Vigo Recovery Punte
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Vigo Recovery Punte
Ek is besig om recovery punte te bou vir 'n hilux vigo. Maar nou haak ek vas. Die bakkie het nog die standaard chrome bumper agter. My vraag is het iemand al hulle eie recovery punte gebou en hoe en waar mount hulle vas. As ek kyk na die chassis is daar nie veel ordentlike vasbout plekke agter die vere nie. Hoe sterk is die towbar brackets en kan mens dit gebruik (suksesvol)as recovery punte.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Vigo Recovery Punte
'n Recovery punt moet verkieslik altyd direk op die chassis vas kom en ook verkieslik direk in lyn met die chassis
To God be the glory
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: Vigo Recovery Punte
Ek verstaan dit so maar wat my pla is na die vere is die chassie net half en dit lyk na heelat dunner staal as die res van die chassis voor. Die standaard Toy towbar is daarop gemount maar die spasie en dikte van die staal lyk vir my maar effens min. Ek mag verkeerd wees......... As ek dit kan mount op die "halwe" deel van die chassis sal ek dit moet mount op die selfde boute as die towbar, en net spacers insit vir die chrome bumper se mounting punte. Ek het destyds my eie punte gebou vir die SFA en dit was redelik standaard en maklik maar die nuwe blik Vigo laat my nou lekke kopkrap
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Vigo Recovery Punte
Dit is wel so.maar wat my pla is na die vere is die chassie net half en dit lyk na heelat dunner staal as die res van die chassis voor
Daai brakets is gewoonlik sterk genoeg, maar waar hulle vasbout is 'n swak punt. Om te versterk kan jy ekstra gate boor vir ekstra boute, maar ek sou verkies on die oorspronklike gate groter te boor met groter boute (na 14mm toe) asook om 'n gusset plate binne die channel in te sweis. Gebruik natuurlik net 'rated bolts'. Dit mag miskien bietjie overkill wees, maar beter dit as die goed los skeur nie. Dan waar jy op daai brackets recovery hooks opsit, moet dit ook ordentlik gedoen word ..... as jy net gate boor vir bow-shackles is dit beter om daai gate te versterk deur 'n kort stukkie pyp binne in te sweis. Die probleem me agterste recovery points is dat dit nie moontlik is om hulle in lyn met die chassis te kry as daar 'n standaard bumper op is nie. Daar gaan wel 'n 'offset' wees, maar dis hoekom ek die versterkings aanraai.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: Vigo Recovery Punte
Ek het probeer foto's neem om my frustrasie uit te beeld. Die agterste mounting van die chassis na die body is ook in my pad....... Kan ek die gate in rooi gemerk gebruik en net versterkings aanbring in die chassis? die groen is die idee wat ek het oor hoe die mounting punte moet wees. Ek werk beter met staal as met fotos en computers so verskoon die skets......... dit sal beslis beter lyk in staal.....
- Attachments
-
- voorstel pic.jpg (42.37 KiB) Viewed 2283 times
- BenRich
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 404
- Joined: Mon Mar 19, 2012 10:40 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4 BF Goodrich KM2 MT Old Man Emu Suspension, ONCA Rocksliders, Safari Snorkel, Stofpad Bashplate's National Luna Duel Battery System, Engel Fridge
- Real Name: Bennie
Re: Vigo Recovery Punte
Kyk bietjie hier:
Ek het my eie punte gemaak op my Vigo so rukkie terug, ek wil nie nou al die chrome bumper vervang nie, so hierdie werk sover goed
viewtopic.php?f=41&t=27456" onclick="window.open(this.href);return false;
Ben
Ek het my eie punte gemaak op my Vigo so rukkie terug, ek wil nie nou al die chrome bumper vervang nie, so hierdie werk sover goed
viewtopic.php?f=41&t=27456" onclick="window.open(this.href);return false;
Ben
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Vigo Recovery Punte
Gerhard, daai sal seker werk met HT boute. Daar het jy ter minstens 3 boute wat aan die chassis vas is.
Ek sou net 'n paar veranderinge voorstel .... wat my so effens pla is die wringkrag wat as gevolg van die offset sal ontstaan (die pers pyl), so ek sou die shackle gat bietjie verder terug sit soos op die blou skets, wat daai wringkrag sal verminder (lever effect). Daai heel agterste bout (geel) op die bumper bracket werk teen daai wringkrag en behoort voldoende te wees.
Ek sou net 'n paar veranderinge voorstel .... wat my so effens pla is die wringkrag wat as gevolg van die offset sal ontstaan (die pers pyl), so ek sou die shackle gat bietjie verder terug sit soos op die blou skets, wat daai wringkrag sal verminder (lever effect). Daai heel agterste bout (geel) op die bumper bracket werk teen daai wringkrag en behoort voldoende te wees.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: Vigo Recovery Punte
Dankie Bennie en Andy.
Bennie- daai recovery punte lyk kwaai. Wat ek net oor wonder is of die vier gate wat geboor is in die towbar se bracket , verswak dit nie daai bracket nie?
Andy dit klink ook vir my na goeie plan. Daar is darem 2 boute. Deur helfte van die chassis en 2 deur towbar.
Ander vraag. Mens kan glo recovery punt ding koop wat in die standard towbar in haak soos die removable haak. Het iemand dit al gesien of gebruik?
Bennie- daai recovery punte lyk kwaai. Wat ek net oor wonder is of die vier gate wat geboor is in die towbar se bracket , verswak dit nie daai bracket nie?
Andy dit klink ook vir my na goeie plan. Daar is darem 2 boute. Deur helfte van die chassis en 2 deur towbar.
Ander vraag. Mens kan glo recovery punt ding koop wat in die standard towbar in haak soos die removable haak. Het iemand dit al gesien of gebruik?
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Vigo Recovery Punte
Die towbar self is gewoonlik nie voldoende vir 'n recovery tensy dit versterk is.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- BenRich
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 404
- Joined: Mon Mar 19, 2012 10:40 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4 BF Goodrich KM2 MT Old Man Emu Suspension, ONCA Rocksliders, Safari Snorkel, Stofpad Bashplate's National Luna Duel Battery System, Engel Fridge
- Real Name: Bennie
Re: Vigo Recovery Punte
Hi Gerhard,
Dis net twee gate wat extra geboor word. Die twee boonste gate is reeds daar! Ek dink nie dit sal die towbar verswak nie. IRONMAN verkoop n koppeling wat direk in die Towbar inhaak met n 4.75t shackle.
Groete
Dis net twee gate wat extra geboor word. Die twee boonste gate is reeds daar! Ek dink nie dit sal die towbar verswak nie. IRONMAN verkoop n koppeling wat direk in die Towbar inhaak met n 4.75t shackle.
Groete
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: Vigo Recovery Punte
Bennie
Ek het nou vandag mooi gaan kyk na jou recovery punte. het gesukkel op die crapberry gisteraand. Die idee wat ek het is amper dieselfde. in plaas van 2 gate ekstra boor gebruik ek net die boonste 2 gate wat deur die chassis ook gaan. Ek sal wel moet spacers insit op die blink blik se brackets maar ek dink dit sal die punte net bietjie sterker maak as daar 2 boute in die towbar en 2 deur die chassis is. Ek weet dit is baie meer werk maar ja dis mos partykeer lekkerder om die lang pad te vat............. :wth:
Ek het nou vandag mooi gaan kyk na jou recovery punte. het gesukkel op die crapberry gisteraand. Die idee wat ek het is amper dieselfde. in plaas van 2 gate ekstra boor gebruik ek net die boonste 2 gate wat deur die chassis ook gaan. Ek sal wel moet spacers insit op die blink blik se brackets maar ek dink dit sal die punte net bietjie sterker maak as daar 2 boute in die towbar en 2 deur die chassis is. Ek weet dit is baie meer werk maar ja dis mos partykeer lekkerder om die lang pad te vat............. :wth:
- BenRich
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 404
- Joined: Mon Mar 19, 2012 10:40 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4 BF Goodrich KM2 MT Old Man Emu Suspension, ONCA Rocksliders, Safari Snorkel, Stofpad Bashplate's National Luna Duel Battery System, Engel Fridge
- Real Name: Bennie
Re: Vigo Recovery Punte
Gerhard, Ek glo dit sal werk! Die lang pad is somtyds beter. Bel gerus as jy n vraag of iets het.