Weskus trippie
- Husky
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
- Real Name: Riaan
- Club VHF Licence: Husky
Weskus trippie
Kan iemand my help. Ek en vriend beplan om bietjie die Weskus te ry.
Groenrivier,Spoegrivier Hondeklipbaai ens. Wat is die beste roete om te ry
as dit jou eerste keer is en waar is die beste plekke om te stop om te kamp?
Ons ry die Donderdag 21ste tot die 24ste.
Groenrivier,Spoegrivier Hondeklipbaai ens. Wat is die beste roete om te ry
as dit jou eerste keer is en waar is die beste plekke om te stop om te kamp?
Ons ry die Donderdag 21ste tot die 24ste.
- Enrico
- High Range 4WD
- Posts: 37
- Joined: Wed Feb 23, 2011 10:04 pm
- Town: Springbok
- Vehicle: Hilux 2.5 d4d 4x4 D/C, TJM Front Bumper, Frontrunner Rear Bumper & Wheel Carriers, LASport Canopy, Leveling Kit, BF Muds
- Real Name: Enrico
Re: Weskus trippie
Husky - sien die volgende artikel http://www.wegry.co.za/bestemmings/wesk ... -afgeskeep
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Weskus trippie
Ry teen die kus op, Stop en kamp waar jy wil. Ry stadig en geniet die omgewing. Vang vis as jy wil.
Daar is twee plekke met sagte sand in die park self, naby Honde klip baai. Kies die twee spoor verste van die water, bly in tweede rat en revs redelik hoog. Stukkie op afdraai na spoeg rivier mond is ook bietjie sag. Die gebied is baie afgesonder, so jy moet selfsorgend wees. As jy probleme optel, dan moet jy jouself kan help. Weet nie van selfoon onvangs nie. Laat familie weet, as jy nie teen sekere dag van jou laat weet nie, dan moet hulle kom soek. Ek en dieou tannie het van onder tot bo alleen gery...geniet dit.

HABOOB means "Dust Storm"
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Weskus trippie
So baie mense vra dat ek seker maar een week die pad weer moet ry en fotos van al die naambordjies neem en iets ordentliks skryf daaroor
Ry Lutzville toe. Van Lutzville vat jy die teerpad R363 , as ek reg onthou is dit net na die Engen garage links
Hou nou entjie aan met die pad. Jy gaan paadjie kry wat regs gaan Koekenaap toe en net na dit is 'n grondpaadjie wat links gaan. Ek kan nie die naam op die bord onthou, maar dit is daai een.
Daai pad gaan jou see toe vat
As jy by die see kom en regs draai dan is daar eintlik nie 'n ander pad wat jy kan vat nie. Dan ry jy see langs tot Groenrivier en jy kan van daar verder tot Honneklipbaai
Soos jy langs die see ry is daar die breë weg wat so ent van die see is, hy is vir die plat karre, maar ook maar sleg. Ons verkies die smal weg. Dit is 'n netwerk van 2 spoor paadjies wat langs die see kronkel. Elke nou en dan as daar 'n grensdraad is draai die smal weg op na die breë weg, tot jy deur die hek is dan draai jy weer af na die smal weg.
As jy net eers die regte pad by Koekenaap gevat het kan jy nie regtig verkeerd ry solank jy sorg dat die see aan jou linkerkant bly.
Daar is 'n magdom van baaitjies waar ander al gekamp het. Voor Groenrivier is niks amptelik nie, jy moet jou alles saamvat, water, graaf, witgoud, alles.
Van Groenrivoer is so paar amptelike kampplekke, maar onthou langnaweke is hulle gewoonlik vol bespreek en dit is raadsaam om voor die tyd te bespreek.
Moenie dat die afstand jou flous nie, as jy 60km/h op die smal weg kan handaaf dink ek jy gaan ou kar seermaak. Van Groenrivier tot Koekenaap kan jou 'n hele dag se aanmekaar ry vat al is dit net 'n paar kilos.
Geniet dit

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Husky
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
- Real Name: Riaan
- Club VHF Licence: Husky
Re: Weskus trippie
Baie dankie vir julle inligting.
Net vir interesantheid. Ek het gehoor mense duik kreef ook daar.
Is dit waar en so dit waar wees waar kan mens duik?
Net vir interesantheid. Ek het gehoor mense duik kreef ook daar.
Is dit waar en so dit waar wees waar kan mens duik?
- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Re: Weskus trippie
Husky wrote:Baie dankie vir julle inligting.
Net vir interesantheid. Ek het gehoor mense duik kreef ook daar.
Is dit waar en so dit waar wees waar kan mens duik?
Jou inligting is redelik in die kol.........
Hierdie was sommer naby Brand-se-Baai
- Husky
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
- Real Name: Riaan
- Club VHF Licence: Husky
Re: Weskus trippie
Hennie baie dankie vir moeite en fotos.
Joe nou kan ek nie wag nie, dit lyk lekker.
Joe nou kan ek nie wag nie, dit lyk lekker.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Weskus trippie
Husky jy kan my bel as jy wil 0823194234
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Weskus trippie
Ek trou daai naweek naby aan Waterval....ons kan mekaar nog dalk sien daar!!
- Pora
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 422
- Joined: Thu Nov 11, 2010 9:35 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Hilux 2.5 d4d
- Real Name: Pora
- Location: JHB
Re: Weskus trippie
geluk :)Andre du preez wrote:Ek trou daai naweek naby aan Waterval....ons kan mekaar nog dalk sien daar!!
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Weskus trippie
Baie dankie Pora , ek en Anel trou op Kotzerus en dan hou ons klein onthaal by die see onder by waterval. n Old school troue!!
Ek sal vir julle foto's op sit..
Ek sal vir julle foto's op sit..
- Husky
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
- Real Name: Riaan
- Club VHF Licence: Husky
Re: Weskus trippie
Net vir interesantheid.Is daar miskien iemand wat ook weskus gaan ry?
Indien wel hoe is julle roete beplan.
Indien wel hoe is julle roete beplan.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Weskus trippie
Ek sien daar is nogal 'n oulike artikel oor die spesifieke area in die nuutste (April 2013) uitgawe van die SA4x4, Bladsy 19 tot 33
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Husky
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
- Real Name: Riaan
- Club VHF Licence: Husky
Re: Weskus trippie
Dit was nou regtig n lekker naweek daarteen die Weskus.
Ek het 90% van die paaie teen die see gery tussen Groenreviermond en Southoope. Moet se daar was een sandduin wat ek nie kon oor as gevolg van die dik sand en distansie vir momentum was tekort.Dan was daar 2 paaie verspoel wat ek moes omdraai,maar dit is regtig n baie mooi omgewing en lekker baaitjies. Hoekom moet mense so mors.Sover soos want ek ry le bier botteltjies en chips papierre. Daars nou n bord by Groenrevier lighuis op gesit dat vanaf 1 Oktober jy n permit sal nodig he om daar te kamp.

- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Weskus trippie
Riaan, ja ek stem saam die mense mors ongelooflik en dit is so onnodig.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Weskus trippie
More , Husky soos ek kan afly was jou trip u lekker een. Ek moet se die weer was net so lekker. Ons troue het ook mooi afgeloop. Ek sal nog paar foto's opsit. (sorry ek het jou oproep gemis).Jy het dalk nog verby ons kamp gery. Op watter dag is julle verby Waterval?
Ek moet se daar het paar 4x4 manne gestop. Die manne kon nie glo wat hulle sien nie. Groete!
Ek moet se daar het paar 4x4 manne gestop. Die manne kon nie glo wat hulle sien nie. Groete!
- Husky
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
- Real Name: Riaan
- Club VHF Licence: Husky
Re: Weskus trippie
Andre ons het die Vrydag daar verby gery maar ja ek het met baie mense gesels op die trip.
Ek weet nie presies waar julle was nie maar ek het n groot wit tent gekry met baie nice mense
en lekker mense. Ja jys reg het die trip baie geniet nou moet ek plan maak om die familie te vat.
Baie gelik met jou troue en ja waars die fotos.
Ek weet nie presies waar julle was nie maar ek het n groot wit tent gekry met baie nice mense
en lekker mense. Ja jys reg het die trip baie geniet nou moet ek plan maak om die familie te vat.
Baie gelik met jou troue en ja waars die fotos.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Weskus trippie
Nou ja dan was julle by ons. Daai groot WIt tent is waar ons die onthaal gehou het. Lekker man. Was julle net een bakkie met twee man of in group?
Ons het in die dorp getrou Kotzerus so 18km van die Pan af. Anel se ouers boer daar.Jy moet paar foto's opsit man.
Ons het in die dorp getrou Kotzerus so 18km van die Pan af. Anel se ouers boer daar.Jy moet paar foto's opsit man.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Weskus trippie
Ek was vrydag deer die dag onder by Worsie se huis gou gaan "swem"
- Husky
- High Range 4WD
- Posts: 68
- Joined: Tue Jul 24, 2012 11:36 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota 3.0 KZTE
- Real Name: Riaan
- Club VHF Licence: Husky
Re: Weskus trippie
Ek kan nie gesigte onthou nie maar daar was n ou wat ek gevra het hoe lyk die pad af ondertoe en hy het gevra is die bakkie 4x4 en ek het gese ja en toe se hy aan gesien die bakkie 4 wiele het ry die ding man.Jy moet maar vir hulle vra wie dit was met wie ek gepraat het hulle weet van die bakkie wat se roofrack gebreek het en dat ek dit moes gestrap geword het. Ja ons was net 2 ouens in 1 bakkie. 2 groot ouens
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Weskus trippie
Nou maar toe. Jou het uit die pad getrek vir ons. Ek het agter in u Colt D/C gesit.
Jis maar julle manne was goed op spoed toe ons by julle kom.Lekker man lekker.lol
Jis maar julle manne was goed op spoed toe ons by julle kom.Lekker man lekker.lol