Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
-
- High Range 4WD
- Posts: 93
- Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
- Town: Plettenberg Bay
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Jofre

Wel menere en jufferens, die tyd het gekom , na drie jaar van passiewe toekyk hoe ander bakkies stof en modder opskop :evil: , het ek ingeklim en n paar nodige modifikasies aan my lux aangebring. Eerstens wil ek vandag se dankie aan al die pioniere wat uitgegaan het en goeters gaan toets het. die goed werk, dis al wat ek kan se.... en ek het al baie toy forums gecruise, die een is die beste in my humble opinie Vir n verandering hoop ek om ook iets by te dra. Ek sit heelonder n pic van my trokkie met my nuwe canopy. self gebou (soort van ). dis nog ver van klaar af, maar die ergste is verby
Golf carburetor - as jy dit oorweeg of het min geldjies en jou carburetor lol: Dit werk. 3500km trip deur SA op n nuwe carb modifikasie en geloof se so. meer krag , goeie petrol verbruik moenie syfers vra nie ) en geen gekrap in die veld om probleme te vind nie. Te danke ook aan n lekker dyno tune om alles reg te laat meng, maak n groot verskil aan die sak en nou is my trok sommer rats. Volg net die aanwysings hier op ons vriendelike en behulpsame hilux forum.
Honda Sitplekke: Het die '96 model luxline sitplekke ingesit, moes net n gaatjie boor maar hulle fit. Vervang net jou veiligheidsgordel insit ding wat op die vloer vasmaak met die van die sitplekke sn. die sitplekke sn is te klein.
Mikem Suspensie. 50mm lig en n lekker 8 veer pak agter het my vrag mooi gedra. Local is lekker soos hulle se, en vir die eerste keer in 4 jaar was dit n plesier om grondpaaie en sinkplaat aan te vat.600km of so grondpad later is ek nog steeds happy. My bakkie ry doeksag. Vrou is baie happy met die veranderinge en dit het bygedra tot n lekker vakansie
Ek beplan nog baie anner goeters , maar so stap vir stap sal ek hulle laai. Sharing Is Caring

- Attachments
-
- IMG_0629 (Small).JPG (78.77 KiB) Viewed 3154 times
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
Lekker man. Daai bakkie lyk mos nou reg vir aksie
To God be the glory
-
- High Range 4WD
- Posts: 93
- Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
- Town: Plettenberg Bay
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Jofre
Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
Dankie Caskru. "Hy wil net", soos derra altyd gese het.
-
- High Range 4WD
- Posts: 93
- Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
- Town: Plettenberg Bay
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Jofre
Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
dankie baie mcw
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
Nou lyk dan of jy care en share bietjie meer oor daai Canopy van jou!Youngblood wrote:Sharing Is Caring
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
kwaai my ou, kwaai!
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
Dink jy nie daai xtra spaarwiel is bietjie dun nie....LoL...moooi man stuur pic's vaan daai kappie
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
Good looking truck
Post us some pics of that canopy,very interested to see the lay out.

Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
-
- High Range 4WD
- Posts: 93
- Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
- Town: Plettenberg Bay
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Jofre
Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
Hi almal
Dankie, die canopy is my antwoord op hele paar probleme wat veral vrou beleef het. sy is bietjie korterig :roll: en sy het gedurig gesukkel om binne op die laaibak goed te kry wanner ons kamp. dan moet sy eers agter op die bak kruip vir n ding wat doer voor le, of sy moet op haar tone staan om oor die kante te in te kom.
Ek cruise toe n paar sites en kom op wat die australiers noem n trayback canopy af.
Toe grind ek my wheelwells en fenders af, verleng my bak se lengte langs die kant, behou my ligte agter en laat brand plaat in om n flatbed te maak. So nou het ek n platform om mee te werk .
Ek ontwerp die canopy tot op die hoogte van die bakkie se dak en omtrent die presiese breedte van die bak en laat brand hom met aliminium aanmekaar. die raam is van 25mmx50mmx2mm alu stawe met ekstra insetsels in die dak om later n daktent met 2 mense te kan dra. die oortreksel is 2mm vir die gullwing doors met gewone canopy shocks.die agterste oortreksel is gladde dun alu vir my stickers. Hy sit op die oomblik vas op die bak met n 40mm weatherstrip tussen in. voorlopig het ek n houtvloer tot fase 2 begin.'
fase 2:
- beligting moet nog gedoen word
- ekstra alu kassies onder die canopy agter die wiele vir nog pakplek.
- alustawe onder die canopy om hom te versterk en n vloer binne in te maak.
- liftjacks op die kante van die canopy om hom te kan afhaal wanner ek hom nie gebruik nie of as ek kamp en wil bietjie gaan rondry sonder die ekstra gewig.
Die binnekant is nog onklaar, eks besig met n pakstelsel, waterstelsel en stort, n draagbare kombuisie en n "tegniese" laai vir al die tools en spares
Ek het nie veel prentjies, my ander foon het voete gekry :evil: met al my before and afters.
maar onder is n paar pics wat ek oorgehad het.

Jammer, die pics.
Willem01, dis my biscuit spaarwiel van n golfie af. kan net 80kmh ry met hom.
Cleaner, apologies for the Afrikaans, my engels is not so good.

- GADI GADI.JPG (26.65 KiB) Viewed 3078 times
-
- IMG_0457 small.JPG (20.28 KiB) Viewed 3080 times
-
- 20130909_170922 SMALL.jpg (23.8 KiB) Viewed 3080 times
-
- 20130906_142315 SMALL.jpg (24.81 KiB) Viewed 3080 times
- Cleaner
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1619
- Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
- Real Name: Ernst
- Club VHF Licence: X31
- Location: NorthGate
Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
Tjom, gooi hom in Afrikaans...dan verstaan ons almal mooi!Youngblood wrote:Jammer, die pics.
Willem01, dis my biscuit spaarwiel van n golfie af. kan net 80kmh ry met hom.
Cleaner, apologies for the Afrikaans, my engels is not so good.
Nou moet jy nog net 'n beter camera kry en so agtermiddag tydjie afknyp! Ek wil meer van daai canopy sien. Jy het nou 'n idee vir nog 'n kortgat gegee!
-
- High Range 4WD
- Posts: 93
- Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
- Town: Plettenberg Bay
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Jofre
Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
No props. Sodra ek weer aan die gang kom , dan sit ek meer pics op.
- Bos Vark
- High Range 4WD
- Posts: 95
- Joined: Fri Oct 21, 2011 11:04 am
- Town: george
- Vehicle: 2.7 DC 4X4. Longrange tank. powerfow exhaust.
- Real Name: JACO
Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
Wel nou. Baie nice. Jy moet n draai kom maak in George dat ons kan sien.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
That looks nice, serious overlander. I like the idea
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- Low Range 4WD
- Posts: 183
- Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Bester
Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
lekker man, lekker!
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
Imagine Trailvan
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
Golf carburetor - as jy dit oorweeg of het min geldjies en jou carburetor lol: Dit werk. 3500km trip deur SA op n nuwe carb modifikasie en geloof se so. meer krag , goeie petrol verbruik moenie syfers vra nie ) en geen gekrap in die veld om probleme te vind nie. Te danke ook aan n lekker dyno tune om alles reg te laat meng, maak n groot verskil aan die sak en nou is my trok sommer rats. Volg net die aanwysings hier op ons vriendelike en behulpsame hilux forum.
Hi Jofre is jou bakkie n 2.2 of 2.4 , as dit die 2.4 is watter Golf carb het jy op gesit en wat se mods is als dan betrokke ???
Hi Jofre is jou bakkie n 2.2 of 2.4 , as dit die 2.4 is watter Golf carb het jy op gesit en wat se mods is als dan betrokke ???
-
- High Range 4WD
- Posts: 93
- Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
- Town: Plettenberg Bay
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Jofre
Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
Dankie Bester en Pieter. Jaco, ek kom trot weer deur caw, dan pop ek in by jou.
Kobus, dis n 2.2. Ek het die oorspronklike carb gebruik en dit was glad nie moeilik. ek sonder duime kon die meeste van die werk doen, en so pad langs het ek eers besef hoe goeie mekenniks ek is. gelukkig het ek maats wat van karre af weet.op die dyno is die lugpypies reg uitgefigure. volgens die ouens wat weet, is daar manne wat maar rerig sukkel met die conversion, maar ek kon nie sien hoekom nie. hier is n draad op die forum wat alles verduidelik, volg dit net noukeurig.
groete

- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
Welkom Jofre, lyk my gaan jy die overlanding geniet, met die korte.
HABOOB means "Dust Storm"