Sjoe, ja kyk nou eers weer hierdie topic na al die tyd. Nee, wat sy het dam ja gese
![Beg :beg:](./images/smilies/beg.gif)
Kon mos ook nou nie anders nie met die dat ek n Hilux ry en so aan nie.
![Laughing :lol:](./images/smilies/icon_lol.gif)
Ons het nog nie besluit wanneer die groot dag sal wees nie, maar dit sal beslis net ons twee erens in Afrika wees. Ek het nogal gedink aan Drosky's daar langs die Delta of so iets. Inelkgeval tyd sal leer.
![Thinking :think:](./images/smilies/icon_think.gif)
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.