Dagse almal
Ek is so amper kla met die vigo se rocksliders( uiteindelik). Kan iemand vir my se waar ek hulle teen billike prys met baie spoed kan laat powder coat in Pretoria omgewing?
Ek moet teen Vrydag die finale fitment doen so dit gaan redelik spoedig moet gebeur.
Groette
KLIPPE
Poweder Coat in PTA omgewing
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: Poweder Coat in PTA omgewing
powder coating en spoedige kani in die selfde sin gebruik word nie
hulle almal belowe jou als en jy sit met nix
hulle almal belowe jou als en jy sit met nix
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)

- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Poweder Coat in PTA omgewing
i .
Probeer Quantum Powder Caters.
Eienaar is Robert: 082 339 3711
012 542 4403/4
Die spoed hang af van of die kleir wat hulle tans doen die kleur is wat jy soek.
Die proses vat in elk geval so 1/2 tot 'n dag.
Hulle sit in Rosslyn in elk geval
As jy nie reg kom nie laat weet. ek ken nog mense wat dit doen...

Daar is nog net een ander ding wat ek vir jou wil noem.
Ek sou voorstel dat jy eers die sliders laat "E-Coat" en dan "Powder Coat"
Die E-Coat is 'n floestow so dit gaan lekker in al die plekke in. Powder coating het 'n minimum van 30mm tussen enige twee parte ander kry jy nie eweredige dekking nie. Altwee word op die part gebak....
Quantum kan nie E-Coat nie..
Andersins moet jy "XXX" coaters probeer.
012 379 2768
Chris

-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: Poweder Coat in PTA omgewing
baie dankie vir julle moeite. ek het sopas ouens opgespoor in Bronkhorstspruit wat ook powder coating doen en heel toevallig ken ek die mense> hulle het my belowe dit sal nog die week klaar wees so dit kan baie help.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Poweder Coat in PTA omgewing
Dis jammer ek het nie vroeer die gesien nie.
Beste plek in Pta is NPA Powerdercoaters. Oom Piet de Beer is die eienaar. 0128048653
327 Dykor Straat. Silverton
Jy kan my naam gebruik. Hy sal jou vinnig help
Beste plek in Pta is NPA Powerdercoaters. Oom Piet de Beer is die eienaar. 0128048653
327 Dykor Straat. Silverton
Jy kan my naam gebruik. Hy sal jou vinnig help
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: Poweder Coat in PTA omgewing
Daarsy hulle is in gegee en ek kan dit more so teen etenstyd gaan haal. kos R300 vir altwee. Ek weet nie wat dit normaalweg kos nie maar dit klink na 'n bargain.