Bakkie sluit self oop

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Jacques KZ
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Fri Aug 10, 2007 10:48 am
Town: Centurion
Vehicle: '12 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited
Real Name: Jacques
Location: Eldoraigne

Bakkie sluit self oop

Post by Jacques KZ »

Dag julle,

My KZ se central locking het 'n probleem. Hy sal intermittently homself net oopsluit. Gebeur voortdurend soos mens ry, wanneer hy by die winkel staan of veral wanneer mens die bestuurder se deur oop of toe beweeg.

Iemand al so probleem gehad?
Waar begin ek soek?


Dankie,
Jacques
2012 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited (Rooies)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Bakkie sluit self oop

Post by 4x4Maniac »

Janee, daai is n weird ene. Dalk kyk of daar nie erens water ingekom het nie... Daar is die fuse box in Engine kompartement en een regs vd stuurwiel.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
Jacques KZ
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Fri Aug 10, 2007 10:48 am
Town: Centurion
Vehicle: '12 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited
Real Name: Jacques
Location: Eldoraigne

Re: Bakkie sluit self oop

Post by Jacques KZ »

Dankie Werner - sal biki kyk.

Het begin nadat hy 'n nag buite in die reen gestaan het - so dis heel moontlik. Maar dit was seker 'n maand gelede en die probleem bly steeds.


Dankie,
Jacques
2012 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited (Rooies)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Bakkie sluit self oop

Post by JJBotes »

Klink vir my soos `n korsluiting , by die switch wat die deure oop sluit by die bestuurder se deur, of die switch se drade. Kyk maar by die switch self en by die stukkie van die harnas tussen die deur en kajuit.
:thumbup:
User avatar
Jacques KZ
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Fri Aug 10, 2007 10:48 am
Town: Centurion
Vehicle: '12 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited
Real Name: Jacques
Location: Eldoraigne

Re: Bakkie sluit self oop

Post by Jacques KZ »

Dankie JJ - sal daar kyk.


Groete,
Jacques
2012 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited (Rooies)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
User avatar
frik
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 248
Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
Town: Boksburg
Vehicle: KZTE 3.0 4x4
Real Name: Frik van Dyk

Re: Bakkie sluit self oop

Post by frik »

Jacques KZ wrote:Dag julle,

My KZ se central locking het 'n probleem. Hy sal intermittently homself net oopsluit. Gebeur voortdurend soos mens ry, wanneer hy by die winkel staan of veral wanneer mens die bestuurder se deur oop of toe beweeg.

Iemand al so probleem gehad?
Waar begin ek soek?

More Jacques

Dis nie so n ongewone probleem met die KZ nie. Soos iemand hier genoem het dis inderdaad daardie fusebox regs van jou stuurwiel. Sodra dit reen of jy gebruik jou A/C en kondensaat vorm dan kry hy koper roes op. Haal hom uit "Gagga job" maak skoon met elctro cleaner en walla jou probleme is op n einde.


Dankie,
Jacques
Everything keeps going right Toyota
User avatar
Jacques KZ
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Fri Aug 10, 2007 10:48 am
Town: Centurion
Vehicle: '12 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited
Real Name: Jacques
Location: Eldoraigne

Re: Bakkie sluit self oop

Post by Jacques KZ »

Phew Frik - dankie man - klink na 'n groot storie!

Is so 'n prosedure dalk al gedokumenteer hier?


Dankie,
Jacques
2012 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited (Rooies)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
User avatar
frik
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 248
Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
Town: Boksburg
Vehicle: KZTE 3.0 4x4
Real Name: Frik van Dyk

Re: Bakkie sluit self oop

Post by frik »

viewtopic.php?f=8&t=22758" onclick="window.open(this.href);return false;

Jacques gaan kyk hier wat ek geskryf het

http://4x4community.co.za/forum/showthr ... light=frik" onclick="window.open(this.href);return false;
Everything keeps going right Toyota
User avatar
Jacques KZ
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 81
Joined: Fri Aug 10, 2007 10:48 am
Town: Centurion
Vehicle: '12 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited
Real Name: Jacques
Location: Eldoraigne

Re: Bakkie sluit self oop

Post by Jacques KZ »

Sjoe, baie dankie Frik!!


Groete,
Jacques
2012 Jeep Wrangler 3.6 Unlimited (Rooies)
2011 Kia Sportage 2.0 (die platkar)
Post Reply

Return to “The Workshop”