vehicle: HILUX D/C SRX 4X4 2.5 DIESEL & 2.7 VVTI S/C HILUX
- Real Name: leonard
Re: vigo d4d mechanic
More dankie sal hom n lui gee .
- Frikadel
- High Range 2WD
- Posts: 28
- Joined: Mon Sep 16, 2013 10:32 am
- Town: Oos Rand
- Vehicle: 2013 Toyota Hilux D/C 4x4
- Real Name: Frik
Re: vigo d4d mechanic
Simpel vraag manne, wat is die Vigo?
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: vigo d4d mechanic
Hi FrikadelFrikadel wrote:Simpel vraag manne, wat is die Vigo?
Die Hilux Vigo is die nuwer shape Hilux. Van 2005 af dink ek het die Vigo uitgekom. Modelle voor dit word verwys na die IFS en SFA.
Kyk ook hierna - http://en.wikipedia.org/wiki/Toyota_Hilux" onclick="window.open(this.href);return false;
- BLOUBULLTROKKIE
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Jan 07, 2013 8:06 pm
- Town: gauteng
- Vehicle: HILUX D/C SRX 4X4 2.5 DIESEL & 2.7 VVTI S/C HILUX
- Real Name: leonard
Re: vigo d4d mechanic
Hi vrik kyk onder secondhand corner waar die kare tekoop is daar paar mooi pics van hoe die verskilende luxses lyk met hul maak name by dit net jou shape naam ,my bakie het uitgekom in 2005 die 1 ste vigo en die laaste ifs (legend 35) is ook n 2005 model model naam maak dit net makliker om uit teken as jaar model
- Frikadel
- High Range 2WD
- Posts: 28
- Joined: Mon Sep 16, 2013 10:32 am
- Town: Oos Rand
- Vehicle: 2013 Toyota Hilux D/C 4x4
- Real Name: Frik
Re: vigo d4d mechanic
Dankie manne, nou kan ek ook saampraat!