Elektro diesel 4x4 FUN day
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Elektro diesel 4x4 FUN day
Dit is weer tyd vir die gewilde ELECTRODIESEL 4x4 fun day op 31 mei net buite Rustenburg.(Maanhaarrand) Die organiseerders belowe om drywer en voertuig te toets, maar die baan so uit te le dat voertuie (en drywers) nie sommer beskadig sal word nie. Vir deelnemers sal daar ook 'n nag wheel gereel word (noggal heel prettig as jy nog nooit in die aand gewheel het nie). Vir meer inligting en inskrywingsforms http://www.electrodiesel.co.za
PS. die manne wat reeds Moegatle toe gaan dit is maar 'n skramele 83 km van daar tot by Aasvoelkrans so julle kan gerus deurkom as die klippe te boring raak Ha!ha!
PS. die manne wat reeds Moegatle toe gaan dit is maar 'n skramele 83 km van daar tot by Aasvoelkrans so julle kan gerus deurkom as die klippe te boring raak Ha!ha!
Last edited by blom on Thu May 22, 2008 7:01 am, edited 1 time in total.
Grensvegter van LANDROVIA
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
We (meaning Throttle boy and I and a few other friends) are going....
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Ja jy het 'n paar ekstra goetters nodig om in die NAG te wheel. My Trok het altyd :
Brandblusser
Plyster & penado (medical kit)
jumpers
recovery sak ,jy moet jouself kan help, Creamsoda sal jou sleep ,maar met jou eie "tou"
KOPLAMP
Ietsie om die Landy se motor mee te tune
Draad, tang
Dink maar self as daar nog iets is moet net nie petrol vergeet nie
KALMEER PILLE
Brandblusser
Plyster & penado (medical kit)
jumpers
recovery sak ,jy moet jouself kan help, Creamsoda sal jou sleep ,maar met jou eie "tou"
KOPLAMP
Ietsie om die Landy se motor mee te tune
Draad, tang
Dink maar self as daar nog iets is moet net nie petrol vergeet nie
KALMEER PILLE
Grensvegter van LANDROVIA
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Haai Hein
Jy laat nag driving na werk klink
Dit sal die die eerste nag "wheeling" wees wat ons doen nie......
Ons groep kamp op die terrein die naweek en sal dus meer as gewillig wees vir 'n nag roete....
O ja Landie comment word nie waardeer nie.....my Landie skop gat !
Sal jou daar sien!
Ps: Jy kan solank die organiseerders laat weet dat ons die span trofee huis toe neem....
Jy laat nag driving na werk klink
Dit sal die die eerste nag "wheeling" wees wat ons doen nie......
Ons groep kamp op die terrein die naweek en sal dus meer as gewillig wees vir 'n nag roete....
O ja Landie comment word nie waardeer nie.....my Landie skop gat !
Sal jou daar sien!
Ps: Jy kan solank die organiseerders laat weet dat ons die span trofee huis toe neem....
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Hannes moennie worry nie, lat mark aka throttle bottle jou gou 'n foto of twee van boesman wys.Die lysie is maar net vir die benoude manne wat so bel om te hoor wat nodig is om in die nag te ry.LIGTE maat LIGTE
Net gou ietsie oor die span trofee die NISSAN manne het ook hulle oog op hom.
ons slaap ook oor maar net ver van julle af Mark wil my seermaak ekke is bang
Net gou ietsie oor die span trofee die NISSAN manne het ook hulle oog op hom.
ons slaap ook oor maar net ver van julle af Mark wil my seermaak ekke is bang
Grensvegter van LANDROVIA
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
be afraid be very afraid......
Nissan? Ghmph!!!
Ons laat gelukkig geen Nissans toe in in ons groep nie......
Sien julle daar......
Bring maar genoeg hout saam . Ons wil vuurmaak!
Nissan? Ghmph!!!
Ons laat gelukkig geen Nissans toe in in ons groep nie......
Sien julle daar......
Bring maar genoeg hout saam . Ons wil vuurmaak!
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Ps sal Mark vra oor die foto- maar as jy in die tussentyd kan...post een....ek dink ek weet hoe lyk jou voertuig.....
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Weet nie hoe om foto te post nie heeltemal te dom.
Moennie worry oor hout sal 'n paar bome erens kry
Sal nie te erg stres nie maar ek hoor die BUSH Warriors van Randfontein bring ook 'n span (daai manne het chrome kettings) wees versigtig vir hulle
Dalk hulle vra om my Deputy's te wees as ek dalk 'n paar OUTLAWS vang
Bush warriors waas julle HELP
Moennie worry oor hout sal 'n paar bome erens kry
Sal nie te erg stres nie maar ek hoor die BUSH Warriors van Randfontein bring ook 'n span (daai manne het chrome kettings) wees versigtig vir hulle
Dalk hulle vra om my Deputy's te wees as ek dalk 'n paar OUTLAWS vang
Bush warriors waas julle HELP
Grensvegter van LANDROVIA
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Bush warriors????? Wie is hulle? Klink nie bekend nie.....
Outlaws is Outlaws vir 'n rede......
Outlaws is Outlaws vir 'n rede......
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Hannes Hannes Hannes moet nou nie grootbek raak nie daai manne kom van Randfontein af nou nou word ons altwee gemoe
Grensvegter van LANDROVIA
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Het vergeet Randfontein is die plek waar die kinders mekaar met warm gooi!
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
- THROTTLE-BOY
- Low Range 4WD
- Posts: 231
- Joined: Mon Mar 24, 2008 8:27 pm
- Town: vereeniging
- Vehicle: series80 land cruiser, '83 Hilux, Self built Jeep Wrangler, Self built Sandmaster, Self built Rock-crawler (in progress)
- Real Name: MARK
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
:roll: Ag will someone please give BLOM his medication, he's obviously a little incoherent and doesn't know what he's talking about ... Team Outlaws Rule .. and yes .. we will take that trophy home. If we don't win it we will steal it!! But with Outlaws it is going home. As for NISSANS .. ja right!! The dust road to the track is too challenging ... Never seen a Nissan there before, I agree with Hannes.
These okes haven't seen nothing yet! Outlaws are Outlaws for a reason!!! Do we really have to share a campsite ...
our fires might just get outta control ... not sure ... really hope BLOM doesn't make as much noise in his sleep as he does when he's awake?? Blah blah blah .. blommie .. blah blah blah! Will make up a special award just for Blom after we ream him in the competition .. affectionately known as the 'VAGG-I-GGI' award for outstanding &*%*$ of the day!!! See you there!!
p.s Howzit Hannes!!! See you Saturday ...

When You own a Rig as Beaten up as mine.....Any line is worth a try
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Haai Shame! Blom kan seker darem 'n ou gaatjie by ons vuur kry????? al is dit net om hout op te gooi????!!!!!!! Of om die Nissan badge te brand?
Nee wat Hein , jou naweek is geboek......OUTLAW style!
Nee wat Hein , jou naweek is geboek......OUTLAW style!
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
- THROTTLE-BOY
- Low Range 4WD
- Posts: 231
- Joined: Mon Mar 24, 2008 8:27 pm
- Town: vereeniging
- Vehicle: series80 land cruiser, '83 Hilux, Self built Jeep Wrangler, Self built Sandmaster, Self built Rock-crawler (in progress)
- Real Name: MARK
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Kom Blah Blah Blommie ... antwoord vinnig .. of tik jy met een vinger 'West Rand' style??
When You own a Rig as Beaten up as mine.....Any line is worth a try
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
luister julle twee mofsluiter moenie dink julle gaan die clitoriscroux wen vir walletjies ry met ou sat bakkies nie, spandeer liewer tyd om julle trokke te tune voorlat ek somme bo oor julle ry met nog 'n paar bushwarriors agterna. PASSOP die SHERRIF is innie dorp en hy drink Creamsoda as hy dors raak :evil:
Grensvegter van LANDROVIA
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Blom ek dink nie ek is jou tipe nie.... Hierdie cream soda is vol antifreeze....
Luister gou hierna...."I shot the sherrif....and I drove over the deputy............."
Mark , maybe we should show him "how to drive over a vehicle 101"
Luister gou hierna...."I shot the sherrif....and I drove over the deputy............."
Mark , maybe we should show him "how to drive over a vehicle 101"
Last edited by HannesCreamsoda on Wed May 14, 2008 9:33 pm, edited 1 time in total.
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Wag nou markie my seun verduidelik vir blomme die outlaws van julle (dis nou jy en ou hannes creamer soda) hoe outlaw die twee van julle ???? Het julle nou die local spar ge rob nous julle somme die outlaws? klink vi my meer na 'n speelgroeppie wat speel speel hiluxe hijax en dan probeer wheel met die goet. onthoe net om jou hubs te lock hoor (disie rooi goette in jou voor rim)
Sjame
Sjame
Grensvegter van LANDROVIA
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
julle klink vir my soos pienkie en die bryn, kon nog net nie besluit wie issie bryn nie.nee wag julle laat dink my aan pienkie en pienkie. of wag wag dumb &dumber (put that in yor pipe and smoke it engelsman)
Grensvegter van LANDROVIA
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
ag shame weet julle tweetjies nie wat om te se nie ??????
Wag try dit JAMMER MENEER BLOM
Wag try dit JAMMER MENEER BLOM
Grensvegter van LANDROVIA
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Blom,Blom ,Blom.....ek sien nie jou tjommies nie?
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Hoop jy is so braaf in die regte lewe....
Ek onthou nog 'n sinnetjie vanoggend - iets van Bang?????
Ek onthou nog 'n sinnetjie vanoggend - iets van Bang?????
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
- THROTTLE-BOY
- Low Range 4WD
- Posts: 231
- Joined: Mon Mar 24, 2008 8:27 pm
- Town: vereeniging
- Vehicle: series80 land cruiser, '83 Hilux, Self built Jeep Wrangler, Self built Sandmaster, Self built Rock-crawler (in progress)
- Real Name: MARK
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
:roll: Ja Blommie jy's nou net weer besig om n jaloerse 'BOX' te wees! Shame, jy's of 'forking' sterk of jy kannie tel nie ... dis seker die twede opsie. DOM BLOM en sy Bushwarriors? Ons sal dit maklik maak vir jou om te leer tel .. ons sal almal rooi dra .. as jy vergeet het dis die kleur donkerder as daai pienk panti wat jy nou aan het! Ja Dommie bring maar daai 'Boesman' van jou ons sal hom uit die obstacles sleep agter n Hilux
When You own a Rig as Beaten up as mine.....Any line is worth a try
- THROTTLE-BOY
- Low Range 4WD
- Posts: 231
- Joined: Mon Mar 24, 2008 8:27 pm
- Town: vereeniging
- Vehicle: series80 land cruiser, '83 Hilux, Self built Jeep Wrangler, Self built Sandmaster, Self built Rock-crawler (in progress)
- Real Name: MARK
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
:roll: Howzit Hannes, howz this PLANK .. what a WAD! He's trying his Randfontein terror tactics on us .. he forgets there are NO nissans in our group!
When You own a Rig as Beaten up as mine.....Any line is worth a try
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
al wat sleep is daai bakkie van jou se gat man (soos 'n ou hond)
ekke nou moeg vir julle twee gaan slaap(beaty sleep het dit nodig)
PS kan nie meer die 31 electrodiesel toe kom nie MAMMA het gese ek magie met vuilbekke speel nie.
ekke nou moeg vir julle twee gaan slaap(beaty sleep het dit nodig)
PS kan nie meer die 31 electrodiesel toe kom nie MAMMA het gese ek magie met vuilbekke speel nie.
Grensvegter van LANDROVIA
- THROTTLE-BOY
- Low Range 4WD
- Posts: 231
- Joined: Mon Mar 24, 2008 8:27 pm
- Town: vereeniging
- Vehicle: series80 land cruiser, '83 Hilux, Self built Jeep Wrangler, Self built Sandmaster, Self built Rock-crawler (in progress)
- Real Name: MARK
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Are you still typing with one finger or cleaning the tipex off your screen? What's taking so long. It's short sentences not a school essay.
When You own a Rig as Beaten up as mine.....Any line is worth a try
- THROTTLE-BOY
- Low Range 4WD
- Posts: 231
- Joined: Mon Mar 24, 2008 8:27 pm
- Town: vereeniging
- Vehicle: series80 land cruiser, '83 Hilux, Self built Jeep Wrangler, Self built Sandmaster, Self built Rock-crawler (in progress)
- Real Name: MARK
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Moenie lieg nie .. mamma het jou pienk panti gesien .. ne? Ag shame .. lekker doedoe ou Blommie .. en moenie stress kap oor daai event nie, ons sal 'gentle' wees met jou (soos Hannes gese het .. jou plek is geboek!!), onthou om jou medikasie te neem .. more is nog n dag.
When You own a Rig as Beaten up as mine.....Any line is worth a try
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Eintlik is ek van die forum scorpions (agent koos) wat ongeruimdhede op forums ondersoek. julle twee grap gatte het lekke in die wip getrap.
nou word julle GE BAN weg met die vuilbekke!!!!!!
leer hulle maniere!!!!!!, man "nuke" die blikms
Sorry hannes ek en mark trek net jou been ons is al jare tjommies,maar dit was sy plan hoor
LEKKE no nuke no nuke no nuke no nuke
skriftelikke appologies vir allie normalle mense.jammer ooms, jammer tannies,vir die moderators remember NO NUKE
nou word julle GE BAN weg met die vuilbekke!!!!!!
leer hulle maniere!!!!!!, man "nuke" die blikms
Sorry hannes ek en mark trek net jou been ons is al jare tjommies,maar dit was sy plan hoor
LEKKE no nuke no nuke no nuke no nuke
skriftelikke appologies vir allie normalle mense.jammer ooms, jammer tannies,vir die moderators remember NO NUKE
Grensvegter van LANDROVIA
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Haai Blom, en daar dog ek jy is lelik met my.....
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Hilux08 hiers al die info hoop ons sien jou daar
kom groet eks die ou met die geel landrover
kom groet eks die ou met die geel landrover
Grensvegter van LANDROVIA
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
kyk uit vir hierdie wa
- Attachments
-
- Picture 3.JPG (11.59 KiB) Viewed 4955 times
- HannesCreamsoda
- High Range 4WD
- Posts: 88
- Joined: Sun Apr 06, 2008 7:47 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Landi Series 3
- Real Name: Hannes
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Hennie- sal jou daar sien...dan sal ons sien of dit net spog of werklik is...
Blom....joune is dalk geel.....maar myne het b@llas.....askies...eiers...nuts....kies maar self......
Blom....joune is dalk geel.....maar myne het b@llas.....askies...eiers...nuts....kies maar self......
As ek nie daarheen kan ry nie, is dit nie die moeite werd om daarheen te gaan nie..............
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
dis reg hannes !! my broer kom saam, hy is ongelukkig ook 'n landie man.. :roll:
julle twee kan maar my siel uittrek, ek sal ander hilux manne teen julle op gang
ek gaan moontlik nie deelneem nie, want ek weet waar my hilex al was......julle moet nog daar kom
julle twee kan maar my siel uittrek, ek sal ander hilux manne teen julle op gang
ek gaan moontlik nie deelneem nie, want ek weet waar my hilex al was......julle moet nog daar kom
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
HELLO
:roll:
Wat sport jou lux
dalk 'n locker of twee????
jy gaan dit nodig he onthou ek en hannes is grensfegters van LANDROVIA
sorry hannes niks b@llas op my landie nie maar die drywer
:roll:
Wat sport jou lux
dalk 'n locker of twee????
jy gaan dit nodig he onthou ek en hannes is grensfegters van LANDROVIA
sorry hannes niks b@llas op my landie nie maar die drywer
Grensvegter van LANDROVIA
- THROTTLE-BOY
- Low Range 4WD
- Posts: 231
- Joined: Mon Mar 24, 2008 8:27 pm
- Town: vereeniging
- Vehicle: series80 land cruiser, '83 Hilux, Self built Jeep Wrangler, Self built Sandmaster, Self built Rock-crawler (in progress)
- Real Name: MARK
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Ons het jou hilux in die "off-road" parking langs twee karre sien staan
When You own a Rig as Beaten up as mine.....Any line is worth a try
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Mark ek het met Hennie gesels sy lux sukkel met 'n ratkas
You now these Lexus motors they eat borgwarner gearboxes for breakfast
Congrats on your team spirit trophy will collect from you next time.
You now these Lexus motors they eat borgwarner gearboxes for breakfast
Congrats on your team spirit trophy will collect from you next time.
Grensvegter van LANDROVIA
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
ja ja......ek het 'n *a* verskoning die ou rattekas klink soos 'n drom kole
blom !! ek sal jou kontak binnekort, omtrent daai auto box, ek soek net 'n culprit om hom vir my in te sit...die ou rug willie meer nie....
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
ek soek net 'n culprit om hom vir my in te sit
Daar is 'n man daar in rustendurg Lucas Holtshausen 0827653418 Hy het die conversion al heelwat gedoen en ken die spitronic rekenaar baie goed.
Daar is 'n man daar in rustendurg Lucas Holtshausen 0827653418 Hy het die conversion al heelwat gedoen en ken die spitronic rekenaar baie goed.
Grensvegter van LANDROVIA
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
ek ken vir lucas , hy bly nie ver van my af nie, moet nou net die tyd kry om by hom te draai!!
werk werk werk!!!!
werk werk werk!!!!
- THROTTLE-BOY
- Low Range 4WD
- Posts: 231
- Joined: Mon Mar 24, 2008 8:27 pm
- Town: vereeniging
- Vehicle: series80 land cruiser, '83 Hilux, Self built Jeep Wrangler, Self built Sandmaster, Self built Rock-crawler (in progress)
- Real Name: MARK
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
:D great weekend Blommie...can't wait to wheel together again.
thanx again for the recovery help in the canyon ..... what a rip
the wifey is still trying to get the "GT stripe" off my rods !!!!!
VET PRET , as for the trophy.....its always good to have dreams. cheers
thanx again for the recovery help in the canyon ..... what a rip
the wifey is still trying to get the "GT stripe" off my rods !!!!!
VET PRET , as for the trophy.....its always good to have dreams. cheers
When You own a Rig as Beaten up as mine.....Any line is worth a try
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Grensvegter van LANDROVIA
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
i took random photos of as much i could, anybody interested?
that syncro combi !!!!!!!!
that syncro combi !!!!!!!!
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
NOU praat jy
Laat ons sien man veral die kombie !!!!!

:D :D
Is dit al wat jy geneem het hennie???
kom nou man
Is dit al wat jy geneem het hennie???
kom nou man
Grensvegter van LANDROVIA
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
eks besig om te resize !!!!
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
nog pics !!!
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Grensvegter van LANDROVIA
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
daai lexus kilink lekka !!!
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
blom, ek het toe die ou hilex by lucas gaan drop, hy reken dis diff, en moontlik 'n bearing of twee in die ratkas, so een van die dae is dit sulke tyd !!!
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Hennie jy het nie dalk fotos van die KAHUNAS hindernis nie ?????
Grensvegter van LANDROVIA
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
nee sorry blom, ek was nie daar nie
ek het nou onlangs eers die ou kamerakie aangeskaf, en hy travel nou orals saam met my, selfs werk toe, hier is baie oepsies in rustenburg, soos HDSA's wat ongelukke maak, met hulle BM's
ek het nou onlangs eers die ou kamerakie aangeskaf, en hy travel nou orals saam met my, selfs werk toe, hier is baie oepsies in rustenburg, soos HDSA's wat ongelukke maak, met hulle BM's