Rekenaarboffins - help asb.
- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Rekenaarboffins - help asb.
Ek weet hier is 'n paar slim manne met hierdie blikbreine, help tog asb hierdie tegnologies getremde as julle kan.......
My rekenaar hou nou skielik vanmore langnaweek, of hy kry koud of iets.....
Dit vat verskriklik lank om bv hierdie site se board index oop te maak...nog nooit vantevore so gesukkel nie.
Dis telkom adsl-lyn......
Ek het al alle browsing history ge-delete en ge-restart, meer weet ek nie wat om te probeer.....
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rekenaarboffins - help asb.
Gaan na die site toe en doen 'n spoed toets.... http://www.speedtest.net" onclick="window.open(this.href);return false;
To God be the glory
- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Re: Rekenaarboffins - help asb.
http://www.speedtest.net/result/2116738759.png
Soos ek dit lees is 94% van SA nou vinniger as ek? Waar sou dinge so skielik so skeefloop?
Soos ek dit lees is 94% van SA nou vinniger as ek? Waar sou dinge so skielik so skeefloop?
- Polarbear2008
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X49
- Location: Durbanville, Cape Town
Re: Rekenaarboffins - help asb.
Daar is iets genaamd "malware" wat min mense van weet of oor praat. Dis stukkies sagteware (nie so mean soos virusse nie) maar hulle gebruik recources op jou pc en maak die ding al hoe stadiger.
Gaan laai scanners af by http://www.adaware.com" onclick="window.open(this.href);return false; en laat hy jou pc deurgaan. Ek scan my tuis laptop ten minste 2 keer per week, en dan vind en vernietig die program die goed.
Ek se nie dis wat jou moeilikheid gee nie - maar worth a try! Jy kan ook AVAST aflaai en n "boottime scan" doen om virusse te vang wat nie sigbaar is wanneer Windows werk nie - het dit ookal gehad!

01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rekenaarboffins - help asb.
Ek het actually vir my Avast gekoop so paar jaar terug en het nog nooit weer issues gehad nie.Polarbear2008 wrote:Daar is iets genaamd "malware" wat min mense van weet of oor praat. Dis stukkies sagteware (nie so mean soos virusse nie) maar hulle gebruik recources op jou pc en maak die ding al hoe stadiger.
Gaan laai scanners af by http://www.adaware.com" onclick="window.open(this.href);return false; en laat hy jou pc deurgaan. Ek scan my tuis laptop ten minste 2 keer per week, en dan vind en vernietig die program die goed.
Ek se nie dis wat jou moeilikheid gee nie - maar worth a try! Jy kan ook AVAST aflaai en n "boottime scan" doen om virusse te vang wat nie sigbaar is wanneer Windows werk nie - het dit ookal gehad!
To God be the glory
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Rekenaarboffins - help asb.
Hennie, Ons sit hier met dieselfde probleme. Telkom se tegniese mense se die sentrales is oorlaai. Hulle werk daaraan. Intussen jaag die Telkom-bakkies die hele wereld vol, en die plaaslike tegnikus se hy weet niks van die werk-daaraan gedeelte by die sentrale nie. Ek dink die weer het maar net die sisteme opge#$%@#$#. ( Chinees vir stukkend ).
Kom ons hoop maar vir die beste.
Kom ons hoop maar vir die beste.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- tersmit
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Aug 30, 2010 8:51 pm
- Town: Durbanville Cape Town
- Vehicle: '06 Hilux 4x4 4.0 Auto D/C, 185a/h Dual Battery Sistem, 1500w inverter
- Real Name: Tertius
Re: Rekenaarboffins - help asb.
Hi Hennie
Is dit net die site wat stadig is of is anders sites soos bv http://www.news24.com" onclick="window.open(this.href);return false; ook stadig ?
Het jy al probeer om jou ADSL router af te sit, af te los vir so 2 minute en dan weer aan te sit ?
Wie is jou Internet Service Provider ?
Is dit net die site wat stadig is of is anders sites soos bv http://www.news24.com" onclick="window.open(this.href);return false; ook stadig ?
Het jy al probeer om jou ADSL router af te sit, af te los vir so 2 minute en dan weer aan te sit ?
Wie is jou Internet Service Provider ?
- Polarbear2008
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X49
- Location: Durbanville, Cape Town
Re: Rekenaarboffins - help asb.
Hennie kort nadat ek my response getik het, wou my pc ook nie op DIE site ingaan nie. Vannaand by die huis is alles weer hunky-dorie! Weird!!
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Re: Rekenaarboffins - help asb.
Telkom-bakkies die hele wereld vol, en die plaaslike tegnikus se hy weet niks van die werk-daaraan gedeelte by die sentrale nie. Ek dink die weer het maar net die sisteme opge#$%@#$#. ( Chinees vir stukkend ).
Ja Kobus, ek het gister omtrent baie Chinees gepraat!!
Ek het einde ten laaste gistermiddag die moed bymekaargeskraap om die Telkom tegniese hulplyn te bel (10217).
'n Redelik welsprekende jong dame, ene Nosipho, het die lyn beantwoord binne 30 sekondes!!
Ek moes die ADSL router afsit - weer aansit en toe ander nommertjies intik op een of ander obskure setting wat ek nooit weer sal vind nie, weer die router afskakel en weer aansit en siedaar, ek is back to normal!! in minder as 'n halfuur!!
Gee my sommer weer nuwe hoop vir diensvlakke in ons land!
Dankie julle almal vir die raad, ek gaan beslis ook "adaware" en "avast" probeer op jul aanbeveling!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rekenaarboffins - help asb.
As jy nommertjies moes in tik het jy heel waarskynlik jou DNS settings ge-update. Dit vertel jou rekenaar waar om web addresse te "resolve". As dit nie reg is nie moet jou PC baie harder werk en langer soek om by die regte plek uit te kom
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Rekenaarboffins - help asb.
This is a common problem, it's known as a port error. The local router and remote router can no longer sync properly which kills your ADSL speed to snail pace. All you gotta do is call Telkom helpline and ask for a port reset, thereafter restarting the local route. If your ping times remain good, but the upload and download speeds crash, then it's more than likely a port error. IIRC, Telkom restart the remote router once daily, somewhere around 1am in the morning, this too corrects a port error.
- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Re: Rekenaarboffins - help asb.
To call Telkom is normally the worst nightmare.....All you gotta do is call Telkom helpline and ask for a port reset, thereafter restarting the local route.
Thats why I was so pleasantly surprised yesterday!!