Ongelooflik!!
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Ongelooflik!!
Ek dink die meeste van julle sal dit nie glo nie....
Ek het dit oorweeg om Black Sam te verkoop aangesien ek nie regtig meer kans kry om met hom te speel nie, weens my besige skedule, om die waarheid te se kan ek nie eers onthou wanneer laas ek bietjie gaan ry het nie.
Wel ek besluit toe om dit met SWAMBO te bespreek.............
Haar antwoord.....
""Daar is nie n manier dat jy van Black Sam ontslae raak nie, al staan hy net hier is dit ook reg maar hy sal in die familie bly........""
Gewoonlik is dit die teenoorgestelde, kon dit nie glo nie.....

"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Ongelooflik!!
Sy't seker verstaan dat jy op daai oomblik so bietjie van loodjie getik was, (of dalk so bietjie van tik gelooi was ), en dat jy naderhand so 'n besluit erg sou berou. Sy't ook seker geweet wat naderhand sou gebeur en nie kans gesien om vir die volgende twintig / dertig jaar (as julle nog te saam was), te luister na jou gekerm oor die besluit en natuurlik dat sy ook geblameer sou word omdat sy ingestem het.
Dank die here dat sy jou reg gehelp het!
Dank die here dat sy jou reg gehelp het!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: Ongelooflik!!
Ja Ja ek weetBushwacker wrote:
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: Ongelooflik!!
Ja Andy jy weet presies wat sou gebeur, ek was seker bietjie gelooi van tikMud Dog wrote:Sy't seker verstaan dat jy op daai oomblik so bietjie van loodjie getik was, (of dalk so bietjie van tik gelooi was ), en dat jy naderhand so 'n besluit erg sou berou. Sy't ook seker geweet wat naderhand sou gebeur en nie kans gesien om vir die volgende twintig / dertig jaar (as julle nog te saam was), te luister na jou gekerm oor die besluit en natuurlik dat sy ook geblameer sou word omdat sy ingestem het.
Dank die here dat sy jou reg gehelp het!
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Ongelooflik!!
Nou ja, die Engelse het 'n uitspraak .... "All's well that ends well".
Ek hoop dat jy haar ten minstens op 'n mooi wyse gedank het.
Ek hoop dat jy haar ten minstens op 'n mooi wyse gedank het.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Ongelooflik!!
Jis Gerrie... smaak vir my jy het dan die wen kombinasie daar by jou huis... 'n awesome Hilux en 'n awesome vrou wat verstaan
To God be the glory
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: Ongelooflik!!
Cassie daar is jy in die kol, 1ste n "Awesome Vrou" en 2de my "Awesome Hilux"CasKru wrote:Jis Gerrie... smaak vir my jy het dan die wen kombinasie daar by jou huis... 'n awesome Hilux en 'n awesome vrou wat verstaan
Kon nie vir beter gevra het nie...
Andy glo my sy is ordentlik bedank....
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Ongelooflik!!
Gee daardie SWAMBO n Bells .Hulle is dun gesaai
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Ongelooflik!!
DAAI is nou n goeie vrou !!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Ongelooflik!!
Gerrie jy moet saam kom vark skiet, my en Johannas se Hiluxes het meer as genoeg ge 4x4 die naweek.
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: Ongelooflik!!
Yes Wimpie ek sou graag maar dan beteken dit ek moet nog minder tyd saam my vrou spandeer, ek sal saam ry maar julle manne hardloop teveel
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Ongelooflik!!
Maklike oplossing vir jou probleem, bring vrou saam.Black Sam wrote:Yes Wimpie ek sou graag maar dan beteken dit ek moet nog minder tyd saam my vrou spandeer, ek sal saam ry maar julle manne hardloop teveel