klein letaba naweek. 07/07/2012
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
klein letaba naweek. 07/07/2012
Dit is weer tyd om bietjie in die rivier te gaan ry. Op die staduim het ek besluit om dit voorloopig te reel vir die naweek van die 29/06/12 afhangend van die belangstelling. Die kamp fooie is gratis.
Voorlopig slaap almal vrydag by ons oor(afhangend hoeveel gaan). Saterdag oggend vroeg vertrek ons beach toe en ry tot ons kamp opslaan in die rivier bed. Sondag ry ons terug. Vir die mense wat nou so koud kry is dit die ideale geleentyd om bietjie bosveld hitte te geniet die tyd van die jaar.
Hier is so paar foto's om julle n bietjie lus te maak.

Last edited by Vlak vark on Mon Jun 11, 2012 10:21 am, edited 1 time in total.
One life, one dream, one toyota
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: klein letaba naweek. 29/06/2012
Dit lyk flippen lekker, as dit net nie so ver was nie. Phalaborwa is my geboorte dorp.
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: klein letaba naweek. 29/06/2012
Die datum word aangeskuif voorlopig aangeskuif na 07/07/12 agv. A spesiale versoek.Vlak vark wrote:Dit is weer tyd om bietjie in die rivier te gaan ry. Op die staduim het ek besluit om dit voorloopig te reel vir die naweek van die 29/06/12 afhangend van die belangstelling. Die kamp fooie is gratis.
Voorlopig slaap almal vrydag by ons oor(afhangend hoeveel gaan). Saterdag oggend vroeg vertrek ons beach toe en ry tot ons kamp opslaan in die rivier bed. Sondag ry ons terug. Vir die mense wat nou so koud kry is dit die ideale geleentyd om bietjie bosveld hitte te geniet die tyd van die jaar.
One life, one dream, one toyota
Re: klein letaba naweek. 07/07/2012
Ag dankie gawieVlak vark wrote:Die datum word aangeskuif voorlopig aangeskuif na 07/07/12 agv. A spesiale versoek.Vlak vark wrote:Dit is weer tyd om bietjie in die rivier te gaan ry. Op die staduim het ek besluit om dit voorloopig te reel vir die naweek van die 29/06/12 afhangend van die belangstelling. Die kamp fooie is gratis.
Voorlopig slaap almal vrydag by ons oor(afhangend hoeveel gaan). Saterdag oggend vroeg vertrek ons beach toe en ry tot ons kamp opslaan in die rivier bed. Sondag ry ons terug. Vir die mense wat nou so koud kry is dit die ideale geleentyd om bietjie bosveld hitte te geniet die tyd van die jaar.
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: klein letaba naweek. 07/07/2012
Dis mos anderkant Giyani of hoe???????
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: klein letaba naweek. 07/07/2012
Nou moet skoonma net betyds terug wees van Zambia af om te baby sit :razz: :razz:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
-
- High Range 4WD
- Posts: 57
- Joined: Tue May 03, 2011 6:11 pm
- Town: Sterkrivier
- Vehicle: Hilux DC 3.0D-4D 4x4
- Real Name: Jo
Re: klein letaba naweek. 07/07/2012
Wie gaan almal op die uitstappie?
Is daar nog plek?
Is daar nog plek?
Re: klein letaba naweek. 07/07/2012
Ek weet daar is 'n paar manne van Phalaborwa / Tzaneen wat gaan, maar die rivier is groot, so daar sal nie 'n beperking wees nieBaasJo wrote:Wie gaan almal op die uitstappie?
Is daar nog plek?
-
- High Range 4WD
- Posts: 57
- Joined: Tue May 03, 2011 6:11 pm
- Town: Sterkrivier
- Vehicle: Hilux DC 3.0D-4D 4x4
- Real Name: Jo
Re: klein letaba naweek. 07/07/2012
Op hoe kort kennisgewing kan ek nog laat weet of ek kan gaan?
Is daar enige verdere reelings wat 'n mens van moet weet?
Is daar enige verdere reelings wat 'n mens van moet weet?
Re: klein letaba naweek. 07/07/2012
Ek praat nou hier vir Nico.....! Hy het baie swak IN opvangs waar hy is en moet soms in die straat gaan staan om op sy sel foon op die IN te gaan... :wink2: Seker nie te lank nie, die manne besluit soms Vrydag middag hulle is lus om te gaan rivier ry, so ek glo nie kort kennisgewing sal 'n probleem wees nieBaasJo wrote:Op hoe kort kennisgewing kan ek nog laat weet of ek kan gaan?
Is daar enige verdere reelings wat 'n mens van moet weet?
Ons hoor maar as Nico weer op lyn is.....Nico, Nico, kom in.....
-
- High Range 4WD
- Posts: 57
- Joined: Tue May 03, 2011 6:11 pm
- Town: Sterkrivier
- Vehicle: Hilux DC 3.0D-4D 4x4
- Real Name: Jo
Re: klein letaba naweek. 07/07/2012
Dankie Mark, ek sal dophou.
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: klein letaba naweek. 07/07/2012
Dit lyk baie lekker ons sal saam kom.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: klein letaba naweek. 07/07/2012
Ek gaan alweer mis Die Baby sitter is eers middel Julie terug van Zambie.....
NOT NICE!
NOT NICE!
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: klein letaba naweek. 07/07/2012
Korste kennisgewing. Jy moet tenminste daar wees as ons vertrek.OOOOMS wrote:Ek praat nou hier vir Nico.....! Hy het baie swak IN opvangs waar hy is en moet soms in die straat gaan staan om op sy sel foon op die IN te gaan... :wink2: Seker nie te lank nie, die manne besluit soms Vrydag middag hulle is lus om te gaan rivier ry, so ek glo nie kort kennisgewing sal 'n probleem wees nieBaasJo wrote:Op hoe kort kennisgewing kan ek nog laat weet of ek kan gaan?
Is daar enige verdere reelings wat 'n mens van moet weet?
Ons hoor maar as Nico weer op lyn is.....Nico, Nico, kom in.....
One life, one dream, one toyota
- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: klein letaba naweek. 07/07/2012
Nico
Hoelaat moet ons waar wees? Sien uit na die naweek.
Hoelaat moet ons waar wees? Sien uit na die naweek.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: klein letaba naweek. 07/07/2012
Die trip is af agv.n gebrek aan belangstelling.
Ongelukkig het my vriende hier in phalabrwa klaar laas naweek gaan ry.
2 voertuie is te min om te gaan ry.
Ons sal volgende keer weer probeer.
Dankie vir jou belangstelling Johannes.