Hilux maak my seer
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Hilux maak my seer
Was vir n week op Gauteng toe.
Dit was my rigg wat ek gesleep het.
Dit was my spoed heelpad omtrent.
Hier is my Fuel Consumption.
Het ek iets om oor te huil?
Op 400km was die tank leeg en liggie het al gebrand elke keer
Dit was my rigg wat ek gesleep het.
Dit was my spoed heelpad omtrent.
Hier is my Fuel Consumption.
Het ek iets om oor te huil?
Op 400km was die tank leeg en liggie het al gebrand elke keer
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: Hilux maak my seer
Ek glo nie jy het iets om oor te huil nie, ek kry gemiddeld 450km op 'n tank teen 120 - 130 km/h met minimum vrag sonder 'n sleepwa.
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Hilux maak my seer
Not surprised,cruising at 160
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: Hilux maak my seer
I'm use to my Lumina. With trailer behind it cruising speed is 180-200Thunder02 wrote:Not surprised,cruising at 160
But with this fuel consumption, I couldve taken the V8, not much diffenrence
- yotaman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 566
- Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
- Town: Hartenbos Western Cape
- Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
- Real Name: Shane
Re: Hilux maak my seer
Cruising at 180 with a trailer is not only a financial issue, its also a major safety risk!
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.
Albert Einstein
Albert Einstein
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12703
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Hilux maak my seer
+1. Not the sort of story I would be boast about.
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: Hilux maak my seer
Is dit weer kla en slaan oor die vingers dag vandag?
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: Hilux maak my seer
Pierre jy het gesoek daarvoor , daar is sekere dinge wat ou maar liewer nie noem nie Maar daar is ouens wat daar oor.
"Jy moet my kind"
"Jy moet my kind"
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- FJCruiser-ZN
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 458
- Joined: Wed May 19, 2010 9:52 pm
- Town: Durban
- Vehicle: FJ Cruiser 4.0 V6 4x4
- Real Name: Tony
- Club VHF Licence: X224
Re: Hilux maak my seer
Non of that fancy electronic stuff in my 2.7i to measure fuel consumption, however I get around 6km/I
16.6l/100km.
Going to Durban from Moropule Botswana next week, so about R3k for petrol. Ouch....
T
16.6l/100km.
Going to Durban from Moropule Botswana next week, so about R3k for petrol. Ouch....
T
If you don't own an FJ Cruiser you probably won't understand...
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: Hilux maak my seer
He he he, so dis dan veilger om eerder te se, dat as ek bike ry, ry ek net 110kphBlack Sam wrote:Pierre jy het gesoek daarvoor , daar is sekere dinge wat ou maar liewer nie noem nie Maar daar is ouens wat daar oor.
"Jy moet my kind"
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: Hilux maak my seer
Must add, the Hilux started pulling weak as I went up to Gauteng. Sealevel change.Legend35-ZN wrote:Non of that fancy electronic stuff in my 2.7i to measure fuel consumption, however I get around 6km/I
16.6l/100km.
Going to Durban from Moropule Botswana next week, so about R3k for petrol. Ouch....
T
When changing to second gear up at the Reef, if I'm not in the turbo band, the revs would revfuse to pick up
Down here, the revs will climb until it hits turbo rev range
On this 2400km roundtrip, I used R4500 of diesel
Without a trailer running around town and open Highway I get about 9L per 100. This trailer killed me.
Think it is time for a chippy
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: Hilux maak my seer
Dis beter soKaaskrul wrote:He he he, so dis dan veilger om eerder te se, dat as ek bike ry, ry ek net 110kphBlack Sam wrote:Pierre jy het gesoek daarvoor , daar is sekere dinge wat ou maar liewer nie noem nie Maar daar is ouens wat daar oor.
"Jy moet my kind"
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Hilux maak my seer
Ek persoonlik dink dit is onverskillig om teen daai spoed te ry. Ja... haal jouself uit as jy wil maar wat van die ander mense op die pad. En dan natuurlik dat dit teen die wet is...
To God be the glory
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: Hilux maak my seer
As n biker die laaste 10 jaar, het ek al die stories al gehoor van hoe die bikes mense dood maak en jaag op publieke paaie en en.
So ek het al die redenasies al gehoor, en ook gehoor hoe sleg ons is. Nou hoor ek als weer op n bakkie forum. So kom ons beweeg aan.
Is daai brandstof verbruik nou sleg of nie? Dis dieselfde wat my 300kw V8 Lumina my gee met daai trailer.
Gedink diesel sal ligter wees?
So ek het al die redenasies al gehoor, en ook gehoor hoe sleg ons is. Nou hoor ek als weer op n bakkie forum. So kom ons beweeg aan.
Is daai brandstof verbruik nou sleg of nie? Dis dieselfde wat my 300kw V8 Lumina my gee met daai trailer.
Gedink diesel sal ligter wees?
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: Hilux maak my seer
Dis wat ek die naweek gaan doen het.
Die video is n hele ruk terug deur n pel opgelaai, dit was ek/my 1200GT BMW wat ek alreeds verkoop het
Dis wat ons die 22 noem.
76 draaie in 22km.
http://www.youtube.com/watch?v=6R4rsl1NVUU" onclick="window.open(this.href);return false;

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hilux maak my seer
Ja, kom ons beweeg aan, maar net voor ons so maak wil ek net se, onthou dat as jy 'n Forum / Club sticker op jou bakkie het word ons met sulke gedrag ge-assosieer (sp?), wat ons nie bystaan nie. :problem:As n biker die laaste 10 jaar, het ek al die stories al gehoor van hoe die bikes mense dood maak en jaag op publieke paaie en en.
So ek het al die redenasies al gehoor, en ook gehoor hoe sleg ons is. Nou hoor ek als weer op n bakkie forum. So kom ons beweeg aan.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: Hilux maak my seer
brandstof verbruik erg
maar hang ook af van jou bestuur manier
ek (2.5 d4d) en my pa (3.0 d4d) sleep alby sllepwaens (presies die selfde), selfde pad , alby gelaai , ry saam en my verbruik is minder as syne met tot 2L
daai 3.0 is dors as jy hom bietjie roer , en dit lyk vir my jy was dalk bietjie hastig

OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)

- Dodging
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 875
- Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: Golof
- Real Name: Andre
Re: Hilux maak my seer
Kaaskrul wrote:As n biker die laaste 10 jaar, het ek al die stories al gehoor van hoe die bikes mense dood maak en jaag op publieke paaie en en.
So ek het al die redenasies al gehoor, en ook gehoor hoe sleg ons is. Nou hoor ek als weer op n bakkie forum. So kom ons beweeg aan.
Is daai brandstof verbruik nou sleg of nie? Dis dieselfde wat my 300kw V8 Lumina my gee met daai trailer.
Gedink diesel sal ligter wees?
Die Hilux sal swaar wees op diesel teen daai spoed. Hulle is nou nie juis bekend as die mees aerodinamiese voertuie in die wereld nie, en teen daardie tipe van spoed raak die effek van windweerstand eksponensieel erger, gevolglik ook die brandstofverbruik. Vat byvoorbeeld die Bugatti Veyron - teen 400km/h is sy brandstofverbruik iets soos 20 keer meer as wat hy teen 200km/h ry
Nothing is impossible - it just costs more
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Hilux maak my seer
Pierre,
Ek sit liewer op my hande as wat ek my gedates mee deel omdat ek al iemand verloor het in so situasie deur dieselfde gdrag as wat jy geopenbaar het.
Maar ek wil net dit gou se en sommer jou vraag ook antwoord oor die diesel verbuik waaroor jy nou verras is.
Vinnig gesleep met n sleepwa en die volgende toe raak die steup onstabiel op n reguit pad en toe haal daai "rig" baie goeie vriende van my se vrou en 1 jaar oue kind uit. Die ou het homself later aan self verwyt geskiet omdat hy geglo het hy kon dit verhoed het deur nie 120 te gery het nie maar eerder 110.......
Maar ek wil net dit gou se en sommer jou vraag ook antwoord oor die diesel verbuik waaroor jy nou verras is.
So nee ek kan ook al die redenasies vir jou gee en alles. Ding bly staan, jy is verkeerd, dra die verkeerde beeld uit en ja jy is nou gelyk aan die wetteloosheid en wanorde in die land so ek hoop nie jy kla ook oor swak diens lewering, paaie en verhoogde brandstof pryse nie.....
Ook jy help nou ook nie n positiewe beeld uitdra na buite as "verteenwoordiger" van die 4x4 eienaars wat so alreeds n swak beeld het in die publiek se oog nie. Juis omdat daar altyd n minderheid is wat erens mos moet gaan amok maak net om snaaks te wees.
Het hierdie stuk hieronder afgetrek by Andrew White se Forum.....
A new vehicle drives energetically out of the showroom. In the case of a diesel engine it is often mishandled recklessly, like the teenager on a binge. Driving a turbo-diesel at full power for long periods, hauling heavy trailers up steep hills at full power, hour after hour of speeding down to the coast at 150 kph. That’s how to abuse a turbo-diesel. These engines are not designed to work this way and it damages them! So if you want your vehicle to perform these tasks, buy a petrol! Petrol car engines are more suitable than turbo-diesels for running at full power over long periods.
The advice on fitting exhaust gas temperature gauge early in the vehicle’s life cannot be over emphasized. Drivers inadvertently abusing the engine, driving it in a manner which over-stresses it will be warned by the gauge and buzzer. This is one of the problems with buying a used turbo-diesel. Fitting an EGT gauge after the vehicle has covered 50 000km is like a forty year old quitting smoking. The damage has been done. Not smoking at all is the most desirable: never abusing the engine because a gauge is telling you that you are. It’s a bit like a government health warning, but instead it reads, “RUNNING THE ENGINE LIKE THIS WILL SERIOUSLY DAMAGE YOUR WEALTH”.
Diesel engines are happiest when driven on or close to the revs that produce the highest torque. At higher revs, torque drops off and while power increases so does the temperature generated. The result is high fuel consumption and high engine temperatures. This is why above 140 kph most diesel engines will consume about as much fuel as a similar petrol vehicle. At this speed the petrol engine is happiest, revving high and burning its fuel efficiently, while a diesel is at high-stress, running hot and burning fuel inefficiently.
Things have much improved over the past couple of years. If you are contemplating a used turbo-diesel built before 2003 then what I have described here is most likely the case. Thankfully almost all diesel engines built today are equipped with sensors that will cut off fuel in the event of over-stress. This may mean that newer vehicles may not appear to perform as well as similar older versions, but this is not true: The newer engines are so much better at protecting themselves from abusive users.
SO daar is jou antwoord.

Johan Marais
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Hilux maak my seer
As jy 'n diesel begin aanjaag gaan hy jou (of ten minste jou beursie) roer by die pomp, en ook oor die lang duur in terme van enjin onderhoud. Hulle raak ongelooflik swaar op brandstof teen hoe spoed. Die rede is omdat 'n diesel nie gebou is omheeltyd teen sulke hoe spoed (revs) te operate nie. Om daardie spoed te handhaaf moet hy heeltyd groot emmers vol kole gooi en die helfte ontbrand nie heeltemal nie en waai by die exhaust uit. Dit doen natuurlik ook nie jou heads enige gunsies nie. Die temperature in die exhaust manifold en die head raak gevaarlik hoog wat oor die lang duur gekraakte heads tot gevolg het. Dis hoekom mens altyd hoor van diesels wat heads kraak.
Oor jou spoed, jy het min of meer 140 gery al staan die naald op 160.. Die speedo's overread baie..
As ek jy is ry ek volgende keer met die Lumina, sy enjin is ontwerp vir spoed..
Vir die manier waarop jy hom gery het het jy baie goeie brandstofverbruik gekry..

Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Re: Hilux maak my seer
Ek sukkel om agter te kom:
KLA JY???
of BRAG JY???
Dis 'n lekker rig daai
KLA JY???
of BRAG JY???
Dis 'n lekker rig daai
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: Hilux maak my seer
Sjoe manne dankie vir almal se raad en advies.
Ek het darem nie n sticker agter op nie, so ek glo nie ek het julle naam weggegooi nie.
Het gedink die diesel sal beter wees, maar 200km buite PE toe kom ek agter hy gaan nie wees nie.
Vorige trip het ek my Lumina gery, en hy was net so swaar gewees. So wou spaar om Hilux te vat maar dit het toe my gebyt.
Skuus as ek op tone getrap het

Kom ek gooi n paar scnenery fotos v trip om op te maak
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Hilux maak my seer
Nee wat Pierre, ek sal jou gevat het in daai draaie met my K8.. Is daai 12 dan so swaar laat jy die pad vol moet wees
Moes myne so jaar terug verkoop.. Nie geweet n vrou se mond spiere is so sterk nie, elke keer wat ek my bike opgestart het, het nie net mamma se mond opgeblaas nie maar sommer ook die bene toegetrek
My Lux is die plaasvervanger van my fiets.. Maar nog nie n dag spyt nie! Geniet hom!

If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: Hilux maak my seer
Probleem met daai 1200GT is gewig ja. Met momentum in die draaie, pegs scrape al, maar hy hou net aan met drift.Hennie1! wrote:Nee wat Pierre, ek sal jou gevat het in daai draaie met my K8.. Is daai 12 dan so swaar laat jy die pad vol moet wees
Moes myne so jaar terug verkoop.. Nie geweet n vrou se mond spiere is so sterk nie, elke keer wat ek my bike opgestart het, het nie net mamma se mond opgeblaas nie maar sommer ook die bene toegetrek
My Lux is die plaasvervanger van my fiets.. Maar nog nie n dag spyt nie! Geniet hom!
Met my 2007 R1 het ek dit nie gehad nie. Geloop soos n trein op staal spore
Beste bike wat ek nog gehad het vir draaie speel was my HP2 Megamoto. Hy het 1200km op die clock gehad, en toe ek PE toe trek toe werk n motard nie hier vir my nie, geen draaie, en toe smous ek hom
Toe die swart 1200 Triumph gekoop, dis nou my grondpad en teerpad bike.
As ek nie naweke grond slaan met die Hilux nie, dan gryp ek my bike
Foto van my Megamoto
Hom verkoop vir die outjie
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: Hilux maak my seer
Ek moes ook op offer tjom, moenie worry nie.Hennie1! wrote:
Moes myne so jaar terug verkoop.. Nie geweet n vrou se mond spiere is so sterk nie, elke keer wat ek my bike opgestart het, het nie net mamma se mond opgeblaas nie maar sommer ook die bene toegetrek
!
Toe my eerste bike 13 jaar terug by die garage inkom, het ek opgehou drink, tot vandag toe.
Dis ons reel.
Bikes=Geen drank.
Ook nie n dag spyt nie
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Hilux maak my seer
Triumph is n baie netjiese fiets, laat my dink aan Yamaha se Teneire.. hoop dis reg gespel.. Ons wil kyk na so iets wanneer baba's.. "tweede een nog in die oond" n bietjie groter is!
As mens eers n fiets gehad het dink ek bly dit maar in n man se bloed!!!
As mens eers n fiets gehad het dink ek bly dit maar in n man se bloed!!!
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: Hilux maak my seer
Ja ek sal altyd n bike he!! Ek vrek oor dit!Hennie1! wrote:Triumph is n baie netjiese fiets, laat my dink aan Yamaha se Teneire.. hoop dis reg gespel.. Ons wil kyk na so iets wanneer baba's.. "tweede een nog in die oond" n bietjie groter is!
As mens eers n fiets gehad het dink ek bly dit maar in n man se bloed!!!
Hoop jy kom reg weer man