Luderitz na Walvisbaai

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
vinkie
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Thu Feb 24, 2011 1:46 am
Town: Table View
Vehicle: Hilux d4d
Real Name: Pieter

Luderitz na Walvisbaai

Post by vinkie »

Goeie dag almal,

Ons is van plan om op die Luderitz na Walvisbaai trip te gaan 20-25 Mei 2013.

Sover is ons twee voertuie. Die trip is saam met Westcoast 4x4 en volgens hulle moet daar tenminste 10 voertuie wees.

So, laat weet wie belang sal stel om te gaan. Die koste is R7900 per persoon. Die volledige besonderhede kan op hulle site gesien word. http://www.westcoast4x4.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;

Groete

Vinkie
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Luderitz na Walvisbaai

Post by pietpetoors »

Dis 'n trippie wat ek nog graag eendag sal wil doen, maar nie nou nie.
Hoop julle kry 10 voertuie bymekaar want dit is nogal 'n besonderse trip.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Luderitz na Walvisbaai

Post by Thabogrobler »

'n Pel het dit onglangs gedoen - Hy het so R6k se diesel met sy D4D gebrand. Sy vriend met sy V6 Cruiser: 'n koel R20k!!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
TJV
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 82
Joined: Fri Aug 07, 2009 1:59 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 3.0 liter D4D Fortuner,, Roof rack and VHF radio
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X 110

Re: Luderitz na Walvisbaai

Post by TJV »

Jammer het die trip verlede jaar gedoen met die 4 liter v6 en dit was 'n fees. Die brandstof klink erg maar ek het vir daardie trip wat 7000+ km was ook gedraai by die R10k, maar het nou pas terug gekeer vanaf Henties en die brandstof is meer as R10k die keer vir 6000km, en ek het net twee roetes op redelikke harde pad met sand ook en een dag in die duine gespeel. Dus moet jou nie blindstaar aan die brandstof koste nie.
vinkie
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Thu Feb 24, 2011 1:46 am
Town: Table View
Vehicle: Hilux d4d
Real Name: Pieter

Re: Luderitz na Walvisbaai

Post by vinkie »

Ja wat,

Ek het al heelwat duine gery en as brandstof verbruik n groot probleem is vir iemand dan moet hy maar van die sand afbly.
Met ons laaste Saddle Hill trip het ek met my D4D +- 4.3km/l gekry en n vriend van my met sy 4L hilux 3.5km/l.

Dis maar deel van die uitgawes op so n trip.
User avatar
Willem van Schalkwyk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Willem Van Schalkwyk

Re: Luderitz na Walvisbaai

Post by Willem van Schalkwyk »

Ek kom nou net van daai trip af! Wat n belewenis.
Wat dit nog beter gemaak het, ons was net 7 voetuie en almal vriende en familie. (net een diesel :celebrate: )
Vind ook uit by Desert Magic Tours. 00 264 63 202824 (Daggie)
Ons het R6850 p/p betaal.
Die prys is einlik nie van toepassing as jy kyk na die ondervinding nie! :thumbup:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Luderitz na Walvisbaai

Post by ChrisF »

eendag ..... eendag .....


maar nie met n 2,5 D4D nie. so nie gou nie .....
vinkie
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Thu Feb 24, 2011 1:46 am
Town: Table View
Vehicle: Hilux d4d
Real Name: Pieter

Re: Luderitz na Walvisbaai

Post by vinkie »

Willem van Schalkwyk wrote:Ek kom nou net van daai trip af! Wat n belewenis.
Wat dit nog beter gemaak het, ons was net 7 voetuie en almal vriende en familie. (net een diesel :celebrate: )
Vind ook uit by Desert Magic Tours. 00 264 63 202824 (Daggie)
Ons het R6850 p/p betaal.
Die prys is einlik nie van toepassing as jy kyk na die ondervinding nie! :thumbup:
Ek het al met Desert magic touts gesels, maar hulle datum pas my nie. Is maar altyd n probleem om genoeg mense bymekaar te kry. Saam met wie het julle gegaan, Desert magic?
User avatar
Willem van Schalkwyk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Willem Van Schalkwyk

Re: Luderitz na Walvisbaai

Post by Willem van Schalkwyk »

Ja ons het saam met Desert Magic gegaan. Wittes was ons toergids. Uitstekende gids!
User avatar
J.C Avis
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 113
Joined: Thu Feb 03, 2011 3:47 pm
Town: Otjiwarongo
Vehicle: 2002 Toyota Hilux D/c 4x4 3.0 KZ-D-4D. Suspencion lift,160 liter spare tank. Navigator spots. Double battery system. Tour 'trallies'. Spare wheel carrier. Roof rack. Canopy.
Real Name: Japie
Location: Namibië

Re: Luderitz na Walvisbaai

Post by J.C Avis »

Ek beplan om dit die jaar te doen,watter datums ry hul en wat moet jy saam vat? As jou bakkie n fout optel,hoe gemaak? Diesel? Water? Slaapgoed? Kos?
J.C Avis
User avatar
Damaruri
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Fri Nov 05, 2010 4:18 pm
Town: Secunda
Vehicle: Hilux 4 x 4 D/c
Real Name: Daan

Re: Luderitz na Walvisbaai

Post by Damaruri »

More Julle moet dit geniet Gee terugvoering Sterkte
Damaruri :yahoo: :yahoo:
2008 Hilux D/C 4 x 4 Diesel + Fero Cab
Front Runner Roofrack and canopy rack
Homemade drawer system
80L NL & 45L Indel NL
NL Dual system
Onca bumper, Warn Tabor Winch.
Frontrunner long range tank
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: Luderitz na Walvisbaai

Post by stephanvaneeden »

Die manne op wegry forum is besig om te reel, daar is tans twee datums, Julie vakansie en September. Registreer en kyk of daai nie pas nie. Gaan self Julie die ding doen.
vinkie
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Thu Feb 24, 2011 1:46 am
Town: Table View
Vehicle: Hilux d4d
Real Name: Pieter

Re: Luderitz na Walvisbaai

Post by vinkie »

J.C Avis wrote:Ek beplan om dit die jaar te doen,watter datums ry hul en wat moet jy saam vat? As jou bakkie n fout optel,hoe gemaak? Diesel? Water? Slaapgoed? Kos?
Die trip is 20-25 Mei.

Volgens hulle (westcoast 4x4) moet jou deposito in wees 60 dae voor die trip begin.
Ek gaan weer hoor by hulle teen daai tyd. As daar nog nie genoeg voertuie is nie gaan ek maar n ander plan maak.

Oor die ekstras wat jy moet saam vat kan jy op hulle website kyk, hulle gee n hele lys daar van wat jy moet saam vat.

Groete
User avatar
Tokkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 331
Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
Real Name: Zak
Contact:

Re: Luderitz na Walvisbaai

Post by Tokkie »

Hoor ook by http://www.uriadventures.com/" onclick="window.open(this.href);return false;
Image Image
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: Luderitz na Walvisbaai

Post by wim »

Was daar gewees en dit was awesome gewees
viewtopic.php?f=4&t=10968
ImageImageImage
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”