N paar pics van Andries ontvang via selfoon van sy Lexus conversion .
Hy is n member hier en sal sekker later nog fotos oplaai .
Dis n baie netjiese conversion .
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow. Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive. It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain. And be yourself ..... everyone else is taken!
Live Life in the FAST lane.... Forget the past, Embrace the FUTURE!!!! To 4x4 or not to 4x4 thats the question.... IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand.... [rimg=206x128]
. dankie vir die positiewe terugvoer, kan iemand my dalk se waar kan ek geel silicon air pyp kry ek soek 45' EN 90' bends.Moet nog oil cooler, radiator en hp feul pomp en electric fan koop. Enige voorstelle sal waardeer word. Hier by ons in die Oos-Kaap weet niemand van silicon pyp nie. Wat se soort olie moet ek in die engine gooi?Dankie.
Ek moet nog besluit waar gaan ek die fan sit en watse een ek gaan gebruik. Wat se radiator moet ek gebruik? Moet ook nog 'n fuel pomp kry. Die cover het ek saam met die engine gekry.