Verlore sleutels

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
MaPaZa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 57
Joined: Wed May 19, 2010 9:22 pm
Town: White River
Vehicle: Hilux Raider v6 4.0 ; SYNCRO 2l
Real Name: Jan

Verlore sleutels

Post by MaPaZa »

Ek het dringend hulp nodig. Tydens inbraak is my Hilux 4l v6 se enigste sleutel gesteel. (2e hands gekoop en net een sleutel saamgekry) Voertuig is veilig by die huis, en wag nou vir Versekering om 'n besluit te neem. Dit kan lank neem. Die Toyota kwotasie vir die vervanging is R10 000++ !!
Is daar'n goedkoper manier indien die versekering weier (dit lyk of my dekking vir sleutels net tot R5000m gaan). MAAR die belangstkste vraag nou onmiddellik: kan ek tydelik die spul bypass om net met die bakkie te kan ry?
ek het 'n gewone sleutel vir nood om net die deure oop te sluit indien ons die regte sleutel per ongeluk binne toesluit. Alarms skreeu en enjin weier aan te skakel met daai sleutel. asb. Jan
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: Verlore sleutels

Post by andrevt »

hi
it happen to us on holiday at the south coast my wif e lost the keys but found it again later duriing this period i visited toyota but they could not help me they needed the spare key and the vehicle docs, they refered me to a lock smith who tow your vehicle to his shop provide a new key but need to programme the new key via the vehicle computer, apperantly this work as long as they know what they do and not wipe out the computor or talk to your insurance you really have a problem
ImageImageImageImageImageImage


Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Verlore sleutels

Post by jacques kotze »

Daai sleutel wat jy het kan jy mee aansluit en ry, maar dan moet die alarm nie geaktiveer wees nie. Ek ry met my sleutel wat so lyk omdat die een se knoppiess al gaar gedruk is en ek die ander een met knoppies wil spaar as ek hom dalk eendag wil verkoop. Ek dink een van die eenvoudigste en makilikste maniere om jou voertuig te "beskerm" teen diefstal is om die bakkie op te jack en so 2 van die wiele af te haal en in die huis te bere. As hulle dan wil kom steel moet hulle, hul eie wiele saam bring en die tyd spandeer om dit op tesit. Dink nie hulle gaan voorbereid kom vir dit nie.
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Verlore sleutels

Post by KOBUSL »

MaPaZa wrote:Ek het dringend hulp nodig. Tydens inbraak is my Hilux 4l v6 se enigste sleutel gesteel. (2e hands gekoop en net een sleutel saamgekry) Voertuig is veilig by die huis, en wag nou vir Versekering om 'n besluit te neem. Dit kan lank neem. Die Toyota kwotasie vir die vervanging is R10 000++ !!
Is daar'n goedkoper manier indien die versekering weier (dit lyk of my dekking vir sleutels net tot R5000m gaan). MAAR die belangstkste vraag nou onmiddellik: kan ek tydelik die spul bypass om net met die bakkie te kan ry?
ek het 'n gewone sleutel vir nood om net die deure oop te sluit indien ons die regte sleutel per ongeluk binne toesluit. Alarms skreeu en enjin weier aan te skakel met daai sleutel. asb. Jan
Ek wonder of jy nie baie goedkpoer by die naaste tronk gehelp gaan word nie ?
'skuustog, die eksperte is seker op borg uit besig om hulle eie vooraad aan te vul. :evil:
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: Verlore sleutels

Post by Black Sam »

Jan kyk op Gumtree is daar ouens wat die sleutels adverteer, dalk kan hulle jou help.
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: Verlore sleutels

Post by Black Sam »

Try this link..


http://capetown-westerncape.gumtree.co. ... redAdZtrue" onclick="window.open(this.href);return false;
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5270
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Verlore sleutels

Post by Thabogrobler »

Hier erens het ek so rukkie gelede gepost oor 2 bendes in Pretoria wat die sleutels sny en kodeer - ek kry nou net nie daai post nie!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
MaPaZa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 57
Joined: Wed May 19, 2010 9:22 pm
Town: White River
Vehicle: Hilux Raider v6 4.0 ; SYNCRO 2l
Real Name: Jan

Re: Verlore sleutels

Post by MaPaZa »

Dankie vir die advies tot dusver.
@Drivesure.co.za antwoord nie, het vir hulle epos gestuur - hulle web lyk belowend - net: hulle is in die Kaap en ek in Nelspruit.
Dis darem vreemd dat die vervanging so duur en moeilik is ( handelaar vra bv vir 4 ure se werk) maar tog is Hilux tans top op die lys gesteelde voertuie - glo nie die nuwe eienaars laat maak sleutels by Toyota nie! Miskien is dit goedkoper as hulle die hele Hilux steel - dan betaal versekering vir nuwe voertuig MET sleutels!!! haha
sal nog praktiese advies waardeer. Jan
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Verlore sleutels

Post by ChrisF »

Gaan na n scrap yard - koop n sleutel EN ignition loom. die sleutel werk met die reciever in die loom vir die immobilizer.
Post Reply

Return to “The Workshop”