2.5 D4D Intercoler!

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

2.5 D4D Intercoler!

Post by boerbakkie »

Wat kan julle aan beveel en waar kan mens kry! Soek iets met minimum modifikasies. En wat kos dit.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by ChrisF »

hou ook hier dop .....


die standaard 3.0 D4D stelsel is gewild. Sekerlik die maklikste om net aan te boud. MAAR dan moet jy die bonnet scoop opsit.

Vir "front mount" moet jy heelwat meer pyp werk doen ....
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by boerbakkie »

ChrisF wrote:hou ook hier dop .....


die standaard 3.0 D4D stelsel is gewild. Sekerlik die maklikste om net aan te boud. MAAR dan moet jy die bonnet scoop opsit.

Vir "front mount" moet jy heelwat meer pyp werk doen ....
Is daar al iemand wat dit op die 2.5 D4D gedoen het.....?
User avatar
JEEPIE
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2052
Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
Real Name: Shaun
Club VHF Licence: X 43

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by JEEPIE »

steves auto clinic doen dit
en chip saam
dink laaste kwotasie was R8500
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE

if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by boerbakkie »

JEEPIE wrote:steves auto clinic doen dit
en chip saam
dink laaste kwotasie was R8500
Dankie! Ek sal hulle kontak..!
User avatar
JEEPIE
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2052
Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
Real Name: Shaun
Club VHF Licence: X 43

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by JEEPIE »

jammer die kwotasie was R9500
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE

if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by boerbakkie »

Boerbakkie gaan vir intercoler na Kosie wannepoel toe asook vir 'n chip 8 Mei! Wie het al sortgelyke job laat doen. Die intercoler is van Motor Cade.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by Thabogrobler »

Waar sit hy die cooler, bo of voor? Scoop?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by george »

boerbakkie wrote:Boerbakkie gaan vir intercoler na Kosie wannepoel toe asook vir 'n chip 8 Mei! Wie het al sortgelyke job laat doen. Die intercoler is van Motor Cade.
Jy moet net mooi vir hulle verduideli jy soek lae rev krag.Hulle is geneig om die bakkie te toor vir drag racing.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by boerbakkie »

Thabogrobler wrote:Waar sit hy die cooler, bo of voor? Scoop?
Hulle gaan die intercooler voor in sit! Dit is 'n lekker grote en sit hom hoog bo die ARB in anders kry hy nie wind nie.

Het die oorweeg om 3l D4d intercooler in te sit en lees toe dat dit nie so effektief is ssos die een voor nie en jy moet te veel modifi omdat die turbo's nie die selfde is nie. Die een bo is glo geneig om 'n heat soak te kry indien jy stadig ry. Colt was glo slim en het 'n fan aan die onderkant gesit.
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by boerbakkie »

george wrote:
boerbakkie wrote:Boerbakkie gaan vir intercoler na Kosie wannepoel toe asook vir 'n chip 8 Mei! Wie het al sortgelyke job laat doen. Die intercoler is van Motor Cade.
Jy moet net mooi vir hulle verduideli jy soek lae rev krag.Hulle is geneig om die bakkie te toor vir drag racing.
Ek moet se dit wat ek van Kosie gehoor het is hy baie gesteld op langtemyn en nie vir speel nie!!!
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by boerbakkie »

Goeie resultate! Die bakkie is van 75kw op na 98kw en van 267nm na 330nm torque! Amper die selfde as die standaard 3ld4d. Ek moet se dit is 'n fees om nou met hom te ry!
Klong se Pa
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 132
Joined: Mon May 02, 2011 8:08 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 Isuzu KB280LE 4x4 d/c
Real Name: Gideon

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by Klong se Pa »

Bly om dit te hoor. Altyd lekker as mens tevrede is met so projek omdat niemand die uitslag kan waarborg nie. Koste as ek mag vra?
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by boerbakkie »

Klong se Pa wrote:Bly om dit te hoor. Altyd lekker as mens tevrede is met so projek omdat niemand die uitslag kan waarborg nie. Koste as ek mag vra?
Die koste was ongeveer R8200 vir die chip en intercoler saam.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by ChrisF »

Wilko is daai bedrag "als-insluitend" ? Laai die bakkie af en loop haal, als klaar gedoen ?


Het jy nou al n tenk af wat agter die rug, en is jy nog tevrede ?


Oorweeg self so iets op Elders - waarborg is nou verby, so nou kan ek mos maar ...
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by ChrisF »

HOPPY - what is your feeling/experience with putting intercoolers on the 2,5 D-4D ?


Do you provide this service ??



Allan jy kan maar per PM antwoord as jy nie jou voet hierin wil sit nie ... :)
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by boerbakkie »

ChrisF wrote:Wilko is daai bedrag "als-insluitend" ? Laai die bakkie af en loop haal, als klaar gedoen ?


Het jy nou al n tenk af wat agter die rug, en is jy nog tevrede ?


Oorweeg self so iets op Elders - waarborg is nou verby, so nou kan ek mos maar ...
Chris! Ek is baie tevrede! Ek kan nog ongelukkig nie se wat ek onder normale omstandighede kry nie en my tenk is te groot 150l en moes hom vol maak vir Calvinia voor hy leeg is. Ek het 'n groot dubbelas wa gesleep met na genog 1.5 ton op en hy het goed geloop. Het eer gister vol gemaak en sal nou kyk hoe dit lyk.

Wat goed is vir die engin is dat die engin temperature loop nou baie koeler wat sy ontbranding beter maak. Kyk bietjie in die somer sonder die intercoler kan jy die verskil voel in die oggende trek hy baie lekker maar na 10 begin hy swakker trek. Nou trek hy baie beter reg deur die dag sonder om krag te verloor in die hitte.

Ek het die bakkie die oggend daar gaan los en die middag so 4:30 weer gekry. Alles ingesluit.
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by boerbakkie »

ChrisF wrote:HOPPY - what is your feeling/experience with putting intercoolers on the 2,5 D-4D ?


Do you provide this service ??



Allan jy kan maar per PM antwoord as jy nie jou voet hierin wil sit nie ... :)
Die 3L D4D se intercoler haal Kosie ook uit want dit kry 'n heat soak... Colt was slim en het 'n fan daar onder gesit om lug te sirkuleer. Die scoop se hulle kry eers genoeg lug op 80km/p voor hy behoorlik werk. Hul sit dan ook soos myne 'n fris eene voor die verkoeler en jaag die nm op tot 500 em 150 kw. Dit loop dan baie gevaarlik vinnig......
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by ChrisF »

baie dankie


hier teen die kus is ek nou al gewoond aan wat die 2,5 doen. Maar in Windhoek het dit GESUKKEL !! 1600m bo see vlak, STEIL opdraende, en ek kon net nie weg trek by die robotte nie. :(


ek sal nou maar spaar en later weer hoor, na so tenk of drie wat jou ervaring is.
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by boerbakkie »

ChrisF wrote:baie dankie


hier teen die kus is ek nou al gewoond aan wat die 2,5 doen. Maar in Windhoek het dit GESUKKEL !! 1600m bo see vlak, STEIL opdraende, en ek kon net nie weg trek by die robotte nie. :(


ek sal nou maar spaar en later weer hoor, na so tenk of drie wat jou ervaring is.
Dis reg so Chris! Wat die weg kom van die robotte af het my net so geirriteer! Hy het nou geen turbo lack nie! En loop mooi smooth van so 1000 rpm af op... Het wel agtergekom hy trek bietjie slegter daar by Calvinia maar dit is maar met enige motor so as hy hier in die kaap getune is.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by ChrisF »

Hoor vandag Kosie Swanepoel se werkswinkel het Maandag afgebrand !!
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by boerbakkie »

ChrisF wrote:Hoor vandag Kosie Swanepoel se werkswinkel het Maandag afgebrand !!
O flip!!!!! Dis groot skade!!!!!!!!!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by ChrisF »

skynbaar n klient of twee se voertuie "ge-toast" ook .... EINA !!
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by boerbakkie »

ChrisF wrote:skynbaar n klient of twee se voertuie "ge-toast" ook .... EINA !!
Chris! Jy is welkom as jy in die Strand omgewing is 'n draai te kom maak en 'n draatjie te ry.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Post by ChrisF »

boerbakkie wrote:
ChrisF wrote:skynbaar n klient of twee se voertuie "ge-toast" ook .... EINA !!
Chris! Jy is welkom as jy in die Strand omgewing is 'n draai te kom maak en 'n draatjie te ry.
uhm ja ... jy wil my mos laat ek JUK !!!!! :shock2: :surrender:


geen draadborsel sal dan meer kan help nie ...... :tease:
Post Reply

Return to “The Workshop”