Knuckle bearings/ Kits - WARNING!!!!!!!!!
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark

Dagse Luxers,
Ek wil julle almal graag vriendelik waarsku wanneer dit by knuckle kits kom, en sommer enige ander deel op jou voertuig wat bearings gebruik.
Ek het so n ruk gelede by een van die bekende invoerders vir Toyota n knuckle service kit gekoop vir my SFA
Wees baie versigtig wanneer dit by die bearings kom, mense dit is fonk kong gemors, ek moes hierdie week weer die knuckles strip want 2 van die knuckle bearings het collapse, en die "ergste" offroading wat ek gedoen het daarmee was Berakah
Spandeer eerder die ekstra randjies en besoek maar Bearing Man Group en kry die regte goed
Ps: Ek sal eerder die verskaffer se naam beskerm maar pm my gerus vir meer besonderhede.

If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Knuckle bearings/ Kits - WARNING!!!!!!!!!
Ag nee, dit is nie mooi nie. Vertel my bietjie wie dit is net vir ingeval ek die selfde fout maak asb.
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Knuckle bearings/ Kits - WARNING!!!!!!!!!
Thansk vir die waarskuwing Hennie. Ek het so jaar of wat terug my kit my kit by TAC traction gekoop en hulle het properse bearings en goeters gehad en was cheaper as die stealers
To God be the glory
- Jaco Versfeld
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 803
- Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
- Town: Western Cape
- Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: X69
- Location: Fairland
- Contact:
Re: Knuckle bearings/ Kits - WARNING!!!!!!!!!
Hi Cassie,
Het jy kontak details vir TAC traction?
Het jy kontak details vir TAC traction?
CasKru wrote:Thansk vir die waarskuwing Hennie. Ek het so jaar of wat terug my kit my kit by TAC traction gekoop en hulle het properse bearings en goeters gehad en was cheaper as die stealers
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Knuckle bearings/ Kits - WARNING!!!!!!!!!
Jaco Versfeld wrote:Hi Cassie,
Het jy kontak details vir TAC traction?
CasKru wrote:Thansk vir die waarskuwing Hennie. Ek het so jaar of wat terug my kit my kit by TAC traction gekoop en hulle het properse bearings en goeters gehad en was cheaper as die stealers
Ek glo dis hom die http://www.4x4traction.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- MOFASA
- Monster Truck
- Posts: 3095
- Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
- Real Name: Johno
- Club VHF Licence: X119
- Location: Kempton Park
Re: Knuckle bearings/ Kits - WARNING!!!!!!!!!
I try only buy Timken bearings...
I have a brand new set of front wheel bearings at home waiting to be fitted and just the bearings cost me just over R1000.....
It pays off in the end to fit good qualite bearings.....

Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Knuckle bearings/ Kits - WARNING!!!!!!!!!
I'm no expert but apparently KOYO is the route to take..MOFASA wrote:I try only buy Timken bearings...
I have a brand new set of front wheel bearings at home waiting to be fitted and just the bearings cost me just over R1000.....
It pays off in the end to fit good qualite bearings.....
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Knuckle bearings/ Kits - WARNING!!!!!!!!!
ONTHOU OM DIESELFDE SHIMS OP DIE KINGPIN BEARINGS TE GEBRUIK BO EN ONDER, KRY DIESELFDE BEARING NOMMER AS DIE WAT IN IS. TORGUE DIE NUTS.
Wiel bearings, kry die preload reg, anders gaan dit nie hou.
Die Koyo Bearings is die OE bearings in elk geval. Timken altyd goed!!!
Wiel bearings, kry die preload reg, anders gaan dit nie hou.
Die Koyo Bearings is die OE bearings in elk geval. Timken altyd goed!!!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Knuckle bearings/ Kits - WARNING!!!!!!!!!
ForYota wrote:Jaco Versfeld wrote:Hi Cassie,
Het jy kontak details vir TAC traction?
CasKru wrote:Thansk vir die waarskuwing Hennie. Ek het so jaar of wat terug my kit my kit by TAC traction gekoop en hulle het properse bearings en goeters gehad en was cheaper as die stealers
Ek glo dis hom die http://www.4x4traction.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
To God be the glory
- Tarquin
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 660
- Joined: Wed Jul 18, 2012 9:11 pm
- Town: Plettenberg Bay
- Vehicle: Toyota 2.8D D/C 4x4 & Toyota 2.4D single 4x2
- Real Name: Tarquin
- Location: Plettenberg Bay
- Contact:
Re: Knuckle bearings/ Kits - WARNING!!!!!!!!!
japie or german most others are junk