Hilux in bietjie water...

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Hilux in bietjie water...

Post by ForYota »

Moenie n Hilux se DUIK vernuf onderskat nie.... Hierdie een moes egter ge-recover geword het!

Ek het in die proses water gesluk (die lux) en ook my anti Hi-jack het sy g@t gesien.. enige iemand wat my kan help deur die anti Hi-jack te verwyder? Dis n "watchdog", sal dit baie waardeer!

Ps: Dit was vetpret maar nie gou weer nie!
Attachments
DSC_04441.jpg
DSC_04441.jpg (47.63 KiB) Viewed 1699 times
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
roeland.vlok
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Wed Oct 17, 2012 10:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: 97 SFA Hilux
Real Name: Roeland

Re: Hilux in bietjie water...

Post by roeland.vlok »

Hennie,

Waar was dit gewees? Lyk na BAIE pret!
Weet nie lekker waar mens die anti-hijack kan uithaal nie, jammer.
:?:
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Hilux in bietjie water...

Post by ForYota »

Roeland, by n "local" gwarrie gat, Vanderbijlpark!
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Hilux in bietjie water...

Post by Ali3n »

Hi Hennie, ai man dit is bad.

In verband met jo anti hijack. Ek moes my terios se hele alarm stelsel verwyder het toe my vrou perongeluk die eenigste sleutel met remote verloor het ini veld. Het die hele ding self verwyder. Kan jo dalk help as jy sou wou. :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Hilux in bietjie water...

Post by ForYota »

Francisco, ja natuurlik sal dit baie waardeer.
Ek het die eenheid gekry, sit net agter die "glovebox" het die eenheid oopgemaak en in die son laat le vandag nadat ek dit behoorlik gespuit het met n middel ( kan nie nou die naam onthou nie) maar werk fantasties met elektriese komponente saam.
As hy dus nie teen vanmiddag miskien nie werk nie sal ek moet ontkoppel, my setup is baie eenvoudig.. coil, punte daardie tipe ding maar ek sien my flikker ligte werk glad nie, sekerlik iets met anti Hi-jack te doen? Of ek hoop maar so. Enige gedagtes?
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Hilux in bietjie water...

Post by Ali3n »

Het jy al jou fuses gecheck? Kyk, daai stelsel word in gesit in jou huidige dedrading. Moontlik dat hulle dit na n fuse gesit het en nou kry hy ni krag nie. Watse stelsel is dit?
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Hilux in bietjie water...

Post by ChrisF »

Maak maar al die fuse boxe oop, droog uit, spuit met Q20, ens ....
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Hilux in bietjie water...

Post by Ali3n »

ChrisF wrote:Maak maar al die fuse boxe oop, droog uit, spuit met Q20, ens ....
X2 :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Hilux in bietjie water...

Post by ForYota »

reeds die fuses gedoen, niks geblaas nie want ek spuit behoorlik elke keer voor n 4x4 sessie.

Die stelsel se naam is "watch dog", sal vanmiddag die drade deurwerk as hy nie wil werk nie, maar sou eerder die ding heeltemal wil verwyder.. los mens net in die bollie wanneer jy dit die minste verwag! My bakkie loop nie dorp toe nie so ek is nie te veel gepla oor sekuriteit nie.
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
Hiluxfan_111
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Tue Dec 06, 2011 9:30 am
Town: Muscat and Midrand
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4
Real Name: Roelof

Re: Hilux in bietjie water...

Post by Hiluxfan_111 »

Hallo Hennie
Wanner hulle die anti-hijack insit knip hulle n kritieke draad erens wat die enjin laat staan. Die twee punte word dan gekoppel aan die boks en n relay binne in maak dan die kontak om die enjin te laat loop.
Volg net die drade van die boks en kry die plek waar hulle geknip het. Soldeer die draad weer aanmekaar en issoleer mooi. :thumbup:
Die res van die drade is vir krag en gaan na die deur skakelaars. Hulle behoort maklik uit te kom.
Hoop jy kom reg.
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Hilux in bietjie water...

Post by ForYota »

Baie dankie Roelof! Gaan dit vanaand nog doen!
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Hilux in bietjie water...

Post by ForYota »

More Manne - Net terugvoer die Lux loop weer alles 100%... bietjie sonlig en 2-26 lubricant!
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: Hilux in bietjie water...

Post by HennieO »

Hennie jy kan gerus vir ons volgende keer 'n groter prentjie plak!! :cooldude:

Bly jou lux is weer tiptop! :thumbup:
Image
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Hilux in bietjie water...

Post by Ali3n »

Bly jy het reg gekom. :thumbup:
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
Post Reply

Return to “Open Discussion”