george wrote:Johannes van die See wrote:But
You can use this unit to switch a relay and the relay to power the Spots......
No dimming will be possible.
moet jy nie in die hoek sit nie
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
Jy maak nou 'n wereld van opsies oop
![Idea :idea:](./images/smilies/icon_idea.gif)
Ek sal later in die hoek gaan sit........
Kyk na die opsie, het jy al jou wiele met jou compressor gepomp en moet elke keer opstaan om die ding te gaan afsit sodat jy die ding weer op n ander wiel kan gaan vas draai en weer loop om die pomp aan te sit, x 4 wiele, of jy kry jou laitie om die pomp aan en af te sit.
Wel nou installeer jy jou pomp iewers permanent in jou lux en jy switch die ding deur n relay wat beheer word met hierdie remote controller.
Ek like ook die idee dat ek lekker in my roofie kan gaan le en dan met die druk van n knopie al die ligte buite kan afsit of aansit as die kinders wil loop piepie......
Daar is soveel opsies ou pel, die is n wonderlike stukie toerusting waarmee mens baie kan doen en dit gaan soos soet koek verkoop!