ROCK SLIDERS EN AGTER RECOVERY PUNT VIGO - Uiteindelik Klaar
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard

Goeie Dag almal
Ek is besig om rock sliders te beplan vir Hilux Vigo. Ek wil net graag julle mening kry rakende die wand dikte van die pyp. Ek glo 4.5 stoom pyp en ander praat van 3mm wand dikte. My vraag is moet ek gaan vir 4.5 of is 3mm genoeg?

Last edited by klippe on Thu Mar 14, 2013 2:19 pm, edited 3 times in total.
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: ROCK SLIDERS VIGO
Die wat ek bou is 3mm. Dit is genoeg glo ek.
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: ROCK SLIDERS VIGO
Ek dink as jy 4.5 gaan, dan gaan jou mounting punte seer kry as jy daar slider straf en nie die slider self nie. So jy moet so half besluit of jy eerder wil he die slider moet die skade optel of jou mounting punt (body of chassis)klippe wrote:Goeie Dag almal
Ek is besig om rock sliders te beplan vir Hilux Vigo. Ek wil net graag julle mening kry rakende die wand dikte van die pyp. Ek glo 4.5 stoom pyp en ander praat van 3mm wand dikte. My vraag is moet ek gaan vir 4.5 of is 3mm genoeg?
Myne is die standaard 3mm wat hy mee uit gekom het (SFA 94 model) en ek het hulle al goed bewerk en nog nie 'n duik gekry nie. Hulle bracekts het al bietjie gebuig maar niks ernstig nie. Hulle het ook al lekekr diep krappe maar nog geen haelskade nie
To God be the glory
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: ROCK SLIDERS VIGO
ek watse kwalifikasie het jy om dit te bepaal ?Ali3n wrote:Die wat ek bou is 3mm. Dit is genoeg glo ek.
watse offroad toetse het jy op dit gedoen ?
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: ROCK SLIDERS VIGO
Ek het dit al gesien in aksie en dit werk. My terios sin is ook 3mm...JEEPIE wrote:ek watse kwalifikasie het jy om dit te bepaal ?Ali3n wrote:Die wat ek bou is 3mm. Dit is genoeg glo ek.
watse offroad toetse het jy op dit gedoen ?
Jy het ok altyd n eier om te le. Shhhh bietji.
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: ROCK SLIDERS VIGO
Dink eerder dit is 'n rock slider om te krap in die gevalAli3n wrote:Ek het dit al gesien in aksie en dit werk. My terios sin is ook 3mm...JEEPIE wrote:ek watse kwalifikasie het jy om dit te bepaal ?Ali3n wrote:Die wat ek bou is 3mm. Dit is genoeg glo ek.
watse offroad toetse het jy op dit gedoen ?
Jy het ok altyd n eier om te le. Shhhh bietji.
To God be the glory
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: ROCK SLIDERS VIGO
ek mag mos vra mag ek nie ?Ali3n wrote:Ek het dit al gesien in aksie en dit werk. My terios sin is ook 3mm...JEEPIE wrote:ek watse kwalifikasie het jy om dit te bepaal ?Ali3n wrote:Die wat ek bou is 3mm. Dit is genoeg glo ek.
watse offroad toetse het jy op dit gedoen ?
en wat weeg n terios teenoor n vigo ?
Jy het ok altyd n eier om te le. Shhhh bietji.
ek sal ook verkies dat n rockslider bietjie buig as dit nodig is , so cassie gese het , voor jou voortuie of chassis seer kry.
dis makliker om n pyp te vervang / reg te buig as om n onderstelsel te doen
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: ROCK SLIDERS VIGO
Baie dankie vir die input. Dit maak logies sin om 3mm te gebruik, so ek moet erken my redinasie van gaan groot of gaan huis toe maak nie altyd logies sin nie . Sal fotos op sit as ek eendag klaar is met al die speelgoed.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: ROCK SLIDERS VIGO
Daai werk as dit by die keuse van 'n hammer kom ... heheklippe wrote:Baie dankie vir die input. Dit maak logies sin om 3mm te gebruik, so ek moet erken myredinasie van gaan groot of gaan huis toemaak nie altyd logies sin nie . Sal fotos op sit as ek eendag klaar is met al die speelgoed.
To God be the glory
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: ROCK SLIDERS VIGO
Ek glo sterk aan hoe groter die probleem hoe groter die hammer .....
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: ROCK SLIDERS VIGO
Hier is so paar foto's van die vordering met die projek. Gaan maar stadig want ek bou dit uit my kop en so bietjie leen op foto's. So die meet en pas werk word so tussen deur die normale werk gedoen.
- Attachments
-
- Rocksliders3.jpg (36.15 KiB) Viewed 2376 times
-
- Rocksliders 2.jpg (32.25 KiB) Viewed 2376 times
- BenRich
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 404
- Joined: Mon Mar 19, 2012 10:40 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4 BF Goodrich KM2 MT Old Man Emu Suspension, ONCA Rocksliders, Safari Snorkel, Stofpad Bashplate's National Luna Duel Battery System, Engel Fridge
- Real Name: Bennie
Re: ROCK SLIDERS VIGO - UPDATE EN PICS
Ek Laai
Lyk baie goed sover, glo dit sal mooi werk

- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: ROCK SLIDERS VIGO - UPDATE EN PICS
Lyk netjies sover
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: ROCK SLIDERS VIGO - UPDATE EN PICS
Lyk lekker! Baie stewig!
Enigste opmerking is dat daai oop punte takkies en bosse sal vashaak in die veld wat jou bakwerk miskien sal skuur pleks van te beskerm. Ek sou dit toemaak met 'n klein flat-bar gusset wat skuins loop op dieselfde lyn as die afgesnyde punt.

When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: ROCK SLIDERS VIGO - UPDATE EN PICS
Baie dankie.
Ek het ook gedink aan die gap tussen in. Die punt wat ek skuins afgesny het sit volgens my berekeninge redelik agter daai plastic wheel arch goed. Ek gaan more die brackets laat((ek sny met 'n cutting torch net so netjies soos ek teken so ek laat dit in meer bekwame hande) sny uit 10mm plaat dan kan ek dit toets. As ek sien dit gaan kwaai uitsteek sal. Ek dit beslis toemaak.
Ek het ook gedink aan die gap tussen in. Die punt wat ek skuins afgesny het sit volgens my berekeninge redelik agter daai plastic wheel arch goed. Ek gaan more die brackets laat((ek sny met 'n cutting torch net so netjies soos ek teken so ek laat dit in meer bekwame hande) sny uit 10mm plaat dan kan ek dit toets. As ek sien dit gaan kwaai uitsteek sal. Ek dit beslis toemaak.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: ROCK SLIDERS VIGO - UPDATE EN PICS
Ek dink so iets ............ (my skets werk is ook so goed soos joune! )
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: ROCK SLIDERS VIGO - UPDATE EN PICS
Dankie Andy,
Jou vryhand skets lyk darem beter as myne....... Ek moet se dit was my eerste probeer slag en na die 50ste " undo" het ek maar besluit dit moet maar so deur gaan>
Dit kan werk. Ek gaan probeer om vandag die brackets te begin maak dan sal ek 'n beter idee het of dit gaan pla.Die tyd tussen deur is partykeer die probleem.

- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: ROCK SLIDERS VIGO - UPDATE EN PICS
Gerhard jou projek lyk goed
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: ROCK SLIDERS VIGO - Uiteindelik Klaar
Daar is ons uiteindelik klaar . was bietjie besig met ander goed ook tussen in en as ons tyd het is die Hilux nie hier Hier is paar pics om te wys. Die pyp is 3mm wand dikte en die brackets en stutte is als van 10mm staal gebou. Die sliders is ge powder coat en ons is nog net besig met die recovery punte klaar te maak vir agter. Sal later fotos opsit van die brackets en recovery punte.
- Attachments
-
- klaar 2.jpg (89.21 KiB) Viewed 2243 times
-
- klaar 1.jpg (90.47 KiB) Viewed 2243 times
-
- Klaar.jpg
- (91.49 KiB) Downloaded 198 times
-
- Low Range 4WD
- Posts: 104
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:20 pm
- Town: Bronkhorstspruit
- Vehicle: 2.5 D4D SRX 4x2
- Real Name: Gerhard
Re: ROCK SLIDERS VIGO - Uiteindelik Klaar
Laaste pics van die brackets en die recovery punte.
- Attachments
-
- Brackets.jpg (52.06 KiB) Viewed 2220 times
-
- Recovery punt.jpg
- (56.6 KiB) Downloaded 175 times
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: ROCK SLIDERS EN AGTER RECOVERY PUNT VIGO - Uiteindelik K
Lyk reg!!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: ROCK SLIDERS EN AGTER RECOVERY PUNT VIGO - Uiteindelik K
Baie mooi & netjies
HABOOB means "Dust Storm"