Manne ek soek asb kontak besonderhede van n paar plekke om volgende jaar te kan gaan skiet. Ek wil so vroeg as moontlik my besprekings maak. Beoog Vaalwater, Brits, Alldays, Mesuna. Op soek na Eland en Koedoe.
Enige hulp sal waardeer word.
Groete Frik
Hunting 2013
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Hunting 2013
Everything keeps going right Toyota
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Hunting 2013
Frik, kontak Botse Safaries buite Vivo.
Ek het al 2 Livingstone Elandbulle daar geskiet wat Rowland Ward is.
viewtopic.php?f=64&t=18746" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.ibookdirect.com/hunting.php? ... ge=&id=141" onclick="window.open(this.href);return false;

Know what you don't know.
-
- High Range 4WD
- Posts: 59
- Joined: Tue Jan 22, 2013 9:30 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Heinrich
Re: Hunting 2013
Frik
Ek het ook al redelik baie terugvoer ontvang van plase
Jy kan my Jou email adres stuur en ek kan al die mails aanstuur
Ek het ook al redelik baie terugvoer ontvang van plase
Jy kan my Jou email adres stuur en ek kan al die mails aanstuur
- Aquanaut
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 320
- Joined: Mon Apr 09, 2012 11:37 am
- Town: Durban
- Vehicle: Hilux 3.0D4D
- Real Name: Basil
Re: Hunting 2013
Hi, jy bedoel seker hierdie jaar en nie 2014, dit is te lank om te wag.frik wrote:Manne ek soek asb kontak besonderhede van n paar plekke om volgende jaar te kan gaan skiet. Ek wil so vroeg as moontlik my besprekings maak. Beoog Vaalwater, Brits, Alldays, Mesuna. Op soek na Eland en Koedoe.
Enige hulp sal waardeer word.
Groete Frik
- Ali3n
- Monster Truck
- Posts: 4714
- Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
- Real Name: Francisco the Great
- Club VHF Licence: B338
- Location: Roodepoort
Re: Hunting 2013
The original post was in Aug 2012 so I think it is correct.Aquanaut wrote:Hi, jy bedoel seker hierdie jaar en nie 2014, dit is te lank om te wag.frik wrote:Manne ek soek asb kontak besonderhede van n paar plekke om volgende jaar te kan gaan skiet. Ek wil so vroeg as moontlik my besprekings maak. Beoog Vaalwater, Brits, Alldays, Mesuna. Op soek na Eland en Koedoe.
Enige hulp sal waardeer word.
Groete Frik
PRESENTLY DISADVANTAGED
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Hunting 2013
Dankie manne
My eerste bespreking 6 April klaar gemaak .Nog plekke bespreek vir later in die jaar. Hier kom die groot biltong
My eerste bespreking 6 April klaar gemaak .Nog plekke bespreek vir later in die jaar. Hier kom die groot biltong
Everything keeps going right Toyota
- Aquanaut
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 320
- Joined: Mon Apr 09, 2012 11:37 am
- Town: Durban
- Vehicle: Hilux 3.0D4D
- Real Name: Basil
Re: Hunting 2013
[/quote]The original post was in Aug 2012 so I think it is correct. [/quote]
You are quite correct.
You are quite correct.