Kosi Bay / Bhanga Nek

Need some information for an upcoming trip or have questions about a camping site, etc, ask it here.
Post Reply
User avatar
Chris16v
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Sat Nov 19, 2011 4:55 pm
Town: Centurion
Vehicle: 87 Hilux SFA 4y EFI
Real Name: Christo

Kosi Bay / Bhanga Nek

Post by Chris16v »

Ons het bespreek by Bhanga Nek vir 'n week of so en is nie seker watse pad om soentoe te ry nie ( ons eerste keer daar ), is daar dalk een van julle ouens wat onlangs deur Piet Retief gery het via Hendrina ,ek het gehoor die pad is maas sleg met al die herstelwerk wat gebeur , maar dis ook nou al 'n rukkie terug :wth: . Of enige iemand wat dalk 'n beter pad ken ?

Groete
Dewald Posthumus
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 238
Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
Town: Benoni
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
Real Name: Dewald

Re: Kosi Bay / Bhanga Nek

Post by Dewald Posthumus »

Hi Christo,

Was in Feb daar gewees, ry maar Hendrina om Ermelo toe, die ander paaie is net te sleg met te veel padwerke (Ogies->Bethal ens.). Van Ermelo af kan jy maar een van 2 paaie ry, of direk deur Piet Retief toe of deur Amsterdam, ek dink dit is maar om te ewe. Die res van die pad is maar in oraait toestand.

As julle dan afdraai vaanf die N2 na Jozini is die pad nie te great nie, wees maar versigtig en probeer om nie te vinnig te ry nie. Daar is baie beeste, bokke, kinders, voetgangers, donkies, en alles wat ongelukke kan veroorsaak op daai laast stuk pad tussen Jozini en Manguzi.

Die pad vanaf Manguzi tot by Bhanga Nek is n lekker pad en mens ry tussen die grasvlaktes en natuurlike woude deur. Dit is n lekker "off road" roete en neem omtrent n uur tot by Bhanga Nek.

PS. Gaan julle bietjie visvang?
User avatar
Chris16v
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Sat Nov 19, 2011 4:55 pm
Town: Centurion
Vehicle: 87 Hilux SFA 4y EFI
Real Name: Christo

Re: Kosi Bay / Bhanga Nek

Post by Chris16v »

Baie Dankie Dewald dit help baie :thumbup:

Visvang nie regtig my ding nie maar die seuns hou daarvan so ja gaan bietjie probeer :cool:

Groete
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Kosi Bay / Bhanga Nek

Post by ThysdJ »

Christo, laat weet ons meer van Bhanga Nek se kamplekke as julle terugkom. Ons mik ook volgende jaar April maand daai kant toe. Sal graag meer details wil weet. Ry veilig en geniet hom!! :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Dewald Posthumus
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 238
Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
Town: Benoni
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
Real Name: Dewald

Re: Kosi Bay / Bhanga Nek

Post by Dewald Posthumus »

Christo, maak seker julle gaan kyk hoe lyk die plekke soos Black Rock en die Kosi baai mond, dit is die moeite werd om daar n draai te gaan maak, onthou net julle permitte vir albei die bogenoemde plekke.
User avatar
Chris16v
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Sat Nov 19, 2011 4:55 pm
Town: Centurion
Vehicle: 87 Hilux SFA 4y EFI
Real Name: Christo

Re: Kosi Bay / Bhanga Nek

Post by Chris16v »

Dankie julle , maak so !
Post Reply

Return to “Route Planning questions/discussions”