Middag almal! :razz:
Wil net hoor of iemand in die laaste week of twee die N12 gebruik het tussen Pretoria en George, of dan die hele N12?
Dit sluit nou nie die chaos in en om Pretoria/Johannesburg in nie!
Einde Julie begin Augustus was daar 'n paar "STOP/GO's" gewees en wil net hoor of dit nog so is.
SANRAL sê op hul site dat daar geen padwerke sal wees van die 14e Des 2012 tot die 8e Jan 2013 nie.
Dankie byvoorbaat!
N12 vanaf PTA na George Padwerke?
- roeland.vlok
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 289
- Joined: Wed Oct 17, 2012 10:36 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 97 SFA Hilux
- Real Name: Roeland
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 322
- Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
- Town: Kathu
- Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: ZS3EP
- Location: Kathu
Re: N12 vanaf PTA na George Padwerke?
Ek het gery vanaf Kathu en by Kimberley op N12 geklim tot in Drie susters oppad na Stil baai. Pad nie te sleg nie net so 6 stop n goes gekry na Britztown. Op N1 was daar ook 2 as ek reg onthou. Ek moet se hulle het nie lank tyd toegebly nie en ek kan darem verbetering sien vanf Maart toe ek laaste die pad gery het.
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees