My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
- toyenthusiast
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 30, 2013 12:13 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Louwrens
My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Kom dat ek dit so stel, nie lig op brandstof nie...
Absoluut n fees as daar n berg in die pad is.
Absoluut n fees as daar n berg in die pad is.
- Attachments
-
- Monster Truck.jpg (200.09 KiB) Viewed 5805 times
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Welkom Louwrens!
Heng - dis nou 'n trok. Het jy dit self gedoen/laat doen of so gekoop? Sit bietjie meer fotos op asb.
Heng - dis nou 'n trok. Het jy dit self gedoen/laat doen of so gekoop? Sit bietjie meer fotos op asb.
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Louwrens, you never going to make any friends here by just putting up one picture of something interesting like that!!!!!!
Crooza VX 80 efi - fully locked.
- FJCruiser-ZN
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 458
- Joined: Wed May 19, 2010 9:52 pm
- Town: Durban
- Vehicle: FJ Cruiser 4.0 V6 4x4
- Real Name: Tony
- Club VHF Licence: X224
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Welcome, beautiful Truck...
T
T
If you don't own an FJ Cruiser you probably won't understand...
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
- toyenthusiast
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 30, 2013 12:13 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Louwrens
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Ok manne, ek vra omverskoning.
Ek het verstaan n man mag net een foto opsit, maar aangesien julle vra.
Nee ek het nie self opgebou nie, ek en my broer is baie lief vir voertuie oor die algemeen.
Ons het hierdie Bul so tydjie terug aangeskaf vir bietjie pret :)
Ek moet se, ek het respek vir Toyota oor die algemeen, al het hierdie ou nie n standaard enjin in nie.
Dit bly maar n taai voertuig.
@ Zepplin, you wanna go for a spin... :)

- 20130705_115610.jpg (259.06 KiB) Viewed 5777 times
- toyenthusiast
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 30, 2013 12:13 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Louwrens
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Daar is tans 4 MENEER tires op hom, nie n goeie idee vir elke dag rondry nie.
Kyk nou juis na n stel vir teerpad ry, hehe
Skies vir kwaliteit van fotos, sal binnekort beter kwaliteit neem en laai.
Kyk nou juis na n stel vir teerpad ry, hehe
Skies vir kwaliteit van fotos, sal binnekort beter kwaliteit neem en laai.
- Attachments
-
- 20130630_155219.jpg (282.52 KiB) Viewed 5773 times
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Chevy small block?????
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- toyenthusiast
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 30, 2013 12:13 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Louwrens
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
@ African Child, not sure hey. You tell me.
This is all new to me.
I know where the accelerator (petrol) is and where to start it....then I just keep
an eye out for other vehicles... :)
This is all new to me.
I know where the accelerator (petrol) is and where to start it....then I just keep
an eye out for other vehicles... :)
- AmadaXtreme
- High Range 4WD
- Posts: 90
- Joined: Mon Jul 22, 2013 3:10 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner d4d 4x4
- Real Name: Cobus
- Location: Centurion
- Contact:
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Dis jammer mens kan nie daai V8 op die foto hoor nie....
Maar lyk na n baie nice speelding!!
Maar lyk na n baie nice speelding!!
AmadaXtreme Cobus 071 641 7947 or Rory 072 759 2926
Suspensions
Suspensions
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Mooi wa daardie van jou
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Kan nie genoeg van die enjin sien nie maar die 350 is n Chevy en die 351 is n Ford motor. Die 302 Winsor is in die Sierra XR8 gebruik . 351 in die ou Fairmond GT as ek reg is en ook in die ou F250' s. Die ouer manne kan maar help as ek verkeerd is.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- toyenthusiast
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 30, 2013 12:13 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Louwrens
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Dankie manne, ja nee, dit bly maar n mooi klank.
Al wat mooier klink as n V8 is nog een langsaan daai V8
Al wat mooier klink as n V8 is nog een langsaan daai V8
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Nice
Eendag as ek ook n speelding kan bekostig moet hy so lyk
Eendag as ek ook n speelding kan bekostig moet hy so lyk
- toyenthusiast
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 30, 2013 12:13 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Louwrens
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
@ African Child, daai is interressante inligting.
Ek nou nie so oud nie maar, baie lief vir die groot enjins.
Daar is net iets fantasties omtrent daai klank en krag, baie baie krag.
Daai foto waar ons teen n buld uitry is so byna 40 grade as ek reg skat.
Behalwe vir die deel waar my broer sy voet soos gewoonlik bietjie neergesit het, daar waar n ou die stofwolk kan sien, loop
die voertuig idle, idle teen daai buld uit.
Om dit te kroon het die Raider mos nog hoogte ook, so n mens kry daai gevoel van n "Monster Truck" as jy in hom ry.
Net ongelooflik :)

- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Welcome, awesome truck
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Welkom Louwrens, dit is vir seker nie 'n bakkie nie, hul kom in twee liters uit, soos melk en juice
HABOOB means "Dust Storm"
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Looks like a Chevy small block with Edelbrock heads and original Rochester carb (4 barrel).
Welcome Louwrens! Awesome looking truck with those big 'tekkies'!!
Welcome Louwrens! Awesome looking truck with those big 'tekkies'!!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Amper reg. Die "ou" F 250's had 'n 4,7 l reguit ses ingehad.African Child wrote:Kan nie genoeg van die enjin sien nie maar die 350 is n Chevy en die 351 is n Ford motor. Die 302 Winsor is in die Sierra XR8 gebruik . 351 in die ou Fairmond GT as ek reg is en ook in die ou F250' s. Die ouer manne kan maar help as ek verkeerd is.
Jy se jy is nie so oud nie, miskien dink jy aan die latere ( ingevoerde ) F 250's, gewoonlik met linkerstuur. Ek glo die meeste van hulle het 351's in. Ek weet nie wat die laaste F 250's wat amptelik hier te koop is in het nie, maar ek vermoed dit kom van Mexico, ek dink dit is ook 'n reguit ses. ( Mexico vir regterstuur ) Iemand sal seker kan se wat onder daardie enjinkap is.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Welkom, dis n serious monster, watter ratkas het hy? Lyk of jy coils agter in het
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Ja hulle het met die inlyn 6 uitgekom maar ek onthou ek en my pa het na n F250 in Jeffreys baai gekyk met n V8 wat standaard so uitgekom het. Die een met die ronde ligte kon so n laat 70 model gewees het. Hy het later wel n ingevoerde 1982 model gekoop. Die het wel n inlyn 6 gehad maar ons het die 7.5 liter V8 " 460 " motor ingesit. Die trokkie is later aan W Penn olie verkoop in die Strand wat toe n Big Foot van hom gemaak het.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Was die F150 nie die een met die inlyn 6 nie?
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- toyenthusiast
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 30, 2013 12:13 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Louwrens
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Nie seker nie, dis wel automaties, maar maak nie n verskil aan krag nie.Hoppy wrote:Welkom, dis n serious monster, watter ratkas het hy? Lyk of jy coils agter in het
Nue so dat n mens sal agterkom nie
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
F 150 is 'n Amerikaanse/oorsese bakkie. By ons was dit die F 100, met 'n reguit ses. Bietjie nuttelose inligting : die F reeks bakkies is die topverkoper in die VSA, en die F 150 is die beste verkoper wereldwyd. Ek dink egter Toyota blaas in sy nek met die Tundra, indien hy nie reeds voor is nie.African Child wrote:Was die F150 nie die een met die inlyn 6 nie?
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Wyk satan!!
Daai is 'n Chevy 350 (5.7l) small block. Kyk na die distributor.. hy sit agter.. Die Ford sinne sit voor. Dis my soort Viagra daai!!!
Daai is 'n Chevy 350 (5.7l) small block. Kyk na die distributor.. hy sit agter.. Die Ford sinne sit voor. Dis my soort Viagra daai!!!
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
baie mooi
lekker om bietjie krag te he ne
lekker om bietjie krag te he ne
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
- toyenthusiast
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 30, 2013 12:13 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Louwrens
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Haha, daai is nou goed gestel.ThysdJ wrote:Wyk satan!!
Daai is 'n Chevy 350 (5.7l) small block. Kyk na die distributor.. hy sit agter.. Die Ford sinne sit voor. Dis my soort Viagra daai!!!
Dit is maar net n fantastiese gevoel...
- toyenthusiast
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 30, 2013 12:13 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Louwrens
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Goeie nuus vir julle manne, nie so goed vir my.
Agv nuwe ontwikkelinge het dit tyd geword om van my speelding afskeid te neem.
As daar enige belangstelling is, laat weet my asb.
Groete
Agv nuwe ontwikkelinge het dit tyd geword om van my speelding afskeid te neem.
As daar enige belangstelling is, laat weet my asb.
Groete
- toyenthusiast
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Mon Sep 30, 2013 12:13 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Louwrens
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Thanks, it is :)
-
- Low Range 4WD
- Posts: 157
- Joined: Tue Mar 13, 2012 10:49 am
- Town: wellington
- Vehicle: 81 hilux 350,80 vx landcruiser,650 bombardier.
- Real Name: martin
- Location: wellington,western cape,rsa
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
small block chevy(283,327,350)met 4b holley-seker so 600cfm.
baaaie lekkerrr!
baaaie lekkerrr!
hilux sfa -the only real 4x4!
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
waarvoor is dit toe verkoop?
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Fri Apr 25, 2014 5:42 am
- Town: townsville
- Vehicle: hilux ln106 v6 3.8 holden conversion
- Real Name: wesley
- Club VHF Licence: scubawez
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Sweet luxi here is a pic of my 3.8 v6 commodore motor .
- Attachments
-
- IMG-20140423-WA0002.jpg (78.91 KiB) Viewed 4723 times
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: My "Monster Truck" 5.7L 350 V8
Howzit Louwrens.......Ek laaik daai lorrie kwai.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028