Ek het dit oorweeg om Black Sam te verkoop aangesien ek nie regtig meer kans kry om met hom te speel nie, weens my besige skedule, om die waarheid te se kan ek nie eers onthou wanneer laas ek bietjie gaan ry het nie.
![Blushing :blushing:](./images/smilies/blush2.gif)
Wel ek besluit toe om dit met SWAMBO te bespreek.............
Haar antwoord.....
![Shock2 :shock2:](./images/smilies/shock.gif)
![Ticked Off :tickedoff:](./images/smilies/SMALL_tickedoff.gif)
""Daar is nie n manier dat jy van Black Sam ontslae raak nie, al staan hy net hier is dit ook reg maar hy sal in die familie bly........""
![Stop :stop:](./images/smilies/stop.gif)
![Stop :stop:](./images/smilies/stop.gif)
Gewoonlik is dit die teenoorgestelde, kon dit nie glo nie.....
![Faint :faint:](./images/smilies/kez_15.gif)
![Faint :faint:](./images/smilies/kez_15.gif)