Toyota Hilux drift
- gavin
- Low Range 4WD
- Posts: 126
- Joined: Wed Mar 13, 2013 10:33 pm
- Town: vredenburg western cape
- Vehicle: 2.7 Hilux
- Real Name: gavin
Toyota Hilux drift
Toyota Hilux drifts into oblivion in Saudie Arabia
- Attachments
-
- toyota-hilux-drifts-into-oblivion-in-saudi-arabia-video-48194_1.jpg (23.32 KiB) Viewed 1937 times
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 771
- Joined: Wed Jan 12, 2011 10:15 am
- Town: Kyalami
- Vehicle: Hilux 2006 3.0D4D 2x4 DC
- Real Name: Mike
- Location: Kyalami
Re: Toyota Hilux drift
Is there a Video for this?
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Toyota Hilux drift
Ja daar is. Kyk hierdie link.
http://www.youtube.com/watch?v=eeuXGbmr ... creen&NR=1" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=eeuXGbmr ... creen&NR=1" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 771
- Joined: Wed Jan 12, 2011 10:15 am
- Town: Kyalami
- Vehicle: Hilux 2006 3.0D4D 2x4 DC
- Real Name: Mike
- Location: Kyalami
Re: Toyota Hilux drift
![Suprised :o:](./images/smilies/icon_e_surprised.gif)
His Rokie must have got hooked under the accelerator pedal
![Shh :shh:](./images/smilies/icon_shh.gif)
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Toyota Hilux drift
Did you see him wheelspin after the crash.
Probobly thought there is nothing wrong....![LOL :lmao:](./images/smilies/laughingneqw.gif)
Probobly thought there is nothing wrong....
![LOL :lmao:](./images/smilies/laughingneqw.gif)
- gavin
- Low Range 4WD
- Posts: 126
- Joined: Wed Mar 13, 2013 10:33 pm
- Town: vredenburg western cape
- Vehicle: 2.7 Hilux
- Real Name: gavin
Re: Toyota Hilux drift
As julle mooi kyk die mense besteel die bakkie ook is amper die selfte in SA
- pietdevs
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 253
- Joined: Fri Feb 11, 2011 12:29 pm
- Town: Mosselbay
- Vehicle: Toyota Land Cruiser Troopy
- Real Name: Pieter
- Location: Mosselbay
- Contact:
Re: Toyota Hilux drift
Ek het in die Midde-Ooste gebly vir 5 jaar - hierdie is 'n algemene gebeurtenis oor naweke..... Onthou die kameelryers kry Cruisers vir hulle 12de verjaarsdae....
-
- Low Range 4WD
- Posts: 132
- Joined: Mon May 02, 2011 8:08 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 Isuzu KB280LE 4x4 d/c
- Real Name: Gideon
Re: Toyota Hilux drift
Ek wonder of hulle hom besteel, en of hulle nie net gou enige evidence verwyder nie. Daai een wat die nr-plaat so gou afhaal, voorste nr-plaat wat nooit daar was nie, spectators wat hom van standstill af dophou. Al die maak my dink die was een-of-ander afshow move, nou's hier bollie, so die cops moet net die wrak hier kom kry. Dis erg hoe daai linker voorwiel heeltemaal afbreek van die hub af, nê!
- gavin
- Low Range 4WD
- Posts: 126
- Joined: Wed Mar 13, 2013 10:33 pm
- Town: vredenburg western cape
- Vehicle: 2.7 Hilux
- Real Name: gavin
Re: Toyota Hilux drift
Ja dit laat my twee keer dink om weer die 2.7 se gat om n draai te laat gly veral as n mens van teer na grond toe ry.Maar aai dit is so baie lekker!
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: Toyota Hilux drift
Het nie eens die video gaan kyk - mense wat goed so deur hul gaaie trek terwyl ander mense om hulle vrek van die honger moet hard geklap word.
As hy die gevoel like van rondspin, kom na my toe. Ek sit hom in die parkie op die rondomtalie met 'n brandende tyre, en vat sy Hilux vir myself.
PS - Allan - jy kan maar jou luxter rol - ek weet minstens jy gaan self aan die ding werk om hom reg te maak!
As hy die gevoel like van rondspin, kom na my toe. Ek sit hom in die parkie op die rondomtalie met 'n brandende tyre, en vat sy Hilux vir myself.
PS - Allan - jy kan maar jou luxter rol - ek weet minstens jy gaan self aan die ding werk om hom reg te maak!
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
- gavin
- Low Range 4WD
- Posts: 126
- Joined: Wed Mar 13, 2013 10:33 pm
- Town: vredenburg western cape
- Vehicle: 2.7 Hilux
- Real Name: gavin
Re: Toyota Hilux drift
Heel duidelik het jy nog nie in n 2.7 gery nie en op die wes kus gee ons nie klappe nie ons D***r dis betaal en dis myne so wat ek met hom maak en doen is my probleem.Dis net n jammerte oor die mense wat honger is en ek doen my deel daar ook Dankie
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Toyota Hilux drift
Verseker...gat gly is lekker..selfs met 'n 2.4gavin wrote:Heel duidelik het jy nog nie in n 2.7 gery nie en op die wes kus gee ons nie klappe nie ons D***r dis betaal en dis myne so wat ek met hom maak en doen is my probleem.Dis net n jammerte oor die mense wat honger is en ek doen my deel daar ook Dankie
![Mr. Green :mrgreen:](./images/smilies/icon_mrgreen.gif)
- gavin
- Low Range 4WD
- Posts: 126
- Joined: Wed Mar 13, 2013 10:33 pm
- Town: vredenburg western cape
- Vehicle: 2.7 Hilux
- Real Name: gavin
Re: Toyota Hilux drift
Ek is regtig baie jammer .EK dog hy se hy het nie eers video gekyk nie sorry my fout
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: Toyota Hilux drift
Chill, Gavin. My post was nie antwoord op joune - hulle het amper selfde tyd opgegaan. Ek jol ook met my lorrie. En die manne met die 4x4 jol nog meer. Maar ons is almal ouens wat self werk vir ons geld, en self betaal en regmaak as daar glipsies is.
Ek kry maar net die indruk dat daai vent nie veel waarde aan daai Lux geheghet nie, en ek is redelik seker sy land is maar net nogeen van extremes, met massas brand arm en 'n handjievol stink rykes wat maak en breek soos hul wil.
PS - die manne stry nie veel hier nie - los dit vir FB![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
Ek kry maar net die indruk dat daai vent nie veel waarde aan daai Lux geheghet nie, en ek is redelik seker sy land is maar net nogeen van extremes, met massas brand arm en 'n handjievol stink rykes wat maak en breek soos hul wil.
PS - die manne stry nie veel hier nie - los dit vir FB
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
- kfxnando
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1706
- Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
- Town: Germiston
- Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
- Real Name: Fernando
- Contact:
Re: Toyota Hilux drift
same old toyota Problem!!!!!!!!!!!!!!!! :evil: :evil: :evil:
Stuck accelerator!!!!
had no idea it also affected the bakkies!!!
good reason for me not to buy a Hilux!!!!!!!!
![LOL :lmao:](./images/smilies/laughingneqw.gif)
Stuck accelerator!!!!
had no idea it also affected the bakkies!!!
good reason for me not to buy a Hilux!!!!!!!!
![LOL :lmao:](./images/smilies/laughingneqw.gif)
![LOL :lmao:](./images/smilies/laughingneqw.gif)
![LOL :lmao:](./images/smilies/laughingneqw.gif)
http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;