Veilige ryplek vir die kinders met hul offroad motorfietse.

Post Reply
User avatar
Warrior
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 562
Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
Town: Brackenfell Cape Town
Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
Real Name: Eben
Club VHF Licence: X138
Location: Brackenfell

Veilige ryplek vir die kinders met hul offroad motorfietse.

Post by Warrior »

Hierdie topic moet seker onder hobbies wees maar ek plaas dit maar hier waar die Kapenaars kyk.
Ek bly in die noordelike voorstede en wil hoor of van julle manne dalk weet waar n mens kan gaan motorfiets ry hier rond - veral n plek waar ek my kinders heen kan vat sodat hulle veilig kan ry met hulle scooters.
En dalk n vuurtjie aansteek ook. :cool:
Ek was al by Dirt en Dust maar wil graag ander plekke probeer.

Groete
Eben
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Veilige ryplek vir die kinders met hul offroad motorfiet

Post by Hoppy »

Zone 7 se Enduro roete is lekker

Melkbos 4x4 is ook nice

Ons het al langs die treinspoor gery vanaf Milnerton tot by Atlantis duine en terug
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Warrior
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 562
Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
Town: Brackenfell Cape Town
Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
Real Name: Eben
Club VHF Licence: X138
Location: Brackenfell

Re: Veilige ryplek vir die kinders met hul offroad motorfiet

Post by Warrior »

Was al by al die plekke daar aan di weste kant dankie Allan.
Laaities bietjie gatvol vir al di sand !! Sukkel met hulle klein two wheelers om daar te ry.
En dis n halwe dag te perd heen en weer !! :cry:
User avatar
WESKUSKLONG
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 364
Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
Town: St Helena bay
Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
Real Name: Rudi

Re: Veilige ryplek vir die kinders met hul offroad motorfiet

Post by WESKUSKLONG »

As jy bereid is om bietjie verder te ry of n naweek daarvan wil maak is daar n plek anderkant Yzerfontein . Dit is op n plaas met die naam Swartbergvlei en is gelee langs die weskus pad.
Ek het baie in die verlede daar gery , daar is iets van alles ,sand, klip en gravel.Daar is ook twee lang enduro roetes op die plaas .
So ver ek weet het hulle ook chalets wat jy kan kry vir die naweek . Miskien sal hulle jou self toelaat om te kamp.
Post Reply

Return to “Western Cape”