Soek dringend hulp met 'n moer!

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Doom »

Ek het my bande laat ruil. In die proses kom ons toe agter dat een van die moere op die regter agterwiel se draad is met die tyd al so beskadig dat hy nou finaal in die rondte draai. Om alles te kroon, is daar nog een op dieselfde wiel wat ook 99.9999% beskadig is.

Ek het hier in ons geweste nou al orals gesoek (Toyota ingesluit) en niemand herken dit eers nie, wat nog te se dit in voorraad hou! Al raad wat nou aan my gegee word is om die vellings te vervang, ens., ens...
Nou kry ek nog meer skade, want my draad is ook nou besig om te strip. :oops:

Ek moet seker net byvoeg dat die draad van die studself is nog reg.

Is daar dalk van hierdie moere in omloop erens of het iemand 'n werkbare plan om die probleem op te los?

Dit is nogal dringend, aangesien ek die trokkie van my daagliks gebruik en dan ook sommer ver op ons grondpaaie!

Asb manne, gee raad!

Ek sluit so 'n paar foto's in.

Dankie.
Attachments
Gat.JPG
Gat.JPG (61.55 KiB) Viewed 4122 times
Moer1.JPG
Moer1.JPG (94.04 KiB) Viewed 4122 times
Moer2.JPG
Moer2.JPG (89.25 KiB) Viewed 4122 times
Moer3.JPG
Moer3.JPG (126.7 KiB) Viewed 4122 times
Moer4.JPG
Moer4.JPG (112.65 KiB) Viewed 4122 times
Moer5.JPG
Moer5.JPG (107.77 KiB) Viewed 4122 times
Velling1.JPG
Velling1.JPG (100.33 KiB) Viewed 4122 times
Velling2.JPG
Velling2.JPG (126.07 KiB) Viewed 4122 times
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by OOOOMS »

Blacksam, dis 'n moebiese probleem...... :o:

Mags, mags, mags....... ;-) Sal bietjie more, wag, Jaco Spartan het sulke rims, dalk het hy 'n spaar nut vir jou, hang ten....... :!:
User avatar
WESKUSKLONG
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 364
Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
Town: St Helena bay
Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
Real Name: Rudi

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by WESKUSKLONG »

Laat maak hulle by n engineering shop.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by pietpetoors »

Sal plekk soos Tygerwheel nie sulke goed he nie? Dis mos 'n klein dingetjie wat maklik gepos kan word.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by ChrisF »

dis juis TWT rims .... hulle sal sekerlik nuts hê.
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Doom »

Was vanmiddag by TWT gewees en hulle het glad nie van die goete nie. :thumbdown: . Pleit bewusteloos.

Ek het ook gedink dat as ek nie reg kom nie, om maar die draaibank-manne te nader.
So ek is nou maar vir eers uitgelewer aan ons forum...

Of dalk moet ek die weg gaan...
Image
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Doom »

OOOOMS wrote: Mags, mags, mags....... ;-) Sal bietjie more, wag, Jaco Spartan het sulke rims, dalk het hy 'n spaar nut vir jou, hang ten....... :!:
Dankie Mark, waardeer dit. :thumbup:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by OOOOMS »

Wat is die diameter van die dingetjie wat in die mag gaaitjie ingaan? En sleeve?
Moer1.JPG
Moer1.JPG (79.02 KiB) Viewed 4057 times
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Doom »

Die Venier meet die buitemaat op 17mm en die binne maat (maw die stud) op 11.7mm. Die draad is daar beskadig so die werklike mate sal seker bietjie verskil.
Lengte van die skag wat in die rim ingaan is 18.5mm (van die punt af tot waar die skuinste van die skouer begin.
Attachments
Mates.png
Mates.png (276.77 KiB) Viewed 4053 times
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Mud Dog »

Die verskaffer / agentskap wat daai mags verkoop behoort die moere aan te hou as spares omdat hulle spesifiek vir die mags is. As TWT nie het nie behoort hulle te kan bestel .... anderste probeer by Hi-Q of enige ander plek wat rims / bande verskaf. Indien jy nie daar regkom, dink ek sal jy iemand met 'n draaibank moet benader. :eh:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Doom »

Mud Dog wrote:Die verskaffer / agentskap wat daai mags verkoop behoort die moere aan te hou as spares omdat hulle spesifiek vir die mags is. As TWT nie het nie behoort hulle te kan bestel .... anderste probeer by Hi-Q of enige ander plek wat rims / bande verskaf. Indien jy nie daar regkom, dink ek sal jy iemand met 'n draaibank moet benader. :eh:
Dankie oom Andy, Afrika het al sy tol geneem hier met 'n ishh as al antwoord. :problem:
Ons het nie Hi-Q hier nie. Ons het nie eers orals 'n IQ nie... :shifty:

Mark sal more vir my daar in hul geweste gaan hoor wat kan hy uitvind :thumbup:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Doom »

O oom Andy, vergeet ek my maniere. :oops:

Geluk met die verjaarsdag, hoop dit was 'n lekker dag en dat daar nog vele gesonde jare sal voorle as dit die wil van ons Hemelse Vader is.

Ek verneem van 'n 100 jaar af begin ooghare saad skiet... :wave:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Hoppy »

Daai nuts is net op die ou Raider rims gebruik, dis wel deur TWT vir TSA gemaak, maar hulle het nie die nuts verskaf nie, daai nuts is al vir meer as 7 jaar nie meer beskikbaar nie.
Jy kan nuwes uit n stuk "hex bar" laat sny, of jy kan die nuwe Hilux mag wheel nuts (IFS en Vigo) vat, sy waster afhaal en sy "shank & taper" laat opsny.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Mud Dog »

Doom wrote:O oom Andy, vergeet ek my maniere. :oops:

Geluk met die verjaarsdag, hoop dit was 'n lekker dag en dat daar nog vele gesonde jare sal voorle as dit die wil van ons Hemelse Vader is.

Ek verneem van 'n 100 jaar af begin ooghare saad skiet... :wave:
Niks verkeerd met jou maniere nie Willem, en dankie vir die wense. :thumbup:

Ja, saad skiet ..... dink ek sou liewer vir Mark wil skiet op die stadium, hy't sommer op een slag my ouderdom amper verdubbel! :laugh2: Nou sal hy sy rug moet watch! :twisted:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Doom »

Hoppy wrote:Daai nuts is net op die ou Raider rims gebruik, dis wel deur TWT vir TSA gemaak, maar hulle het nie die nuts verskaf nie, daai nuts is al vir meer as 7 jaar nie meer beskikbaar nie.
Jy kan nuwes uit n stuk "hex bar" laat sny, of jy kan die nuwe Hilux mag wheel nuts (IFS en Vigo) vat, sy waster afhaal en sy "shank & taper" laat opsny.
Allan, verduidelik asb wat jy hier bedoel, want ek is bietjie gestrem as dit by die tegniese aspekte van die lewe kom. :oops:
Hierdie klink vir my na 'n plan :thumbup:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by GeorgeJvR »

Gompie op die Forum het so stel rims...wat hy nie nou gebruik nie
En ek dink Cassie ook
Dalk moet jy en Cassie die stel by hom oor koop en dan die split.. 2 spaar rims en 'n paar nuts ekstra vir elk
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by george »

Hi Doom.
Het jy al probeer om te kyk na daai moere wat jy kry wat met 'n snaakse "adapter" ding wat mens gebruik om die mags te beveilig. Hulle kom in verskillende grootes en "threads".Dalk is jy net gelukkig
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Hoppy »

Die IFS en Vigo se Toyota mag wheel nuts het n los washer wat opgeklink is, jy kan hom afhaal. maar dan het hy n vierkantige skouer, jy moet dan die skuins vlak op die draaibank sny en ook die voorste stukkie wat uitsteek op die regte grootte sny, as jy so n moer in jou hand het, sal jy sien wat ek bedoel.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Doom »

Hoppy wrote:Die IFS en Vigo se Toyota mag wheel nuts het n los washer wat opgeklink is, jy kan hom afhaal. maar dan het hy n vierkantige skouer, jy moet dan die skuins vlak op die draaibank sny en ook die voorste stukkie wat uitsteek op die regte grootte sny, as jy so n moer in jou hand het, sal jy sien wat ek bedoel.
Ok. Dankie, ek verstaan nou. Ek gaan sommer vanmiddag gou die kant toe laat ek die saak gaan bekyk. :thumbup:
Ek gaan sommer ook by 'n Ingenieurswerke aan om te kyk as hulle die moer (nie lelik bedoel) moet maak, wat dit sal kos.
GeorgeJvR wrote:Gompie op die Forum het so stel rims...wat hy nie nou gebruik nie
En ek dink Cassie ook
Dalk moet jy en Cassie die stel by hom oor koop en dan die split.. 2 spaar rims en 'n paar nuts ekstra vir elk
Probleem is net om die goed hier te kry, want werklik koeriers is nie goedkoop hierna toe nie. Hulle potlode is skerp, hullle ken van rekening skryf! Ek maak egter tog nota hiervan, want ek soek verseker nog so 'n velling vir ekstra spaar.

Dankie vir julle hulp, ek waardeer dit geweldig baie. :thumbup: :thumbup:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by OOOOMS »

Was vandag by TWT en HI-Q niks, maar Toy het wel die wat Hopps van praat:
nuts 009 (Medium).jpg
nuts 009 (Medium).jpg (32.82 KiB) Viewed 3969 times
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Hoppy »

Net so, haal daai waster af en gee hom so paar rondtes in die draaibank dan's hy reg!
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by KOBUSL »

En maak 'n paar spaar, terwyl julle die moeite gaan doen. Ek is seker jy sal dit nog kan smous ook.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Doom »

:thumbup: :thumbup: :thumbup:
Image
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Hoppy »

the-end-is-near-apocalypse-520[1].jpg
the-end-is-near-apocalypse-520[1].jpg (21.14 KiB) Viewed 3958 times
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by LouisZ »

Ek het dalk 2 van daai, maar hulle gebruik 'n groot Allan key om los te maak.
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Hoppy »

Ken hulle, hulle was op die TSW Sahara rims gebruik, 14mm allen key, maar hulle is nie dieselfde dikte nie, hulle is ook nou onverkrygbaar.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by LouisZ »

Damn, wel ek het as iemand soek for free., gratis.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by OOOOMS »

4x4megaworldpta wrote:Damn, wel ek het as iemand soek for free., gratis.
Lollie/ Daie soek van daai :thumbup:
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by The Legend »

4x4megaworldpta wrote:Damn, wel ek het as iemand soek for free., gratis.
Louis

Ek sal dit graag wil he as spaar vir my sahara mags asb.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by LouisZ »

Dis joune Dawie.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by The Legend »

Thanx Louis :yahoo: :yahoo: :yahoo:
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Doom »

Sien, nou is daar dubbele vreugde......


Image
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by GeorgeJvR »

OOOOMS wrote:Was vandag by TWT en HI-Q niks, maar Toy het wel die wat Hopps van praat:
nuts 009 (Medium).jpg

OOOMS wat prys die?
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by OOOOMS »

GeorgeJvR wrote:
OOOOMS wrote:Was vandag by TWT en HI-Q niks, maar Toy het wel die wat Hopps van praat:
nuts 009 (Medium).jpg

OOOMS wat prys die?
Toy vra R57,00 elk en bietjie discount so R48.00
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by GeorgeJvR »

:thumbup:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Doom »

Net so 'n bietjie terugvoer.

Ek het netnou gou gery en die wielmoere gaan haal. :thumbup:

Ek het dit op die einde van die dag by 'n ingenieurswerk laat maak uit daai ses-kantige bar, want die Corolla wielmoere sou nie gewerk het nie. Sodra dit op die draaibank getaper is, het daai lippie heeltemal losgekom en dan is die moer te klein en trek in die gat van die velling in.
Dit het my N$92 (belasting ingesluit)/ stuk gekos en ek het toe sommer 8 laat maak

Daar is nou twee probleme:
1. In Nam kry jy nie die 23mm seskantige bar nie, net die 22- of 24mm en die moere is ... raai... ja, 23mm! So toe vat ek maar 24mm. Nou moet ek maar 'n 24 socket saam ry as ek sou wil papwiel regmaak, want daar is nou 2 groottes op my trokkie. Nie die ergste nie. :thumbup:

2. Die probleem verg meer aandag. Die spulletjie gaan roes! Enige raad wat julle menere kan gee? Nikkelplating of verf, of ......?

Ek skram net so 'n bietjie weg van dit wat blink af, want hiet is baie voertuie wat uit die suide (Rheoboth) uit kom en daai drywers hou van bling (kinders se dit beteken blinkgoed... :? ) op hul voertuie en nou-nou word Boetman verwar as een van hulle'sn.

Enige raad :?:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by OOOOMS »

:thumbup: :thumbup: :thumbup: Bly jy het reggekom :thumbup:
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Doom »

OOOOMS wrote::thumbup: :thumbup: :thumbup: Bly jy het reggekom :thumbup:
Dankie. :thumbup:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by KOBUSL »

:thumbup: Bly jy het reggekom. Moet nou netnie die spaar moere so wegsteek dat jy dit nie weer kry nie. :lol:
Word te vinnig oud en te stadig wys.
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by SuidWes »

Maak net seker dat die "taper" 100% vir die rim is anders kan die moere los kom.....
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Doom »

Dankie, ek sal al jul raad ingedagte hou. :thumbup:
2. Die probleem verg meer aandag. Die spulletjie gaan roes! Enige raad wat julle menere kan gee? Nikkelplating of verf, of ......?

Ek skram net so 'n bietjie weg van dit wat blink af, want hiet is baie voertuie wat uit die suide (Rheoboth) uit kom en daai drywers hou van bling (kinders se dit beteken blinkgoed... :? ) op hul voertuie en nou-nou word Boetman verwar as een van hulle'sn.

Enige raad :?:
, maar het julle enige raad vir die roes? :problem:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by pietpetoors »

Daar by julle roes goed mos nie vinnig nie?
Ek sou hulle sommer net verf, of as jy by Henties gaan rondry sal jy hulle maar moet electro plate, hoewel dit op die ou einde buitendien sal afgaan op die taper en skroefdraad.
Smeer maar 'n lagie copperslip grease op die taper en die skroefdraad dat hy nie vasroes nie en verf die res.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Mud Dog »

Doom wrote:Dankie, ek sal al jul raad ingedagte hou. :thumbup:
2. Die probleem verg meer aandag. Die spulletjie gaan roes! Enige raad wat julle menere kan gee? Nikkelplating of verf, of ......?

Ek skram net so 'n bietjie weg van dit wat blink af, want hiet is baie voertuie wat uit die suide (Rheoboth) uit kom en daai drywers hou van bling (kinders se dit beteken blinkgoed... :? ) op hul voertuie en nou-nou word Boetman verwar as een van hulle'sn.

Enige raad :?:
, maar het julle enige raad vir die roes? :problem:
As jy daar bo by julle 'Phosphoric acid' in die hande kan kry, dan laat hulle bietjie daarin lê (hulle sal dan swart word). Dis die 'active ingredient' van baie etch primers asook rust converters en 'gun bluing'. Indien dit nie beskikbaar is nie, dan gee hulle 'n laagie of twee rust converter ... net nie op die threads nie want dit los 'n laag resin wat sal oorsaak dat die moere te styf in / uit draai en later miskien vas sit. Jy willie hê dat daai moere afdraai as jy 'n wiel moet afhaal nie. :eh:


;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Doom »

Ja-ja, dis waarvan ek praat. Dankie oom Andy, dit klink na 'n plan. Ek sal kyk of ek daai goed kry. :thumbup: :thumbup:

Piet, my probleem is dat ek wel baie by die kus uitkom en dan roes daai goed asof dit betaal word. Ek gebruik die copperslip, en dit werk.
Dankie :thumbup: :thumbup:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Soek dringend hulp met 'n moer!

Post by Mud Dog »

Plesier! Toets eers op ene om to bepaal hoe lank hulle in die suurstof te laat lê ..... 'n paar minute behoort genoeg to wees (dit vreet ook nie vinnig nie). ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “The Workshop”