Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)
Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)
Will definately not miss this
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)
Hoe lus raak ek nou vir kaiings en pap.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Blaps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 382
- Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
- Real Name: Ben
- Location: Olifantsnek
Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)
Ek het netnou by Kroondal meule n brekkie geëet, die ou tannie se kos is uitstekend. Die ou meule is in n restuarant omskep en op die menu is so n klein geskiedenis van die plekkie. Was jy al daar Mark?
Go, just go.... Somewhere.... Out There...
Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)
Ongelukkig nie, as ons na my neef toe gaan....is dit braai, braii, braaiBlaps wrote:Ek het netnou by Kroondal meule n brekkie geëet, die ou tannie se kos is uitstekend. Die ou meule is in n restuarant omskep en op die menu is so n klein geskiedenis van die plekkie. Was jy al daar Mark?
- Blaps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 382
- Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
- Real Name: Ben
- Location: Olifantsnek
Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)
Volgende keer moet jy eers daar stop voor jy na jou neef toe gaan, en dan spoil jy sy braai braai braai!!!
Go, just go.... Somewhere.... Out There...
Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)
Jong, daai Gerrie sal mos moeilik raak.....Blaps wrote:Volgende keer moet jy eers daar stop voor jy na jou neef toe gaan, en dan spoil jy sy braai braai braai!!!
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)
ek is nog elke jaar daar !
iets om NIE te mis NIE!
iets om NIE te mis NIE!
Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)
Lekker sien julle daar, Henniehilex08 wrote:ek is nog elke jaar daar !
iets om NIE te mis NIE!
Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)
Hennie, ek't jou nie gekry nie....anyway my 'heavy' het die eerste quilt op auction gekoop.....
Toppie, het jy vleig gekry ? My yskas is proppen...vol
Vir die vat nie kon gaan nie, dit was 'n heerlike outing Die Saterdag wat kom, is daar nog vleis verkope, die laaste een vir die jaar
Toppie, het jy vleig gekry ? My yskas is proppen...vol
Vir die vat nie kon gaan nie, dit was 'n heerlike outing Die Saterdag wat kom, is daar nog vleis verkope, die laaste een vir die jaar
-
- High Range 4WD
- Posts: 53
- Joined: Thu Oct 15, 2009 10:36 am
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Dave
Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)
Dis die vinnigste vleis verkope wat ek in my lewe gesien het. 10 min en al daai vleis was verkoop. (Dis ook die vinnigste wat ek van 'n hoop geld ontslae geraak het
)
)
Re: Kroondal Bazaar - 23/06/2012 (Rustenburg)
Daai is waarToppie wrote:Dis die vinnigste vleis verkope wat ek in my lewe gesien het. 10 min en al daai vleis was verkoop. (Dis ook die vinnigste wat ek van 'n hoop geld ontslae geraak het
)