Tipe Bande vir duine ry
-
- High Range 2WD
- Posts: 19
- Joined: Thu Mar 18, 2010 4:48 pm
- Town: Kuruman
- Vehicle: Hilux 2.5SRX 4x4
- Real Name: BP
Tipe Bande vir duine ry
Ja ek het vir my n 2013 Hilux 3D4D 4x4 gekoop.Nou ja ons gaan Julie duine toe,en dis hier waar ek wonder.Die Hiluxs het met Deulers uitgekom.Sal die bande werk in die duine of nie.Manne met raad help asb?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Tipe Bande vir duine ry
Hoe gladder hoe beter. So jou AT's sal beter werk as Muds. Jy soek 'n band met 'n hoe profiel want dan kan jy hom lekker afblaas en meer floatation kry
To God be the glory
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: Tipe Bande vir duine ry
Ek het al gehoor die Namibiers verkies Mud terrain bande.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Tipe Bande vir duine ry
Die ding met muds is hulle werk soos paddles... als goed en lekker as jy baie krag het maar hy grou baie vinnig 'n gat in sagte sand
To God be the glory
- Tokkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 331
- Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
- Real Name: Zak
- Contact:
Re: Tipe Bande vir duine ry
Hoekom ry al die ouens in Botswana met marie biscuits in die parke?
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: Tipe Bande vir duine ry
Dit gaan nie oor die wydte van die band nie, maar wel oor die lengte van die spoor as dit afgeblaas is... As jy verstaan wat ek bedoel...
'n Langer spoor werk amper soos die tracks op 'n stootskraper.
'n Langer spoor werk amper soos die tracks op 'n stootskraper.
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Tipe Bande vir duine ry
Bp
Ons ry volgende week weer Namib toe.
Die ouens se bande wissel van A/T tot M/T. Met die krag van die D4D sal die Duelers goed werk maar Muds sal nie slegter doen nie.
Ons ry volgende week weer Namib toe.
Die ouens se bande wissel van A/T tot M/T. Met die krag van die D4D sal die Duelers goed werk maar Muds sal nie slegter doen nie.
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Tipe Bande vir duine ry
Sand en duine is nie heeltemal dieselfde nie. Vir net sand soek jy flotasie, maw groter oppervlak, deur laer druk, of die oppervlak nou langer word en/of breer, die oppervlak moet groter wees. So n bree band gaan beslis n groter opp gee as n smaller band. Vir duine op soek jy bietjie traction saam met die flotasie, dan werk die muds beter. Vir sand alleen is n gladde bree band goed genoeg.
Ek stem saam die kontak opp raak langer maar wel ook nie bietjie breer met laer druk, maar proporsioneel baie meer langer as breer.
Ek stem saam die kontak opp raak langer maar wel ook nie bietjie breer met laer druk, maar proporsioneel baie meer langer as breer.
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
-
- High Range 2WD
- Posts: 19
- Joined: Thu Mar 18, 2010 4:48 pm
- Town: Kuruman
- Vehicle: Hilux 2.5SRX 4x4
- Real Name: BP
Re: Tipe Bande vir duine ry
Dankie vir almal wat n bydrae gelewerhet.Ja ek sal maar ter wille van kostes die deulers moet klaar ry. Ek verkies persoonlik BFS A/T glo hul sal beter doen.Sal maar die duine met die deulers moet aanpak.
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Tipe Bande vir duine ry
Narrow is good for mud conditions,but still have an aggressive tread like a mud terrainTokkie wrote:Hoekom ry al die ouens in Botswana met marie biscuits in die parke?
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: Tipe Bande vir duine ry
Muds about 50% worn. Mine worked beautifully at Atlantis. I think your Duelers would be fine for sand. Mud? Not so much. I noticed a MAJOR difference between my A/T's and muds. Still prefer the muds
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Tipe Bande vir duine ry
Enige band werk in die duine... Ons blaas die BF muds tot partykeer 20 0.6bar af... kry so hier en daar n tyre wat afspring as mens te woes ry ma vir die everyday dune driving kan jy met 2x4 amper oral kom met sulke pap bande
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Tipe Bande vir duine ry
Hoe sagter die band se sidewall, hoe beter werk hy in die sand, so die bridgestone werk baie goed in die sand, maar goed wat sag is kry maklik skeure en gate in, dis hoekom die ouens wat elke dag in die sand werk eerder bande met harde sidewalls gebruik soos "muds" of "marie biscuits". Harde bande moet net meer afgeblaas word, ek ry my MTR's op 0.2 bar.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Tokkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 331
- Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
- Real Name: Zak
- Contact:
Re: Tipe Bande vir duine ry
Wat sal die nadele wees as ek marie biscuits op my 2.7 sit?
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Tipe Bande vir duine ry
235/85/16 werk baie goed op jou 2.7, jy moet bietjie meer 4e rat ry op die lang pad, maar vir die res is hy net beter, selfs in sand, ek het hulle op my KZTE en op my SFA gehad.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Tokkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 331
- Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
- Real Name: Zak
- Contact:
Re: Tipe Bande vir duine ry
Ek het 5 split rims gekry by die skoon pa 15 duim. Ek hou net niks van tube tyres nie. Op ons cruisers het ons 16r750 hulle werk lekker in die Richterveld sal maar sien as Val hulle terug kom hoe hulle in kalahari in die modder gedoen het.
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Tipe Bande vir duine ry
Die 750r16,s is n cross-ply, dieselfde as n trok, baie harde sidewall, maar nie goeie padhou vermoe nie, die 235/85/16 is dieselfde grootte, maar dis n radial-ply.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Tipe Bande vir duine ry
dis altyd interesant om manne se kommentaar oor bande te lees dis omtrent soos watter bakkie is die beter een in ons Bostoe groep is dit ook maar so oor bande gelukkig is ons in ooreenstemming wat dit bakkies aan betref... my opinie is dat bande wat ons groepi van hou goed doen offroad groot geheim is die persoon agter die stuur my opinie.. so paar photies vir julle
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Gysie
- Events Coordinator
- Posts: 572
- Joined: Mon Sep 29, 2008 6:00 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Ciske van Gijsen
Re: Tipe Bande vir duine ry
Kumo MUDs - ek het op gesit 32" - Vra maar vir Hoppy - my bakkie het duine gery soos nooit te vore !!!!
Life does not consist of the cards you are dealt but in how you play the cards you are dealt!
http://www.gomad4x4.co.za
http://www.gomad4x4.co.za
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Tipe Bande vir duine ry
Net soos Gysie se, daai Kumho KL71's is een die beste bande vir duine, ons het al almal getoets, en dis sy sagte sidewall en directional loopvlak wat hom die voorsprong gee, hulle gee ook goeie kilos.
Tokkie-Hulle is toergidse wat hulle bakkies elke dag heeldag in die veld gebruik met vrag, daarvoor het jy "Comercial" tipe bande nodig.
Die voorbeelde hierbo en die mooi foto's wat Andre gestuur het is "recreational" bande en nie "Comercial" nie, jy kan hulle nie elke dag heeldag so pap ry met n vrag op nie, hulle skeur van binne af uitmekaar.
Tokkie-Hulle is toergidse wat hulle bakkies elke dag heeldag in die veld gebruik met vrag, daarvoor het jy "Comercial" tipe bande nodig.
Die voorbeelde hierbo en die mooi foto's wat Andre gestuur het is "recreational" bande en nie "Comercial" nie, jy kan hulle nie elke dag heeldag so pap ry met n vrag op nie, hulle skeur van binne af uitmekaar.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Christian Kuun
- Low Range 4WD
- Posts: 155
- Joined: Mon Mar 31, 2008 11:38 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 2008 Tuna V6 4x4 Manual
- Real Name: Christian Kuun
- Location: Onder die Wyntenk
Re: Tipe Bande vir duine ry
My persoonlike opinie, en ondervinding, is die gladder bande teoreties beter maar ek het BAIE beter resultate gekry met muds. Die muds het soos paddles gewerk en die oorspronklike "highway terrains" (ala General Grabbers ent) bou sand op tussen die groewe. BF AT's hou nie van sand nie en die rim-protector sliuk sand, breek die "bead" en hy dop af (of ten minste 2 keer op elke uitstappie met my- dalk is ek te oorywerig), so indien jy BF AT's ry, nthou- 0.8 of hoêr. Andersins sal enige MT of AT die ding doen.
Wynkop Kuun
O82 6l5 8lO5
O82 6l5 8lO5
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Tipe Bande vir duine ry
Use what you have or what you can afford. Most tyres will take you where you want to go...unless you get a DUD.
HABOOB means "Dust Storm"
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Tipe Bande vir duine ry
Sjooo kry jy nie dat die rim in die tyre spin as hulle so pap is nie?Hoppy wrote:Hoe sagter die band se sidewall, hoe beter werk hy in die sand, so die bridgestone werk baie goed in die sand, maar goed wat sag is kry maklik skeure en gate in, dis hoekom die ouens wat elke dag in die sand werk eerder bande met harde sidewalls gebruik soos "muds" of "marie biscuits". Harde bande moet net meer afgeblaas word, ek ry my MTR's op 0.2 bar.
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Tipe Bande vir duine ry
Beadlock rims.. Maar hy praat nie graag daaroor nie..Hangover wrote:Sjooo kry jy nie dat die rim in die tyre spin as hulle so pap is nie?Hoppy wrote:Hoe sagter die band se sidewall, hoe beter werk hy in die sand, so die bridgestone werk baie goed in die sand, maar goed wat sag is kry maklik skeure en gate in, dis hoekom die ouens wat elke dag in die sand werk eerder bande met harde sidewalls gebruik soos "muds" of "marie biscuits". Harde bande moet net meer afgeblaas word, ek ry my MTR's op 0.2 bar.
Ek se altyd enige bande is goed in die sand, solank jy die banddruk reg het. Baie mense is te bang hulle trap 'n tyre af van die rim af en daarom ry hulle met te harde bande en sit vas. As jy nie rof draai en tekere gaan nie sal die band nie afklim nie. End of story.
Dis nie rocket science om sand te ry nie.. die control sit in jou regtervoet, en jou tyre pressure guage... Kry daai kombinasie reg en Bob is jou oom...
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: Tipe Bande vir duine ry
Ek het met m bfg alle terrein al oral gery afgeblaas tot op 0.8 sand, duine en oor klip was ek al afgeblaas op 0.6 en het net bietjie stadiger gery, maar op 0.8 kan jy maar n duin voluit aanvat heeldag lank. Ek ry hom ook op teer na naaste garage om op te pomp party keer al het ek n ingeboude compressor hy maak niks en dan ry ek tot 80/90kmh. Ek het nog nooit muds op gehad nie, maar die bfg's alle terrein gee my nie n rede om hulle af te haal nie. Op die einde van die dag is dit soos Thys se, blaas hulle reg af en beheer jou spoed volgens jou terrein waar jy beweeg. Enige hoofstroom band maak sal n goeie band wees, ek hou van alle terrein bande jy kan vining gemaklik ry, wees net meer versigtig vir n nat teerpad.