Poweder Coat in PTA omgewing

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
klippe
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 104
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
Real Name: Gerhard

Poweder Coat in PTA omgewing

Post by klippe »

Dagse almal

Ek is so amper kla met die vigo se rocksliders( uiteindelik). Kan iemand vir my se waar ek hulle teen billike prys met baie spoed kan laat powder coat in Pretoria omgewing?

Ek moet teen Vrydag die finale fitment doen so dit gaan redelik spoedig moet gebeur.


Groette


KLIPPE
User avatar
JEEPIE
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2052
Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
Real Name: Shaun
Club VHF Licence: X 43

Re: Poweder Coat in PTA omgewing

Post by JEEPIE »

powder coating en spoedige kani in die selfde sin gebruik word nie
hulle almal belowe jou als en jy sit met nix
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE

if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
User avatar
Pote
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 687
Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X228

Re: Poweder Coat in PTA omgewing

Post by Pote »

i .

Probeer Quantum Powder Caters.
Eienaar is Robert: 082 339 3711
012 542 4403/4

Die spoed hang af van of die kleir wat hulle tans doen die kleur is wat jy soek.
Die proses vat in elk geval so 1/2 tot 'n dag.

Hulle sit in Rosslyn in elk geval

As jy nie reg kom nie laat weet. ek ken nog mense wat dit doen...
Image
Image
User avatar
Pote
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 687
Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X228

Re: Poweder Coat in PTA omgewing

Post by Pote »

Daar is nog net een ander ding wat ek vir jou wil noem.

Ek sou voorstel dat jy eers die sliders laat "E-Coat" en dan "Powder Coat"
Die E-Coat is 'n floestow so dit gaan lekker in al die plekke in. Powder coating het 'n minimum van 30mm tussen enige twee parte ander kry jy nie eweredige dekking nie. Altwee word op die part gebak....

Quantum kan nie E-Coat nie..

Andersins moet jy "XXX" coaters probeer.
012 379 2768
Chris
Image
Image
klippe
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 104
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
Real Name: Gerhard

Re: Poweder Coat in PTA omgewing

Post by klippe »

baie dankie vir julle moeite. ek het sopas ouens opgespoor in Bronkhorstspruit wat ook powder coating doen en heel toevallig ken ek die mense> hulle het my belowe dit sal nog die week klaar wees so dit kan baie help. :yahoo:
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Poweder Coat in PTA omgewing

Post by Frederick »

Dis jammer ek het nie vroeer die gesien nie.
Beste plek in Pta is NPA Powerdercoaters. Oom Piet de Beer is die eienaar. 0128048653
327 Dykor Straat. Silverton
Jy kan my naam gebruik. Hy sal jou vinnig help
klippe
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 104
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
Town: Bronkhorstspruit
Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
Real Name: Gerhard

Re: Poweder Coat in PTA omgewing

Post by klippe »

Daarsy hulle is in gegee en ek kan dit more so teen etenstyd gaan haal. kos R300 vir altwee. Ek weet nie wat dit normaalweg kos nie maar dit klink na 'n bargain. :celebrate:
Post Reply

Return to “Open Discussion”