grooooot petrol tenk
- Keiler
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
- Real Name: Koos
- Location: Durbanville
grooooot petrol tenk
my nuwe projek,
ja ok, die spur look gaan verdwyn en die wiele is ook nie meer op voertuig
ja ok, die spur look gaan verdwyn en die wiele is ook nie meer op voertuig
- Attachments
-
- $(KGrHqRHJEME+csvLF5hBP3juTLqJ!~~48_20.jpg
- (79.06 KiB) Downloaded 1045 times
-
- $(KGrHqF,!lsE+F+tr)9iBP3jt2dvrg~~48_20.jpg
- (81.47 KiB) Downloaded 1045 times
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: grooooot petrol tenk
Dit lyk na 'n lekker projek, wat is jou planne met die outjie?
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: grooooot petrol tenk
Vertel meer
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- Keiler
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
- Real Name: Koos
- Location: Durbanville
Re: grooooot petrol tenk
gerrie ek gaan hom more haal, dan weer op die pad sit en dan bietjie speel met suspensie, miskien net 33" muds.
dan n aircon en mooi verfwerk, goeie voorkant met n warn en stewige agterkant met wieletjies op
die boddy dalk optel om rocksliders reguit van chassis uit te bring en spasie onder vloer te maak vir watertenks.
die dak uitsny en hoog maak maar platslaan terwyl daar gery word
dan kom die kombuis en slaapplek met dalk n uitskuif badkamer by agterste deure
n sunroof om op die dak te klim om fotos te neem.
aag ek weet nog nie maar dit gaan sports wees
wou hom 800km ver met 4.0l sleep maar die 3200kg tarra is miskien teveel vir die toyota, so petrol sal ek koop die naweek, n 4.0l en die een saam op die pad
nou moet ek n paar kappies verkoop om plek te maak in my shop
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: grooooot petrol tenk
4x4?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Keiler
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
- Real Name: Koos
- Location: Durbanville
Re: grooooot petrol tenk
Thabogrobler wrote:4x4?
thabo, die bulletjie kom van sy ma af met 4x4 350 v8 met 3spd auto box, geen mods en propshafts behalwe natuurlik die universial wat met u-bolts werk kry flanges, andersins is dit n standaard 4x4
vir meer inligting google 'chevy van'
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: grooooot petrol tenk
Jis, dit klink na my tipe speelding/plek...
Ultimate Surfmobile!
Ultimate Surfmobile!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Keiler
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
- Real Name: Koos
- Location: Durbanville
Re: grooooot petrol tenk
Thabogrobler wrote:Jis, dit klink na my tipe speelding/plek...
Ultimate Surfmobile!
thabo
die LHD is bietjie moeilik maar in moz en angola is dit weer lekker.
wat die projek lekker maak is dat voorsitplekke roteer en dat die 'VAN' 1800mm wyd is binne en van voorsitplekke tot agterdeur 3000mm lank is. dit maak die verskil tussen n VAN en n mini-van.
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: grooooot petrol tenk
Koos ek HOU van daai planne !!!!!!!!
ALS in een, EN die planne om te kan fotos neem ......
ALS in een, EN die planne om te kan fotos neem ......
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: grooooot petrol tenk
Hierdie verwikkelinge gaan ek definitief volg...Ultimate overland Vehicle!!!!!!!
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: grooooot petrol tenk
Koos, dit is nogal 'n aangename projek wat jy hierso gaan aanpak.
BAIE interessant. Kan verstaan waarom soveel spasie aanloklik is.
Is dit dieselfde onderstel wat jy kry uit die ou Silverado?? Dit is 'n kanniedood.
BAIE interessant. Kan verstaan waarom soveel spasie aanloklik is.
Is dit dieselfde onderstel wat jy kry uit die ou Silverado?? Dit is 'n kanniedood.
Know what you don't know.
- Keiler
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
- Real Name: Koos
- Location: Durbanville
Re: grooooot petrol tenk
dankie vir die belangstelling
my budget het sopas n moewiese knou gekry deur my 4.0l in wilko aka boerbakkie se hande te sit van kaap tot keimoes,
n man wat gewoont is aan n 2.5 d4d, ry toe die pad via springbok in net oor 6ure,-amper 900km-, dink hy het hom geniet, maar met n verbruik van 4km/l - hoe kry ek my bakkie ligter op petrol
ok, het bietjie crb gedokter en plugs na ure in upington kon reel en so paar inspeksies gedoen, sal more net timing stel en paar goed vasdraai en dan gaan ons vleisvees toe, met die spur se ad op albei sye
my budget het sopas n moewiese knou gekry deur my 4.0l in wilko aka boerbakkie se hande te sit van kaap tot keimoes,
n man wat gewoont is aan n 2.5 d4d, ry toe die pad via springbok in net oor 6ure,-amper 900km-, dink hy het hom geniet, maar met n verbruik van 4km/l - hoe kry ek my bakkie ligter op petrol
ok, het bietjie crb gedokter en plugs na ure in upington kon reel en so paar inspeksies gedoen, sal more net timing stel en paar goed vasdraai en dan gaan ons vleisvees toe, met die spur se ad op albei sye
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: grooooot petrol tenk
Ek het die baas gevra hoe ekonomies ek moet ry en die antwoord was "RY.....!!!!"
2.5 of nie ek ry alles soos hul gery wil wees.
2.5 of nie ek ry alles soos hul gery wil wees.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: grooooot petrol tenk
My "Van" het die selfde gelyk, net 2wd, as jy baie, baie versigtig ry, kry hy 5km/l, as jy trokke rondsleep of golf GTI's wegry (want hy kan) kry hy 3km/l
Geniet die vleisfees!, wens ek kon daar wees...
Geniet die vleisfees!, wens ek kon daar wees...
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: grooooot petrol tenk
Hoppy ek dink nie dis wat hy wou hoor nie .... :)
daai dorstigheid kan nogal man se pret bederf ....
maar as hy die golfies weg loop ..... :)
daai dorstigheid kan nogal man se pret bederf ....
maar as hy die golfies weg loop ..... :)
- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: grooooot petrol tenk
Won't work too good in Moz as they are on the same side as us.Keiler wrote:thabo
die LHD is bietjie moeilik maar in moz en angola is dit weer lekker.
Crooza VX 80 efi - fully locked.
- Keiler
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
- Real Name: Koos
- Location: Durbanville
Re: grooooot petrol tenk
ons is veilig tuis met die chev, na 2 jar onder die boom het ek dit 800km ver gery, met n paar hcikups soos brandstofversuip en fanbelt, powersteeringbelt verloor langs clanwilliam dam en toe is daai stuur maar styf
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: grooooot petrol tenk
Groot petrol tenk en groot werk! Koos dankie vir die trippie. Se maar as ek vir jou 'n brood kan koop...... ten bate van petrol rekening van die V6 Hilux.....
Koos! Jy lyk meer opgewonde oor jou "brakpan" bussie as as oor 'n hilux. Ek sit so paar foto's op.
Koos! Jy lyk meer opgewonde oor jou "brakpan" bussie as as oor 'n hilux. Ek sit so paar foto's op.
- Attachments
-
- boer.jpg (84.53 KiB) Viewed 4794 times
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: grooooot petrol tenk
Check this spot......
- Attachments
-
- IMG_2827.jpg (76.48 KiB) Viewed 4792 times
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: grooooot petrol tenk
Raak maar honger om vir 800km agter die spur bussie te ry.
- Attachments
-
- IMG_2828.jpg (77.86 KiB) Viewed 4786 times
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: grooooot petrol tenk
Wonder wat het die spiedcops gedink langs pad.......
- Attachments
-
- IMG_2830.jpg (85.17 KiB) Viewed 4789 times
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: grooooot petrol tenk
Krap jy die plaque van die Spur mannetjie se tanne af?boerbakkie wrote:Groot petrol tenk en groot werk! Koos dankie vir die trippie. Se maar as ek vir jou 'n brood kan koop...... ten bate van petrol rekening van die V6 Hilux.....
Koos! Jy lyk meer opgewonde oor jou "brakpan" bussie as as oor 'n hilux. Ek sit so paar foto's op.
To God be the glory
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: grooooot petrol tenk
Ek sien.....ek sien...... ek sien baie werk en dit sal 'n brakpanner nie kan doen nie.. Koos as jy kan kappies bou weet ek jy sal die een ook wen.
- Attachments
-
- IMG_2825.jpg (71.08 KiB) Viewed 4787 times
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: grooooot petrol tenk
Vir die wat nie glo nie. Die spurbussie is regtig van Keimoes tot in die Kaap gery teen 2km/liter. Koos het my goed koud gely teen 80km/h met die v6 hilux. My 2.5 trek dan nou sommer lekker.
- Attachments
-
- IMG_2874.jpg (60.22 KiB) Viewed 4785 times
Last edited by boerbakkie on Mon Aug 27, 2012 11:58 am, edited 1 time in total.
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: grooooot petrol tenk
As jy maar net weet hoeveel daar al die naweek gelag was, sal jy verstaan!!!!!CasKru wrote:Krap jy die plaque van die Spur mannetjie se tanne af?boerbakkie wrote:Groot petrol tenk en groot werk! Koos dankie vir die trippie. Se maar as ek vir jou 'n brood kan koop...... ten bate van petrol rekening van die V6 Hilux.....
Koos! Jy lyk meer opgewonde oor jou "brakpan" bussie as as oor 'n hilux. Ek sit so paar foto's op.
- Keiler
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
- Real Name: Koos
- Location: Durbanville
Re: grooooot petrol tenk
boerbakkie wrote:Vir die wat nie glo nie. Die spurbussie is regtig van Keimoes tot in die Kaap gery teen 2km/liter. Koos het my goed koud gely teen 80km/h met die v6 hilux. My 2.5 trek dan nou sommer lekker.
nee wilko, jy het dit verkeerd, die bussie het 2,675km/l gegee maar die hilux het verbeter van die 4km/l keimoes toe na , mmm glo dit, 10km/l !!!
so ons het saam n gemiddeld van 6,3?? km/l geky, so om die bus lig te kry op brandstof moet ek nog n voertuig laat saam loop
ek ken mense wat so somme maak
dankie wilko, jy het my lekker gehelp met die ryery, nou net die auto trug van kosie swanepoel gekry en moet se ek voel die chip, mmm dit kon nog vinniger gegaan het.
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
- boerbakkie
- Low Range 4WD
- Posts: 168
- Joined: Sun Dec 04, 2011 9:46 am
- Town: Strand
- Vehicle: Toyota 2.5 d4d/dc SRX 4x4
- Real Name: Wilko
- Club VHF Licence: leo
- Location: Strand
Re: grooooot petrol tenk
Groot plesier!!! Sterkte met die projek! Se maar as ek die kassies vir jou kan kom doen.Keiler wrote:boerbakkie wrote:Vir die wat nie glo nie. Die spurbussie is regtig van Keimoes tot in die Kaap gery teen 2km/liter. Koos het my goed koud gely teen 80km/h met die v6 hilux. My 2.5 trek dan nou sommer lekker.
nee wilko, jy het dit verkeerd, die bussie het 2,675km/l gegee maar die hilux het verbeter van die 4km/l keimoes toe na , mmm glo dit, 10km/l !!!
so ons het saam n gemiddeld van 6,3?? km/l geky, so om die bus lig te kry op brandstof moet ek nog n voertuig laat saam loop
ek ken mense wat so somme maak
dankie wilko, jy het my lekker gehelp met die ryery, nou net die auto trug van kosie swanepoel gekry en moet se ek voel die chip, mmm dit kon nog vinniger gegaan het.
Jy sal nie te lank kan maak met die projek nie. Hier is 'n klomp nuuskierige ouens.......
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: grooooot petrol tenk
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- DassieHassie
- Low Range 4WD
- Posts: 128
- Joined: Wed Nov 02, 2011 10:32 am
- Town: Germiston
- Vehicle: Hilux 2.4 22R D/Cab 4x4
- Real Name: Chris
Re: grooooot petrol tenk
lekker A-Team van
Lyk of die Hilux agter in kan pas?
Bly om te hoor daar is iets wat meer drink as my 22R
Geniet hom!!
Lyk of die Hilux agter in kan pas?
Bly om te hoor daar is iets wat meer drink as my 22R
Geniet hom!!
Evil thrives when good men do nothing
- Keiler
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
- Real Name: Koos
- Location: Durbanville
Re: grooooot petrol tenk
dankie man
bietjie begin strip vandag en lyk klaar beter, soek net n 6,5 v8 diesel as jy van een hoor, 6.2 sal ook doen
bietjie begin strip vandag en lyk klaar beter, soek net n 6,5 v8 diesel as jy van een hoor, 6.2 sal ook doen
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
- Keiler
- Low Range 4WD
- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:46 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4.0 DC manual-ARB - WARN - KC - DUAL BATT - OLD MAN EMU - BFG 31 10.5 15 and 4.0dc 4x4 and 320 dc isuzu 4x4 to recover the hiluxes
- Real Name: Koos
- Location: Durbanville
Re: grooooot petrol tenk
na baie oorweging is daar redeneer oor lexus motor . diesel v8 en het nou maar besluit op vortex v8 5.3l
die bande om die wringkrag te regverdig is besluit op 35's maar kuhmo se hulle maak nou net dit in 17' dus 35 12.5 17
so parte kom met tyd - 2weke - uit amerika, seker weer laat wees as mens wag, saam met voorruit en ander parte so 2 weke om bak reg te kry en binne begin bou, dit kan 4 weke ook wees
die bande om die wringkrag te regverdig is besluit op 35's maar kuhmo se hulle maak nou net dit in 17' dus 35 12.5 17
so parte kom met tyd - 2weke - uit amerika, seker weer laat wees as mens wag, saam met voorruit en ander parte so 2 weke om bak reg te kry en binne begin bou, dit kan 4 weke ook wees
...leave a trail for others to follow ..... if they dare !!!
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: grooooot petrol tenk
En????
Hoe vorder die Van?
Hoe vorder die Van?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- hansman
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux sfa
- Real Name: hans
- Location: Pretoria-Noord
- Contact:
Re: grooooot petrol tenk
Naand se
Ek het 3 x 62L Chev 6.2l V8 Goodwrench Diesel engins met extra heads ens. Het in my Cruiser gebruik maar nou besig om met Lexus Century V12 te vervang.Jy is welkom om my te kontak vi n BAIE BAIE billike prys vir die drie met al die spares. Kontak my by cell 0822677733 of E-mail hansprinsloo@yahoo.co.uk
Baie mooi bussie geniet hom
Groete
Hansman&Vaaltyn

- Wurmscooby
- Low Range 4WD
- Posts: 225
- Joined: Sat May 25, 2013 10:51 am
- Town: Cape town
- Vehicle: 1996 2.4 SFA
- Real Name: Deon
Re: grooooot petrol tenk
lyk na n baie interesante projek.sal maar wag en sien..