Kyk jy kom mos sommer vinnig agter as dit tyd is om jou ander helfde weer bietjie te bederf en na n paar motorfiets trips saam met die manne die afgelope tyd was die gevoel beslis in die lug!
Nou na n bietjie ge google en n hartaanval of twee van waansinnige pryse vir n-aandtjie-weg-vir- twee kom ek toe op Standveld Wines se plekkie af. R450 vir die aan ten volle toegerus! Dis n bargain maar as n plek te goed lyk om waar te wees en uitdraai om n vlooienes te wees gaan jy jouself in net nog dieper moelikheid kry en beslis koud slaap! Gelukkig was dit beslis nie die geval met ons aankoms nie en die Blond het van oor tot oor geglimlag ( Ek ook ) Die vuurmaakplek in die huis is bitter lekker en wag vir dit.......die hout is verniet! Daars blitz en braaitange ens. Beddegoed was skoon en so ook die badkamer met handoeke en seep. R450! Nog nooit was dit so maklik om daai paar punte op te maak nie.
Hier is so paar foto's en bietjie detail as n jy nodig het om bietjie te poep vir punte.....
http://www.strandveld.co.za/accomodation/index.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
Directions
From Hermanus (100km)
To Stanford – to Gansbaai (22 km) – to Pearly Beach (13 km) – to Die Dam (11 km) – at T turn left to Struisbaai / Agulhas (6 km) – at Y turn right (5 km) – at T turn right (5 km) – Strandveld Vineyards on right (8 km)
From Bredasdorp (31 km)
To Struisbaai (4km) – turn right to Elim (20 km) – at T trun right to Elim (2 km) - Turn left to die Dam/Wolvengat – Strandveld Vineyards on left (5 km)
From Struisbaai ( 36 km)
To Bredasdorp(5 km) – turn left to Elim (26 km) – turn left to Die Dam/Wolvengat – Strandveld Vineyards on the left (5 km)
+27 (0)28 482 1906
GPS Co-ordinates: 34 ° 39 ' 592 " S; 19 ° 47 ' 268 " E
Altitude: 98m
n Lekker plekkie vir jou Blond....
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
n Lekker plekkie vir jou Blond....
- Attachments
-
- 20130531_171820 (Small).jpg (35.66 KiB) Viewed 2344 times
-
- 20130602_091539.jpg (85.2 KiB) Viewed 2344 times
-
- 20130602_091453.jpg (77.72 KiB) Viewed 2344 times
-
- 20130531_170133 (Small).jpg (38.7 KiB) Viewed 2344 times
-
- 20130531_170208 (Small).jpg (42.02 KiB) Viewed 2344 times
-
- 20130531_170252 (Small).jpg (45.75 KiB) Viewed 2344 times
Last edited by African Child on Mon Jun 03, 2013 7:13 pm, edited 1 time in total.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: n Lekker plekkie vir jou Blond....
Kry toe die outjie waar hy le en my Hilux bewonder, goeie smaak so van n padda...
- Attachments
-
- 20130602_091230 (Small).jpg (103.95 KiB) Viewed 2337 times
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: n Lekker plekkie vir jou Blond....
Mooi, Leon! Glad nie sleg vir daai prys nie!
Ek sien g'n TV, maar vermoed julle het hom nie gemis nie.
Ek sien g'n TV, maar vermoed julle het hom nie gemis nie.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: n Lekker plekkie vir jou Blond....
okay, die een moet ek onthou ....
Hoeveel mense kan daai huisie vat ?
wil nog n trippie doen saam met n ander paartjie.
Hoeveel mense kan daai huisie vat ?
wil nog n trippie doen saam met n ander paartjie.
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: n Lekker plekkie vir jou Blond....
Ja geen TV nie hoera! Daars twee cottages die een wat ons in gebly het is net vir twee mense. Nie seker van die ander een nie jy sal hulle n lui moet gee, maar hulle is teen mekaar so al moet jy in aparte cottages slaap kan jy gerieflik saam kuier aangesien die cottages en veral die kuier area lekker groot is.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 157
- Joined: Tue Mar 13, 2012 10:49 am
- Town: wellington
- Vehicle: 81 hilux 350,80 vx landcruiser,650 bombardier.
- Real Name: martin
- Location: wellington,western cape,rsa
Re: n Lekker plekkie vir jou Blond....
nice "find" leon!
nou wat van bietjie breer wiele om by daai wheel arches te pas?
nou wat van bietjie breer wiele om by daai wheel arches te pas?
hilux sfa -the only real 4x4!
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: n Lekker plekkie vir jou Blond....
Daai 33” s is ongelukkig die grootste wiele wat ek nou kan opsit sonder om die diff ratios te verander. Maaaar die planne is beslis om dit uit te sorteer en n stel 35” of self 37” op te trek. n Storie vir n ander dag.....
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.