Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post Reply
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by boerbakkie »

Hi alle Hiluxers! My kinders se skool hou 'n fonds insameling deur 'n dans te hou met Klipwerf Orkes in die Strand se stadsaal die 16de Feb 2013. Kaartjies per paartjie is R250 en 'n ete is ingesluit! Vir die wyn liefhebber bring jul beursies vir die wynveiling. Daar sal ook 'n kontantkroeg wees. Vir bespreekings kontak die ACVV SPEELKASTEEL by 021 853 7865. of pm my.

Kom ons kyk hoeveel HILUX bakkies ons op 'n ry kan staan maak voor die Strand Stadsaal!!!!
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by boerbakkie »

Lyk vir my die Kapenaars kan nie langarm dans nie!!!!
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by Hilux 1 »

dis lank vooruit ne? is dit n gereelde ding of eerste keer?
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by ThysdJ »

boerbakkie wrote:Lyk vir my die Kapenaars kan nie langarm dans nie!!!!
Kan nie, of wil nie? Ware Kapenaars doen die riel dans.. :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by Hoppy »

Kapenaars dans net een keer in 11 jaar
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Petou
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 64
Joined: Fri Feb 25, 2011 7:52 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Fortuner 4.0 V6
Real Name: Petrus
Location: Wes Kaap

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by Petou »

Ek stel voor Thys doen die leeuloop ding om getalle te trek
Snorkel,chip,burnco front bumper
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by ThysdJ »

Petou wrote:Ek stel voor Thys doen die leeuloop ding om getalle te trek
Dis nie 'n freak-show nie... :twisted: :twisted: Kom ons drink eerder ietsie.. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by GeorgeJvR »

Hoppy wrote:Kapenaars dans net een keer in 11 jaar
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by ThysdJ »

Hoppy wrote:Kapenaars dans net een keer in 11 jaar
Nie regtig nie.. Ons dansery ook nie net aan rugby gekoppel nie.. ons dans ook as die wind waai of as dit reen... En dan dans ons as dit parstyd is en as die snoek loop.. en veral met waterblommetjie-tyd, sommer daar in die water....... :twisted: :twisted: :twisted:

Ons dans ook elke keer as die Bulle verloor... In die laaste tyd het ons baie gedans.. :clap: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by Hoppy »

... en my kniee is lam van 11 jaar se dans
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by boerbakkie »

ThysdJ wrote:
boerbakkie wrote:Lyk vir my die Kapenaars kan nie langarm dans nie!!!!
Kan nie, of wil nie? Ware Kapenaars doen die riel dans.. :twisted: :twisted: :twisted:
Dan moet jy die Klipwerf Version van "Wie se kind is jy" kom luister. Hulle kan!
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by boerbakkie »

Hilux 1 wrote:dis lank vooruit ne? is dit n gereelde ding of eerste keer?

Dit is die eerste keer wat ons dit reel en as dit 'n sukses is dan doen ons dit volgende jaar weer. Die kaartjies is nog nie gedruk nie toe is al 80 van die 175 dubbel kaartjies verkoop! SO JULLE SAL MOET SPRING!!!
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by boerbakkie »

Hoppy wrote:Kapenaars dans net een keer in 11 jaar
Dan is dit tyd.....!!!! :thumbup:
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by boerbakkie »

Petou wrote:Ek stel voor Thys doen die leeuloop ding om getalle te trek
:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :thumbup:
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by boerbakkie »

So vir wie kan ek kaartjies bespreek...???
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
User avatar
Petou
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 64
Joined: Fri Feb 25, 2011 7:52 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Fortuner 4.0 V6
Real Name: Petrus
Location: Wes Kaap

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by Petou »

Nee wat,ek sal maar weg bly.In die platteland het ek gesien dat die vertikale posisie van dans gee n mens horisontale gedagtes en dit met jou beste maat se metgesel.Kortom gestel is ek oortuig dat dans aanleiding gee tot seks.Om een of ander rede hou ek egter van bietjie kite vlieg.
Snorkel,chip,burnco front bumper
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by ThysdJ »

Petou wrote:Nee wat,ek sal maar weg bly.In die platteland het ek gesien dat die vertikale posisie van dans gee n mens horisontale gedagtes en dit met jou beste maat se metgesel.Kortom gestel is ek oortuig dat dans aanleiding gee tot seks.Om een of ander rede hou ek egter van bietjie kite vlieg.
As jy per ongeluk met 'n ander ou se kite vlieg, dan is niemand kwaad vir jou nie... :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by boerbakkie »

Petou wrote:Nee wat,ek sal maar weg bly.In die platteland het ek gesien dat die vertikale posisie van dans gee n mens horisontale gedagtes en dit met jou beste maat se metgesel.Kortom gestel is ek oortuig dat dans aanleiding gee tot seks.Om een of ander rede hou ek egter van bietjie kite vlieg.
Steve Hofmeyer het my pa wat die drommer van Klipwerf was gevra met 'n onderhoud vir Dis Hoe Dit Is of dans lei tot sex en toe antwoord hy hom dat "Jy kan maar dans, maar jy mag dit net nie geniet nie".
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by boerbakkie »

Ok julle! daar is nog net 50 kaartjies van die 175 oor!!! Laat weet wie stel belang.
User avatar
GI Jane
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4019
Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
Town: Strand WC
Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
Real Name: Val
Club VHF Licence: X112

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by GI Jane »

Wilko soos jy seker klaar afgelui het, is daar min mans wat kan (of is dit wil) dans.. met die gevolg dat die dames die hele aand sit en verveeld raak of later met mekaar dans... Wel volgens wat die mans voorheen gese it is dit ook n gevaarlike ding die dansery... Pity, want dit sou lekker gewees het om net te kan dans....
Image
User avatar
boerbakkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 168
Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
Town: Strand
Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
Real Name: Wilko
Club VHF Licence: leo
Location: Strand

Re: Klipwerf Orkes dans 16 Feb 2013 Strand

Post by boerbakkie »

Wil net vir die wat belangstel laat weet die dans was 'n groot sukses en ons het vir die ACVV Speelkasteel Skooltjie R22 000 rand ingesamel!!! Ons het ongeveer 280 mense gehad. Dit stop baie gate toe op hul tekort van R40 000 op hul begroting wat hul nie meer van die Lotto kry nie!!!
Post Reply

Return to “Western Cape”